Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 594

592 Junior Steenkamp Wool & Mohair Tel: 041 484 2022 [email protected] Lanata (Edms) Beperk Wool/ Mohair Tel: 041 451 1478 www.lanata.co.za Saunders, Bruce, Lappersonne Tel: 041 451 1104 [email protected] lewende hawe Van Lill Woolbuyers Trust Tel: 041 486 1237 Suiwel Kyk ook na die hoofstuk oor Suiwel in die afdeling oor landbouverwerking. 9. Publikasies en webtuistes • Besoek die webtuistes van die verskillende organisasies en maatskappye bv. www.capewools.co.za, www.nwga.co.za en www.cmw.co.za. • Cape Wools SA en die NWKW het ’n opvoedkundige DVD oor die waardeketting met betrekking tot wol uitgereik. Raadpleeg opskrif 6 hierbo vir die kontakbesonderhede. • Besoek die webtuiste www.daff.gov.za en kies “Publication” en “Agricultural Marketing Commodity Profiles” vir inligting oor A Profile of the South African Wool Market Value Chain (2010/11). • Besoek die webtuiste van die Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut (http://gadi.agric.za/) waar u nuttige inligting soos bestuursriglyne en maniere om berekenings te doen oor bv. die getal ooie wat aangehou word, kan aflaai. • Die Sheep Shearer Instruction Manual word deur die NWKV se Afdeling vir Skeeropleiding, Posbus 4520, Bloemfontein, 9300, uitgegee. Die NWKV kan ook genader word om ’n eksemplaar van die International Sheep and Wool Handbook te bekom. Alhoewel dit op universiteitstudente gemik is, word dit sterk aanbeveel vir enigeen wat by die wolbedryf betrokke is. • Die landboutydskrifte Landbouweekblad en Farmer’s Weekly bevat dikwels artikels wat van belang is vir die wolprodusent en prosesseerder. Argiefartikels kan gevind word by www.landbou.com en www.farmersweekly.co.za. • Algemene publikasies in verband met skaapboerdery word in die vorige hoofstuk (oor skape) onder die Publikasies en Webtuistes-opskrif genoem. 1. Oorsig • Suid-Afrika se suiwelbedryf vergelyk gunstig met die wêreld se beste wat landboumetodes en die verwerking van suiwelprodukte betref. • Suiwelboerdery word oral in Suid-Afrika aangetref, met die hoogste konsentrasie in die oostelike dele van die Vrystaat, die Middellande van KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap, die Oos-Kaap en die suidelike dele van Mpumalanga. • Holstein-Fries- en Jersey-beeste kom die algemeenste voor, gevolg deur Ayrshire- en Guernsey-beeste asook Suid-Afrikaanse SuiwelSwitserse beeste. • 2013 is daar omtrent 2 200 melkprodusente in Suid-Afrika. In Verwerkers en verspreiders van melk- en melkprodukte verwerk die melk van die boere en verkoop dit aan verbruikers landswyd. • Internasionaal produseer die Suid-Afrikaanse boer nog steeds melk teen een van die laagste pryse ter wêreld. • Afrika is vir slegs 1% van die wêreld se suiwelproduksie verantwoordelik waarvan die helfte uit Suid-Afrika afkomstig is. In die figuur hieronder, met dank aan die MPO, verskyn ’n kaart van die melkproduks ieverspreiding Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het die Kode van beste praktyk vir wolskaapboerdery in Suid-Afrika bekendgestel. “Dieregesondheid en –welsyn” word onder die volgende onderwerphoofde bespreek: • Bestuurspraktyke vir skape (versorging van kloutjies, lamtyd, kastrasie, ens.) • Infrastruktuur vir skape (skuiling, skaaphanteringsfasiliteite, skeerfasiliteite) • Skaaphantering strategie • Gesondheid en siektebeheer strategie (die stoor van medisyne, inspuit van skape, beheerde en aanmeldbare siektes, ens.) • Skaapvoeding strategie • Vervoer van skape Die hoofstuk oor die “Omgewing” behels die volgende: • Weiveld (die bestuur van grond, waterbestuur, die bestuur van uitheemse indringerplante, ens.) • Alternatiewe weidingsgewasse • Droogte • Brandbestryding • Wildbestuur in natuurlike gebiede • Afvalbestuur • Roofdierbestuur • Sintetiese dipstowwe vir die beheer van uitwendige parasiete op wolskape 2. Internasionale sakeomgewing Pryse wat te voorskyn kom, asook ontwikkelende markte, word geprojekteer om rekenskap te gee vir meer as 60% van wêreldproduksie in 2020. in vergelyking met die 40% bydrae deur gevorderde ekonomieë. Afrika op sigself sal noemenswaardige groei sien in die verbruik van vloeibare suiwelprodukte wat sal klim van om en by 15 biljoen liter in 2010 tot sowat 25 biljoen liter in 2020. Die hoofstuk oor “Sosiale Verantwoordelikhede” dek, onder andere, onderwerpe soos die Basiese voorwaardes vir indiensneming en Beroepsgesondheid en veiligheid. Die Tetra Pak suiwelindeks is ’n jaarverslag wat ontwerp is om suiwelprodusente te help om nuwe geleenthede vir groei te identifiseer, terwyl dit vir diegene wat die bedryf dophou inligting bied oor die nuutste feite, syfers en neigings wat verband hou met die wêreldsuiwelbedryf. Kry die verslag by www.tetrapak.com. Kontak die NWKV by 041 365 5030 of kyk na www.nwga.co.za. Bron: 10-year African dairy boom, ’n artikel op www.bizcommunity.com Bronne: Ona Viljoen; www.capewools.co.za, www.nwga.co.za en ander webtuistes wat in hierdie hoofstuk genoem word. Ons bedank graag vir Ona Viljoen (Cape Wools SA) vir die terugvoering oor die konsephoofstuk. Webtuistes wat u sal hulp: • Lacto Data voorsien die laaste statistieke van die suiwelbedryf, wat die ontleding van invoere en u