601
12. Publikasies en webtuistes
lewende hawe
• Die Varktelersgenootskap het ’n CD vrygestel oor die varksoorte
van Suid-Afrika in 2011. Die CD bevat relevante en opgedateerde
inligting oor die oorsprong van die varksoorte, hul geskiedenis in SuidAfrika en hul teelvereistes. Foto’s en/of kunswerke wat elke soort
uitbeeld, en funksionele doeltreffendheid word ook bespreek. Die
CD’s is interaktief en kan bestel word by die Varktelersgenootskap
in Bloemfontein. Skakel 051 410 0900 of skryf aan pigs@studbook.
co.za.
Veeteelt
Bykomend tot die ander hoofstukke in die lewende hawe-afdeling, word die
leser ook verwys na ander plekke in die gids, soos dieregesondheid, presisieveeboerdery en algemene plaas toerusting
1. Oorsig
• SAVPO gee jaarliks nege uitgawes van Porcus uit wat vir die varkbedryf
gepubliseer word. Die nuutste kopie kan ook by www.sapork.com
afgelaai word. ’n Nuusbrief word ook elektronies versprei.
• Die webtuiste www.sapork.com bied inligting oor SAVPO, sy strukture
en funksies. Dit verskaf ook ’n oriëntasie van die varkbedryf. Kry
besonderhede oor SAVPO se opleiding-DVD’s hier.
• Pigs for Profit: Manual for emerging pork producers, deur dr. Jim Robinson
en dr. Mary-Louise Penrith, is ’n omvattende, volkleur-handleiding wat
te maak het met alle aspekte van varkproduksie. Dit kan by SAVPO
bestel word.
• Die bemarkingskomitee van SAVPO het ’n publikasie getiteld The
complete guide to South African pork die lig laat sien. Dié publikasie
bevat inligting oor die voedingswaarde van varkvleis, aankoopwenke,
wenke vir voorbereiding en hantering van varkvleis, en resepte.
• Uitstekende aanbiedinge kan afgelaai word by www.sapork.biz/
functions/emerging-farmers.
• Kejafa Knowledge Works beskik oor publikasies in Engels en Afrikaans
oor varke. Hulle het ook ’n DVD oor suksesvolle varkproduksie.
Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388.
• Farming with pigs Western Cape Department of Agriculture
• Guide to Small-Scale Pig Farming E.H. Kemm
• Pig Production Problems – John Gadd’s Guide To Their Solutions,uitgegee
deur Nottingham University, behandel 32 groot varkprobleme. Die
boek is besonder praktykgerig en sterk ingestel op winsmaksimering.
Dit is beskikbaar by Exclusive Books.
• Skakel die LNR by Irene by 012 672 9153 vir die Pig Production
Manual.
• Die volgende publikasies van die LNR se Instituut vir Landbouingenieurswese (IAE) kan verkry word deur 012 842 4017 te skakel of
deur [email protected] te e-pos:
- 0Handleiding oor huisvesting vir varke (ook beskikbaar in Engels)
- 0Uitgebreide varkhuisvesting (ook beskikbaar in Engels)
- ’n Uitstekende bron wat ook deur die LNR-Instituut vir Landbouingenieurswese beskikbaar is, is Manure handling in intensive animal
production units deur H.T. Breedt, geredigeer en hersien deur F. Cilliers.
Kopiereg. 2009. Dieremis kan aangewend word vir bemesting, as ’n
energiebron (brandstof) en as aanvulling tot voerran