Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 650

648 7. Opleiding en navorsing Die Rooivleisabattoirvereniging (RVAV) bied die volgende opleiding: 1. Roetineopleiding 2. Alternatiewe tegnieke 3. Regstelling van slagmetodes 4. Stigting van nuwe abattoirs 5. Bedryfsondersoeke 6. Higiënebestuur Gesonde vervaardigingspraktyke (good manufacturing practices 7. – GMP) en kritieke kontrolepunte vir gevaaranalises (hazard analysis critical control point – HACCP) 8. Higiënebewustheid Verskeie leerlingskappe is reeds vir die vleisbedryf ontwikkel. Beurse is ook beskikbaar vir die opleiding van omgewingsgesondheidsbeamptes. Vir meer inligting kan u die RMAA-webtuiste besoek (www.rmaa.co.za) en kyk na die afdelings “Formal Training” en “Qualifications & Learnerships”, of u kan met RMAA in verbinding tree. LNR – Instituut vir Diereproduksie Tel: 012 672 9111/ 341 www.arc.agric.za Northlink College Theuns Duvenhage Tel: 083 455 1112 www.northlink.co.za Opleidingskursusse en navorsing in vleisproduksie, karkasevaluering, vleistegnologie, gehalte, mikrobiologie, biochemie, chemie – alle relevante areas. Verbruikerstoetse kan ook gedoen word. University of Fort Hare Dr. Voster Muchenje Tel: 040 602 2059 [email protected] www.ufh.ac.za FoodBev SETA Tel: 011 253 7300 www.foodbev.co.za Universiteit van die Vrystaat Vleiswetenskap, biochemie Tel: 051 401 2729 [email protected] www.ufs.ac.za Daar is twee formele strukture in die rooivleisbedryf wat fondse vir navorsing en ontwikkeling beskikbaar stel, naamlik die Rooivliesbedryfforum (RMIF) en die Rooivleisnavorsing- en Ontwikkelingstrust (Red Meat Research and Development Trust – RMRDT). Vind meer uit op www. redmeatsa.co.za. Besoek www.rmrdsa.co.za vir die nuutste oor rooivleisnavorsing 8. Maatskappye wat betrokke is Kry die lys van Abbatoirs per provinsie onder die “Divisions” en “Food and Veterinary Sciences” opsies by www.daff.gov.za. Beefmaster (Edms) Bpk Tel: 053 441 9100 www.beefmaster.co.za Deli Spices Tel: 021 505 2000 www.delispices.co.za Bull Brand Foods (Edms) Bpk Tel: 011 953 2334 / 48 www.bullbrandfoods.com DIVAC Tel: 044 874 2720 www.divac.co.za Butcher and Meat Process Equipment (BMPE) Tel: 011 664 8212 www.bmpe.co.za Ontwerp, ontwikkel en verskaf gespesialiseerde toerusting, beplan en ontwerp neweprodukte, lewer verkoelings en bevriesingsfasiliteite volgens Suid-Afrikaanse, Europese Unie en Amerikaanse uitvoerstandaarde. Carnarvon Abattoir Tel: 053 382 3349 www.caoabattoir.co.za Certified Natural Tel: 054 833 0041 www.naturalmeat.co.za Crown National (Edms) Bpk Tel: 011 201 9100 www.crownnational.co.za EAC Group Tel: 058 304 1387 www.eac-group.co.za Exim International Tel: 021 511 4009 www.exim.co.za Freddy Hirsch Group (Edms) MBB Consulting Engineers Tel: 021 887 1026 Bpk www.mbb.co.za Tel: 011 406 3200 www.freddyhirsch.co.za Beplanning, ontwerp en konstruksie Verskaffer van speserye, omhulsels van aanlegte en toerusting aan die vleisbedryf. Meat to Market Tel: 053 456 1004 Gariep Organic Meat www.gwk.co.za Processors Tel: 053 683 0190 Milos Abattoir [email protected] Tel: 087 750 8009 www.pigs.co.za Icecold Bodies Tel: 016 349 1140 Morgan Abattoir www.icecoldbodies.co.za Tel: 011 362 4471 IIR Conferences www.morganabattoir.co.za Tel: 011 771 7134 www.iir.co.za Rhys Evans Group Tel: 056 343 3311 Die IIR hou die Excellence in Meat www.re.co.za Management Conference. Roelcor Meat JF Equipment Tel: 021 851 2694 Tel: 011 760 3494 www.jfequipment.com Sparta Beef Tel: 051 991 9200 Jarvis Products Corporation www.sparta.co.za RSA (Edms) Bpk Tel: 011 454 0100 Specialised Dryers Tel: 016 341 2505 John F Marshall www.specialiseddryers.co.za Tel: 011 842 7100 www.johnfmarshall.co.za UNITEMP Tel: 021 762 8995 / 011 966 9800 Kanhym Deli www.unitemp.com Tel: 013 249 7897 www.kanhymdeli.co.za Van Vliet de Wet & Partners Tel: 011 ̍