622
6. Opkomende boere kontakte
AFD – Agri Farm Development
Wim du Toit – Tel: 082 889 0682
[email protected]
Willie Alberts van KARWIL
Consultancy doen navorsing en
opleiding oor essensiële olies,
medisinale plant- en bedrysfgewasse
en landbou-advies vir SAEOPA; hy
ontwikkel opleidingsmateriaal en
sakeplanne vir die bedryf. Bel hom
by 072 929 7080
’n Nuutgestigte gesamentlike
onderneming
maatskappy
wat beoog om volhoubare
werkgeleenthede te skep en
voorheen benadeelde mense in
semi-stedelike en landelike gebiede Winrock International
Tel: 035 450 3110
te bemagtig
Steven Jacobson – 076 515 4955
Agribusiness in Sustainable Jabulile Mkhwanazi – 082 055
Natural African Plant Products 1508
(ASNAPP)
Tel: 021 808 2918
Hulle lei boere op en mentor hulle,
www.asnapp.org
en bring hulle dan in aanraking
met bemarkers en verwerkers.
ASNAPP is ’n organisasie sonder Koöperasies kom nou voor in
winsoogmerk wat help om Ntambanana, Mtubatuba, Hlabisa
suksesvolle Afrika-agribesighede in en Mbazwana want Winrock
die natuurlikeplant-sektor te skep teiken landelike gemeenskappe
en ontwikkel.
waar
die
werkloosheidsyfer
tussen 45% en 60% is. Boere
BioAfrica
met toegang tot ’n halwe hektaar
Tel: 082 534 4807
land word ondersteun. Elke plaas
www.bioafrica.co.za
met toegang tot ’n halwe hektaar
Vind besonderhede oor Biomox grond kan ondersteuning kry. Op
Pharmaceuticals en Buchu sy beurt, moet elke plaas twee
tydelike arbeiders huur en so word
Moon onder opskrif 10.
werkgeleenthede geskep.
Cacadu District Municipality
Die WNNR is betrokke by
Tel: 041 508 7111 / 339
projekte,
veral
landelikewww.cdm.org.za
ontwikkelingsprojekte.
Nog
Lees oor essensiële olies by www. inligting onder opskrif 9.
tradeandinvestcacadu.co.za/agro/
oils
Lees oor die Gauteng Economic
Development Agency (GEDA)
onder opskrif 10.
7. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departement van Handel en
Nywerheid
www.dti.gov.za
Departement van Landbou,
Bosbou en Visserye
Direktoraat Voedselveiligheid en
Gehaltebeheer
Verteenwoordigers van SAEOPA Dr. B.R. Ntshabele
het verskeie handelsendings wat Tel: 012 319 7306
deur die Departement van Handel www.daff.gov.za
en Nywerheid geborg is, bygewoon.
Sulke handelsendings word as Departement van Wetenskap
suksesvol beskryf op grond van die en Tegnologie (DWT)
bestellings wat geplaas word. In die www.dst.gov.za
proses het SAEOPA egter verskeie
aangeleenthede geïdentifiseer wat Die Departement van Wetenskap
hanteer moet word om marksukses en Tegnologie het essensiëleolieproduksie as ’n belangrike
te verseker:
geïdentifiseer.
Die
• Die behoefte om produksie prioriteit
te konsolideer om op belangstelling in die bedryf word
deurlopende basis voldoende hoofsaaklik deur drie inisiatiewe
hoeveelhede te produseer. beheer: die WNNR (veral
Volumes
is
nodig
om gemeenskapsprojekte); die werk
internasionale belangstelling van die Instituut vir Natuurlike
te ontlok.
Hulpbronne (aan die Universiteit
• Die behoefte aan basiese van KwaZulu-Natal); en die nuwe
toetsfasiliteite
(bv
gas- chemiese kweektoestel (Chemin)
chromatograaf) om olies te
toets en in staat te wees om in Port Elizabeth.
versekering oor gehalte en
eienskappe te kan gee.
Departement van Gesondheid
www.doh.gov.za
Departement van Landbou:
Wes-Kaap
Direktoraat: BoerderyDie regeringsliggaam wat uiteindelik ondersteuningsdienste
verantwoordelik is vir die land se Mnr. J. Aries – 021 808 5199
Mnr. W. Burger – 044 803 3713
voedselwette
www.elsenburg.com
8. Verenigings wat betrokke is
The Allied Health Professions Council
Tel: 012 329 4001
www.ahpcsa.co.za
South African Association of the Flavour & Fragrance Industry
(SAAFFI)
Tel: 011 447 2757/ 082 940 2757
[email protected]
www.saaffi.co.za
SAAFFI is ’n lid van die International Organisation of the Flavour Industry (IOFI)
en die International Fragrance Association (IFRA), die twee internasionale
organisasies wat op internasionale vlak met smaakmiddels en geure werk.
Suid-Afrikaanse Essensiële-olieprodusentevereniging (SAEOPA)
Southern African Essential Oi