606
Van der Kamp, Willem
Tel: 083 204 5654
’n Watervoëlteler wat vele reise
na Nederland onderneem waar
watervoëlhandel groot sake is
Dr. Viljoen, Slang
Tel: 084 202 0184
Bied deskundige praktiese advies aan
oor voëlwildbestuur en die gebruik
en bewaring van voëlwild. Ontplooi
jagtogte en tel voëlwild.
’n Voëlkundige
Dr. Whittington-Jones, Craig
craig.whittington-jones@gauteng.
gov.za
Waterfowl South Africa
Tel: 082 875 0124
[email protected]
Teler en redakteur van die vorige
Waterfowl Bulletin
3. Publikasies en webtuistes
lewende hawe
Volstruise
Let wel: Die EU se verbod op volstruisvleis, na die uitbreek van die H5N2
Avian Infulenza-virus in 2011, het daartoe aanleiding gegee dat ongeveer 50
000 voël uitgedun is en ’n verlies van byna R1 miljard. Daar is optimisme
oor die vooruitsigte vir 2013, maar die krisis het hierdie sektor is op sy
knieë gebring. Vir die jongste verwikkelinge verwys ons die leser na die
Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer en die webtuistes wat in hierdie
hoofstuk gelys word.
Besoek die webtuistes van rolspelers wat in die hoofstuk gelys word.
• Kejafa Knowledge Works voorsien publikasies wat relevant tot hierdie
hoofstuk is. Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388 vir
Raising Ducks en Raising Turkeys.
• AGRED se Gamebirds of South Africa Field Identification and Management
en die AGRED Guide to Gamebird Management in South Africa (beide
is ook beskikbaar in Afrikaans). Verwys na www.agred.com of skakel
083 445 2685.
• Gamebirds of Southern Africa geskryf deur Rob Little en Tim Crowe
(Struik Nature).
• Kry artikels, resepte vir die voorbereiding van voëlwild disse en ander
inligting by www.wingshooters.co.za. Die sakgrootte Wingshooting
Handbook bevat wenke van 21 deskundiges en is ’n moet-hê vir
vlugskuts.
• Dr. Slang Viljoen (sien opskrif 2) het al bygedra tot verskeie publikasies
oor wilde voëls.
• Vind die argiefartikles deur Abré Steyn op www.farmersweekly.co.za.
• Treehaven Waterfowl Trust verkoop ’n DVD oor Suksesvolle
Watervoëlbestuur (Successful Waterfowl Management). Besoek www.
treehaven.co.za.
• Goose Farming is ’n boek oor teling, voeding, grootmaak, boerdery,
versorging en ook benutting van dons vir stokperdjies en ander
veerprodukte. Skakel Mignon Smit by 083 254 1335 of skryf aan
[email protected].
• ’n Infopak (boekie) oor makoue is beskikbaar by www.daff.gov.za.
• Kalkoene, eende, ganse en tarentale is in die Suider-Afrikaanse
Pluimveeorganisasie (SAPA) se kwartaalverslae opgeneem. Meer
inligting is op die webtuiste www.sapoultry.co.za beskikbaar.
Besoek die volgende oorseegebaseerde webtuistes:
• Gaan na “The Poultry Page” by www.feathersite.com vir aantekeninge
oor verskeie spesies in verband met hierdie hoofstuk
• www.thatquailplace.com – alles oor voëlwild
• Kry foto’s en aantekeninge oor eende by www.mauricefield.net/
chenoa/ducks.shtml.
• www.gamebird.com – ’n VS-webtuiste (en tydskrif) wat inligting oor,
foto’s van en artikels oor honderde fisante, kwartels, eende en wilde
voëls bied
• www.ducks.org – Ducks Unlimited bewaar, herstel en bestuur vleilande
en gepaardgaande habitats vir Noord-Amerika se watervoëls. Hulle
visie is “vleilande voldoende om die lug vandag, môre en vir altyd met
watervoëls te vul”.
• ’n Webtuiste oor kalkoene is www.free-range-turkey.com.
Dankie aan dr. Berruti (AGRED) vir terugvoering oor die konsephoofstuk.
1. Oorsig
Volstruise het meer as sewe miljoen jaar gelede oor Afrika heen gemigreer.
Hierdie voëls het ’n voedselbron vir die San-mense geword en ook ’n
gewilde tema in hul rotsskilderye. Die San was nie die enigste mense wat
gefassineer was deur volstruise nie; gedetailleerde afbeeldings van hierdie
voëls is ook in antieke Egiptiese grafkelders gevind, Romeinse generaals
en hul gades het sierlike volstruisvere by plegtige geleenthede gedra, en
Arabiere het volstruise vir die pret gejag.
Oudtshoorn in die Wes-Kaap huisves die grootste konsentrasie volstruise ter
wêreld. Sowat 70% van die |: