Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 649

647 5. Nasionale strategie en regeringskontakte Kry die slagpale lyste en Veeartsenykunde Openbare Gesondheid-handleidings onder “Food and Veterinary Sciences” by www.daff.gov.za. Aansoekvorms, riglyne en kontakte is beskikbaar by die DLBV. Wetgewing met betrekking tot die voorkoming van wreedheid teenoor diere, wat spesifiek betrekking het op vervoer, en op die skok en por van diere by abattoirs sluit in: • Die Wet op Veiligheid van Vleis 40 van 2000 • Die Wet op Dierebeskerming 71 van 1962 Regulasie 73 van die Wet Veiligheid van Vleis skryf die volgende voor vir skietpenpistole. Die abattoir-eienaar moet verseker dat die • skietpenpistool goed onderhoud en in ’n goeie werkende toestand is en dat dit gebruik word ooreenkomstig die metode goedgekeur deur die nasionale uitvoerende beampte • korrekte graad patroon vir die tipe dier gebruik word om maksimum penspoed en binnedringing van die skedel te verseker op Veiligheid van Vleis 40 van 2000 voldoen word. Besonderhede omtrent hierdie diens (bv. vleisinspeksie) is op IMQAS se webtuiste beskikbaar. Rooivleisabattoirvereniging (RVAV) Tel: 012 349 1237/8/9 www.rmaa.co.za Die Rooivleisabattoirvereniging (RVAV) is ’n verteenwoordigende forum vir abattoir-eienaars in Suid-Afrika. Die RVAV se missie is om verteenwoordiging en dienste aan die abattoirbedryf te verskaf ten einde die hoogste standaarde vir vleisveiligheid en -gehalte tot voordeel van die bedryf en die verbruiker te verseker. Abattoir-personeel word opgelei om die higiëne en veiligheidstandaarde vir vleis te verbeter en in stand te hou. Die RVAV se webtuiste bevat inligting oor nuus in die bedryf, dienste wat die RVAV bied, toepaslike wetgewing asook inligting oor pryse, gesondheid en produkte in die bedryf. Rolspeler en webwerf Kontakbesonderhede Vereniging vir Vleisinvoerders Tel: 011 803 2058 en -uitvoerders (AMIESA) www.amiesa.co.za Federasie van Rooivleisprodusente Dit bestaan uit die National Emergent Red Meat Producers Organisation (NERPO) en die Rooi-vleis Produsente Organisasie (RPO) Gauteng Meat Traders Employees Union Tel: 011 673 0980 Meat Statutory Measure Services (MSMS) Soos vir die RMLA Nasionale DBV-raad: Eenheid vir Plaasdiere Tel: 011 907 3590/1/2 www.nspca.co.za National Emergent Red Meat Producers Organisation (NERPO) Tel: 012 361 9127 www.nerpo.org.za Nasionale Federasie van Vleishandelaars (NFMTT) Tel: 011 646 0290 Faks: 011 646 3566 Nasionale Erfenisraad Tel: 012 348 1663 / 8233 www.nhc.org.za Red Meat Levy Admin (RMLA) Tel: 012 348 7572 www.levyadmin.co.za Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) Tel: 012 348 1933 www.rpo.co.za SA Voerkraalvereniging (SAVV) Tel: 012 667 1189 www.safeedlot.co.za Suid-Afrikaanse Vleisbedryfmaatskappy (SAMIC) Tel: 012 361 4545 www.samic.co.za Suid-Afrikaanse Nasionale Verbruikersraad Tel: 012 428 7122 www.sancu.co.za Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer