620
6. Maatskappye wat betrokke is
waardetoevoeging en
landbouverwerking
Toerusting
Ananeo
Tel: 021 300 0077
[email protected]
www.ananeo.co.za
John F Marshall
Tel: 011 842 7100
Faks: 011 872 1078
www.johnfmarshall.co.za
Essensiële- en plantolies
Sien ook die hoofstuk oor kruie en speserye
Dryers for Africa
Tel: 013 733 3854
www.dryersforafrica.co.za
1. Oorsig
Verpakkers/bemarkers
At Source (Edms) Bpk
Tel: 023 313 3130
[email protected]
www.source.co.za
Koo Droëry
T/A Jakkalsvlei Plase Edms Bpk
Tel/faks: 023 614 2095
[email protected]
BOKOMO
Tel: 021 970 7300
Faks: 021 807 5118
www.bokomofoods.co.za
Langeberg & Ashton
Tel: 023 615 1120
Faks: 023 615 1307
Little Oaks Dried Fruit
Tel: 023 614 3319
Faks: 086 538 4399
[email protected]
Carpe Diem
Tel: 054 332 2901
Faks: 054 331 3829
[email protected]
www.carpediemraisins.com
Tulbagh Dried Fruit
Tel/faks: 023 230 0960
Desert Raisins – soek Fruits Du [email protected]
Sud
Montagu Dried Fruit
Fruits Du Sud (Edms) Bpk
Tel: 023 614 2682
Tel: 054 491 1041
Faks: 023 614 1379
Faks: 054 491 1042
www.montagudriedfruit.co.za
www.fruitsdusud.com
Rainbow Fruit
Fruitworks (Edms) Bpk – soek Tel/faks: 021 863 0270
Rainbow Fruit
Sel: 071 672 3090
www.fruitworks.co.za
JBF Fruits (Edms) Bpk
Tel: 028 572 1960
The Raisin Company
Faks 028 572 1198
Tel: 054 441 0200
[email protected]
Faks: 054 441 0014
Kalahari Raisins – soek Carpe
Diem
Kambrosig Tien
Tel: 021 873 2841
Faks: 021 864 2030
[email protected]
Ander
• Abba Moosa Wholesalers Tel: 031 209 1125 www.orientaldelight.
co.za
• Almans Tel: 011 397 4685 www.almans.co.za
• Ambassador Foods Tel: 013 750 1192 www.ambassadorfoods.co.za
• Bestnut Tel: 011 791 7467 www.acenuts.co.za
• Komati Foods Tel: 021 448 2130 www.komatifoods.co.za
• Neltropica Tel: 012 323 9200 [email protected] www.neltropica.
co.za
• Sirkel Trading Tel: 021 876 4891 / 082 824 9022 www.sirkel.co.za
Sources for this chapter: Wikipedia; Departement Landbou; Droëvrugte Tegniese
Dienste; Farmer’s Weekly, 13 Januarie 2012, bl.17.
Ons bedank graag David Smit van die Droëvrugte Tegniese Dienste
(DVTD), wat vir ons terugvoering oor die konsephoofstuk gegee
het.
’n Essensiële olie is enige gekonsentreerde, hidrofobiese vloeistof wat
vlugtige aroma-aftreksels van plante, wat aromatiese kruie of aromatiese
plante genoem word, bevat. Dit staan ook as vlugtige of essensiële olies, of
eenvoudig die olie van die plantmateriaal waarvandaan dit onttrek is bekend,
soos die naeltjieolie. ’n Olie is essensieel in die sin dat dit ’n kenmerkende
geur, of essens van die plant dra.
Essensiële olies as groep het nie enige spesifieke chemiese eienskappe in
gemeen nie, behalwe dat dit kenmerke aromas oordra. Die geure word
op verskillende maniere, insluitend distillasie, uitdrukking, uitpersing,
enfleurage, maserasie en boruimtegnologie uit blomme, grasse, stingels,
sade, blare, wortels, vrugte, mos en boomafskeidings onttrek. Dit word
deur die geurmiddelbedryf gebruik om geurmiddels vir voedsel en drank, en
parfuumverbindings, vir onder andere, kosmetiek, huishoudelike produkte
en fyngeure te skep en dit dan te vervaardig. Verskeie essensiële olies is
op verskillende tye in die geskiedenis vir medisinale doeleindes gebruik.
Medisinale gebruike, wat deur dié wat hierdie olies bemark aanbeveel word,
wissel van velbehandelin