Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 589

587 8. Opleiding en navorsing • Opleiding. Landbougrade/diplomas by universiteite en landboukolleges dek kleinveeproduksie. Kort kursusse word ook aangebied (Glenlandboukollege bied byvoorbeeld kortkursusse in skaapvleistegnologie aan). Kontakbesonderhede verskyn in die hoofstuk oor landbouonderwys en -opleiding. • Navorsing. Die Landbounavorsingsraad (LNR), die universiteite en die landboukolleges is enkele van die instansies waar navorsing gedoen word. AgriSETA-geakkrediteerde opleiers bied kursusse aan skaapproduksie. LNR-Instituut vir Diereproduksie Tel: 012 672 9111/ 320 www.arc.agric.za Om navraag te doen oor kortkursusse in kleinveebestuur, skakel Annetjie Loubser by 012 672 9153. Carnarvon Proefplaas Tel: 053 382 3333 Dr. Gretha Snyman [email protected] Elsenburg Agricultural Training Institute Department of Agriculture: Western Cape Tel: 021 808 5111 www.elsenburg.com Grootfontein Landbouontwikkelingsinstituut (GADI) Tel: 049 8421113 http://gadi.agric.za Navorsing- en tegnologieontwikkeling • Na