629
Ander geaffilieerdes is die Suid-Afrikaanse Boogjagtersvereniging
(SABA), www.sabowhunters.co.za) en die SA Sport en Jag Federasie,
www.sasportjag.co.za.
International Council for Game
and Wildlife Conservation (CIC)
Suid-Afrikaanse Delegasie
Tel: 082 552 6603
[email protected]
www.cic-wildlife.org
Die Suid-Afrikaanse Roofdiertelersvereniging
South African Predator Breeders
Association
Tel: 082 451 0762
www.sapredators.co.za
Die CIC verenig lidlande (meesal
verteenwoordig deur die ministerie
verantwoordelik vir die bestuur
en bewaring van wildlewe),
universiteite, organisasies wat by
jag betrokke is, asook individue
soos privaatlede en wetenskaplike
deskundiges uit meer as tagtig lande.
CHASA, PHASA, SAH&GCA en
WRSA is almal ledeverenigings van
die Suid-Afrikaanse CIC-delegasie.
Die doel van hierdie liggaam is om
die belange van telers en jagters van
roofdiere wat in gevangeskap geteel
word te koördineer en bevorder,
en op nasionale en internasionale
vlak te verteenwoordig.
Professionele jagtersvereniging
(PHASA)
Tel/faks: 012 667 2048/9
[email protected]
www.phasa.co.za
PHASA
verteenwoordig
die
professionele jagters van SuidAfrika wat, volgens wet, by alle
jagtogte deur buitelandse jagters
aanwesig moet wees. Dié liggaam
is die grootste vereniging van
beroepsjagters ter wêreld.
SA Jagters- en
wildbewaringsvereniging
(SAHGCA)
Tel: 0861 SAHUNT (724 868)
[email protected]
www.sahunt.co.za
Die Suid-Afrikaanse taksidermiese
bedryf word deur twee liggame
gedien, die Taxidermy Association
of Southern Africa (TASA) en
die Commercial Taxidermists
and Game Skin Tanners of
South Africa (CTGSTSA). TASA
verteenwoordig die sogenaamde
kleiner
taksidermiste,
terwyl
CTGSTSA die sogenaamde groter
taksidermiste
verteenwoordig.
Die twee groepe het elk ongeveer
50% van die mark. Besoek www.
taxidermysa.com of skakel 014
722 2082 / 082 729 7156 om
meer te wete te kom van TASA.
Besonderhede van CTGSTSA is
beskikbaar op www.phasa.co.za of
skakel hulle by 034 370 1136.
Wildbedryf SA is die amptelike
woordvoerder vir wildboere.
Nadere
besonderhede
is
beskikbaar in die hoofstuk getitel
Wildboerdery, en by die webtuiste
Die
doelwitte
van
hierdie www.wrsa.co.za.
vereniging sluit in die bevordering
Wildlife Translocation
van volhoubare gebruik, wat
Association (WTA)
voortvloei uit die oortuiging dat Tel: 016 341 2534
jag gesien moet word as die ww ܹ