Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 599

597 vergroeiings of letsels blywend. Aangetaste varke vind asemhaling in sommige gevalle moeilik, veral na oefening, maar kan ook normaal voorkom. • Navorsing in Europa dui daarop dat kuddes met ’n hoër voorkoms van vergroeiings ook digter kuddes was en swakker ventilasie getoon het; diere van veelvuldige gemengde bronne bevat het; en dat almal-inalmal-uit-produksie nie beoefen is nie. Die voorkoms van vergroeiings is blykbaar laer by kuddes waarin mikoplasmiese pneumonie nie voorkom nie. • Borsvergroeiing