591
Produsente-organisasies:
Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV)
Tel: 041 365 5030
www.nwga.co.za
Die funksie van raadgewing
en opleiding met betrekking
tot produksie is vanaf Cape
Wools SA aan die Nasionale
Wolkwekersvereniging (NWKV)
uitgekontrakteer. Die belangrikste
oogmerk met hierdie dienste is om
produsente te help om produksied
oeltreffendheid en winsgewendheid
te verhoog ten einde inkomste
te maksimeer. Dit behels die
oordrag van produksietegnologie
en navorsingsresultate. Dit sluit
ook ontwikkeling en opleiding van
boere in – veral dié wat voorheen
nie tot hierdie soort dienste
toegang gehad het nie.
Die grootste gedeelte van hierdie
begroting is bedoel vir die opheffing
van kleinskaalse of opkomende
produsente wat hoofsaaklik in
die voormalige Ciskei en Transkei
in die Oos-Kaap, die Vrystaat en
Mpumalanga boer. In 1997 is ’n
wolontwikkelingsprogram in die
Oos-Kaap begin. Die hoofdoel was
om die kwaliteit en kwantiteit wol
wat in die plattelandse gebiede
geproduseer word, te verbeter.
Lede van die NWKV word deur
middel van ’n maandelikse koerant,
Wolboer, wat gratis aan hulle
versend word, op die hoogte
gehou van die nuutste nuus en
ontwikkelings in die wolbedryf.
Glen College
Tel: 051 861 1248 / 17
Umnga Farmers Training
Group
Tel: 045 933 1318
Die Provinsiale Departemente www.umnga.co.za
van Landbou, wat nou met die
landboukolleges saamwerk, bied
Ander:
ook kortkursusse aan.
Suid-Afrikaanse
Opleiding wat by AgriSETA Skaapskeerdersvereniging
geakkrediteer is word by Tel: 051 447 3023/4
verskillende verskaffers, waaronder http://sasheepshear.co.za
die volgende, aangebied:
Skaapskeeropleiding
Koue Bokkeveld
Opleidingsentrum
Wetenskaplike en NywerheidsTel: 023 317 0983
navorsingsraad (WNNR)
Fibres and Textiles Industrial Support
Nasionale WolkwekersCentre (F&TISC)
vereniging (NWKV)
Tel: 041 508 3223 / 89
Tel: 041 365 5030
www.csir.co.za
www.nwga.co.za
8. Maatskappye wat betrokke is
Raadpleeg die hoofstuk oor diereverbetering en telers in hierdie boek vir
inligting oor die verskillende telersgenootskappe.
’n Volledige lys wolkopers, -verwerkers, -uitvoerders, -handelaars, en -makelaars
verskyn op www.capewools.co.za.
Wol koopers
Ander verenigings en NRO’s
Die Suid-Afrikaanse
Skaaphondvereniging (SASDA)
Tel: 017 735 1844
www.sasda.za.net
van teelprogramme getoets en
die beste teelmateriaal op grond
van werkvermoë uitgesoek word.
Clotex
Die vernaamste oogmerk van www.clotex.co.za
die SA Skaaphondvereniging is
om skaaphonde as ’n vorm van Besoek die webtuiste om met die
arbeidsbesparing aan boere en kleding- en tekstieldienssentrum in
ander belangstellendes bekend te aanraking te kom.
stel. Dit word bewerkstellig deur
demonstrasies en kursusse aan South African Topmakers’
te bied, asook deur middel van Association
kompetisies waardeur die sukses Tel: 041 484 5252
7. Opleiding en navorsing
Kleinveeproduksie word in kursusse
by alle universiteite wat grade
of diplomas in landbou aanbied
gedek. Kortkursusse word ook
aangebied. Raadpleeg die hoofstuk
oor onderwys en opleiding in die
landbou. Twee voorbeelde is:
Sentrale Universiteit van
Tegnologie (CUT)
Skool vir Landbou en
Omgewingswetenskappe
Tel: 051 507 3134
www.cut.ac.za
Universiteit van die Vrystaat
Departement Vee-, Wild- en
Weidingkunde
Tel: 051 401 2677
www.ufs.ac.za
Die
Landboukolleges
dek
kleinveeproduksie
in
hul
diplomakursusse. Raadpleeg die
hoofstuk oor onderwys en opleiding
in die landbou vir ’n volledige lys.
Voorbeelde sluit in:
Grootfontein Landbouontwikkelingsinstituut (GADI)
Tel: 049 842 1113
http://gadi.agric.za
Beier Finance (Edms) Bpk
Tel: 041 319 0222
[email protected]
Chargeurs Wool (SA) (Edms)
Bpk
Tel: 041 581 0081
Faks: 041 581 0212
Linspire
Ivan Smith – 083 459 2242
[email protected]
Segard Masurel (Edms) Bpk
Tel: 041 451 0481
Faks: 041 451 0497
[email protected]
www.segardmasurel.co.za
SA Wool Exporters (Edms) Bpk
Tel/faks: 041 365 4620
[email protected]
Standard Wool
Tel: 041 487 0610
Modiano SA (Edms) Bpk
Tel: 041 484 6545/6
Faks: 041 484 1143
[email protected]
New England Wool (SA)
Tel: 083 759 8589
Faks: 041 585 4827
[email protected]
Stucken & Co (Edms) Bpk
Tel: 041 397 4700
Faks: 041 397 4735
[email protected]
www.stucken.co.za
Prosesseerders
Cape of Good Hope Wool
Combers (Edms) Bpk
Tel: 041 992 3412
Faks: 041 992 1519
Gubb & Inggs Beperk
Tel: 041 994 7500
Faks: 041 992 2162
www.stucken.co.za
Wolhandelaars en -makelaars:
BKB Bpk
Tel: 041 503 3111
www.bkb.co.za
Cape Mohair and Wool (CMW)
Tel: 041 406 7500
www.cmw.co.za
www.ovk.co.za