605
Ander belanghebbendes
lewende hawe
Voëlwild, watervoëls en ander
pluimvee
1. Voëlwild
Voëlwild het nie net deur die loop van die geskiedenis ’n belangrike rol
in die mens se oorlewing gespeel nie maar alle makgemaakte kalkoene en
hoenders het ook uit hulle ontstaan.
Suid-Afrika bied ’n wye verskeidenheid voëlwild, sowat 14 jagbare spesies
eende, twee spesies ganse, 10 patrysspesies, twee fisantgrootte voëls
(tarentale) en kwartels.
Voëlwild bereik dikwels hoër digthede op plase, veral op graan- en gemengde
boerderye, as in natuurlike habitatte of wildplase. Boere beskou voëlwild
dikwels as ’n plaag en tog verteenwoordig hulle bykomende inkomste.
AGRED sal boere ook help om gasvryheiddienste te ontwikkel en om
skietgeleenthede te bemark en sodoende aansienlike waarde tot hulle
voëlwild toe te voeg. Die infrastruktuur wat nodig is om voëlwildbenutting
daar te stel, sal ander vorms van ekotoerisme en ontspanningsgrondgebruik,
byvoorbeeld voetslaan, voëlbesigtiging, bergfietsry of bloot ontsnapping uit
die stede, geredelik ondersteun.
Bronne: Abré J. Steyn en Aldo Berruti van AGRED (aangepas)
2. Belanghebbendes
Verenigings en NRO’s
African Gamebird Research
Education & Development
Trust (AGRED)
Tel: 083 445 2685
[email protected]
www.agred.com
SA Vlugskuts
South African Wingshooters
Association
Tel: 011 781 3613
[email protected]
www.wingshooters.co.za
Kundige advies oor voëlwildbestuur SA Vlugskuts is betrokke by die
en gebruik van wilde voëls
volhoubare insameling en bestuur
van voëlwildbevolkings en ook
South African Rare Breeds
die handhawing van gesonde
Association
ekostelsels, voorsiening van raad
Tel: 076 166 9123
en ook bystand aan boere. Die
[email protected]
vereniging het ’n hulplyn om lede
http://sarbc.multiply.com
teen ’n nominale bedrag met die
her- en nuwe lisensiëring van
South African Show Poultry
vuurwapens by te staan.
Organisation (SASPO)
www.saspo.org.za
Waterfowl Association of South
Africa
Die besonderhede van talryke
Tel: 012 664 4204 (voorsitter)
klubs van die Suid-Afrikaanse Skou Tel: 011 849 6823 (sekretaris)
Pluimveeorganisasie
(SASPO)
verskyn op die webtuiste.
Rolspeler en
kontakbesonderhede
Webtuiste en/of inligting
Bester Voël- en Dieretuinpark As telers van eksotiese voëls en
Tel: 012 807 4192 / 012 807 2574 diere voer die dieretuin verskeie
[email protected] skaars diere in en uit.
www.besterbirdsanimals.co.za
Cape Waterfowl
[email protected]
Daar word geteel met inheemse en
eksotiese watervoëls
www.capewaterfowl.c