600
Die provinsiale landboudepartemente werk ten nouste saam met
landboukolleges om opleiding in varkproduksie te gee. Die basiese opleiding
sluit die volgende in:
1. Beplanning van ’n varkproduksie-eenheid
2. Huisvesting vir varke
3. Versorging van varke in verskillende stadiums
4. Voeding
5. Teling en seleksie by varke
Inligting oor landboukolleges verskyn in die hoofstuk oor landbou-onderwys
en -opleiding.
Agrimark Trends (AMT)
Tel: 012 361 2748
www.agrimark.co.za
Universiteit van KwaZuluNatal
Animal and Poultry Science
Prof. Rob Gous
AgriSETA-geakkrediteerde Tel: 033 260 6075 / 076 079 5233
opleiers bied kursusse oor [email protected]
varkproduksie aan. Premier Pork
Producers (sien opskrif 9) is Prof. Rob Gous is SAPPO se
AgriSETA-geakkrediteerd.
Nog navorsingskoördineerder.
’n voorbeeld is Agriskills Transfer
(bel 012 460 9585 of besoek www. Universiteit van Pretoria
agriskills.net). ’n Volledige lys Departement Vee- en Wildkunde
Tel: 012 420 4018
word ingesluit in die hoofstuk oor
[email protected]
landbou-onderrig en -opleiding.
Departement Landbou-ekonomie,
Baynesfield Training Academy
Voorligting en Landelike
Grant Kobus – 076 430 6899
Ontwikkeling
[email protected]
Tel: 012 420 3248 / 51
[email protected]
Buro vir Voedsel- en
Landboubeleid (BFAP)
Departement Voedselwetenskap
Tel: 082 777 6892
Tel: 012 420 3202
www.bfap.co.za
[email protected]
Die BFAP lewer ’n gereelde
bydrae tot Porcus oor statistieke
en neigings in die Suid-Afrikaanse
varkbedryf.
Universiteit van Pretoria:
Fakulteit Veeartsenykunde
Departement Produksiedierstudies
Tel: 012 529 8448 / 013
Soek die kursusse, wat deur www.veterinary.up.ac.za
Charles Street Vets aangebied
word, by http://csvet.co.za (kies Universiteit Stellenbosch
Departement Veekundige
die “Training”-opsie).
Wetenskappe
Tel: 021 808 4916
Dicla Training
Tel: 071 692 2229 / 083 235 1644 www.sun.ac.za/animal
www.diclatraining.com
Departement Voedselwetenskap
Tel: 021 808 3578
Kanhym
Tel: 013 249 7867 / 082 885 9741 www.sun.ac.za/foodsci
[email protected]
Universiteit van die Vrystaat
Kanhym bied kursusse oor Departement van Vee-, Wild- en
kunsmatige inseminasie aan. Kontak Weidingkunde
Tel: 051 401 2677
Suzette Vos.
www.ufs.ac.za/animal
Rothman Livestock Training
Lengau Agri Sentrum
Services
Tel: 083 453 9364
Tel: 082 770 0480
[email protected]
www.rltsafrica.com
Departement van
Mikrobiese, Biochemiese en
Voedselbiotegnologie
Tel: 051 401 2729
Suid-Afrikaanse Vereniging vir www.ufs.ac.za/biotech
Veekunde (SASAS)
Tel: 012 420 6017
www.sasas.co.za
Sikhula Agri Training
Tel: 021 852 2643
www.sikhulatrust.co.za
Navorsingsartikels oor varke is
beskikbaar op die vereniging se
webblad.
By Varkstudiegroepe word kennis en idees uitgeruil. Lede ontvang
terugvoering oor nasionale vergaderings (van SAVPO) en bespreek interne
aangeleenthede. Dit is ook die doel met hierdie groepe om lede oor die
jongste tegnologie en ontwikkelings in die bedryf in te lig. Dit vind gewoonlik
plaas deurdat gassprekers genooi word om die groep toe te spreek.
• Limpopo (gestel in Potgieterus), Ian Bennett – 015 292 0880
• Noordwes (gestel in Potchefstroom), dr. Pieter Grimbeek – 018 297
8155 / 4916
• Gauteng (gestel in Pretoria) Theo Loubscher – 012 460 9385 / 083
275 0805
Die navorsingskomitee van SAVPO is verantw