585
Denalibelay Alpacas
Tel: 082 883 6099
www.denalibelayalpacas.com
Mukuti Stud Alpacas
Tel: 021 852 1677 / 083 456 2546
http://alpacasa.co.za
Döhne Landbouontwikkelingsinstituut
Tel: 043 683 1240
Novella Alpacas
Tel: 023 614 2674
www.novello-alpacas.com
Cradock proefplaas
Josua Roux – 048 881 4555
Oude Wellington
Tel: 021 873 2262
www.kapwein.com
Endeavour Alpacas
Tel: 083 777 1703
www.endeavouralpacas.co.za
Fancy Dwarfs
Tel: 076 420 4473
www.fancydwarfs.co.za
Serena Alpacas
Tel: 033 263 1214 / 082 896 0276
www.serenaalpacas.co.za
Natuurlike vesel van alpakkas,
angorakonyne en wilde Afrika-sy
SA Alpakka-telersklub
Tel: 079 895 4121
Christine Fischer bemark serpe www.alpacasociety.co.za
uit Ethiopië. Hierdie serpe word
gemaak van ’n mengsel van rou sy Die
Alpakka-telersklub
het
en organiese katoen, en word met aanteelstandaarde
opgestel
die hand gespin en geweef en met en alpakkas kan onder die SA
plantmateriaal gekleur. Kontak haar Stamboek geregistreer word. ’n
by [email protected].
Register van al die alpakkas in SuidAfrika word gehou en elkeen word
Helderstroom Alpacas
Tel: 028 840 0158 / 072 236 9356 deur middel van ’n mikroskyfie
geïdentifiseer.
www.helderstroomalpacas.co.za
Angora-konyntelers
John F Marshall
Tel: 011 842 7100
www.johnfmarshall.co.za
Hokke en toebehore vir konyne
Karoline Steenekamp
Tel: 021 788 1111 / 082 867 9139
[email protected]
Konynskou-beoordelaar en
konynkenner
Makoadi Angora Rabbit
Handcraft
Tel: 051 943 0278 / 082 854 6166
SACOYO Alpacas
Tel/faks: 021 863 3192
[email protected]
www.sacoyo.com
Tsakani Wild Silk
Tel: 013 755 3213 / 083 265 3116
[email protected]
www.tsakanisilk.co.za
Universiteit van die Vrystaat
Departement Verbruikerswetenskappe
Tel: 051 401 2572 / 2175
www.ufs.ac.za
Navorsing word op natuurlike
gedoen,
bv.
Die wol van meer as 500 tekstiel-vesels
angorakonyne word met die hand Gonometa Postica-sy en Alpaca
gespin.
Huycaya-vesels.
7. Publikasies en webtuistes
• Besoek die webtuistes wat vroeër gelys is.
• Die skakels is te vinde op www.africanalpacas.co.za, byvoorbeeld die
Amerikaanse en Australiese alpakka-verenigings.
• www.alpacaseller.co.za – ’n webtuiste “wat kopers en verkopers oor
die hele Suid-Afrika by mekaar uitbring”
• www.llamapaedia.com – lama- en alpakka-inligting
• U kan ’n kopie van ’n basiese inleiding tot kasjmier by www.daff.gov.za
aflaai (neem die “Publications”-opsie).
• www.cashmere.org – webtuiste van die Cashmere and Camel Hair
Manufacturers Institute. Tegniese aantekeninge en besonderhede van
internasionale rolspelers word voorsien.
• www.wormspit.com – ’n webtuiste oor sywurms, symotte en sy.
• Die publikasie Raising Llamas is beskikbaar by Kejafa Knowledge Works.
Besoek die webtuiste op www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388.
Ons dank aan Karoline en Tjaart Steenekamp vir die inligting wat hulle
vir die projek verskaf het, en aan Yolanda Buhr en Gavin Lindhorst vir die
terugvoering oor die konsephoofstuk.
lewende hawe
Skape
Sien ook die hoofstukke oor “Skape – wol” en “Bok- en skaapsuiwel”
1. Oorsig
Die mak skaap (Ovis aries) word vir wol, vleis en melk geteel. Ander
skaap-byprodukte is:
• Klere, skoene, matte en ander produkte word van skaapvel
gemaak.
• Die hardevet word gebruik vir die maak van kerse en seep.
• Skaapbene en kraakbeen is in die verlede gebruik vir die kerf van
voorwerpe soos dobbelstene en knope. Dit is ook uitgekook vir lym
en gelatien.
• Skaapingewande kan gebruik word as worsderms, en lamsingewande
vir chirurgiese steke, asook snare vir musiekinstrumente en
tennisrakette.
• Skaapmis, wat ’n hoë sellulose-inhoud het, is selfs al gesteriliseer en
met tradisionele pulpmateriale gemeng om papier te maak.
• Die waardevolste van alle skaap-byprodukte is waarskynlik lanolien,
die waterdigte, vetterige stof wat natuurlik voorkom in skaapwol en
gebruik word as ’n basis vir tallose kosmetiek- en ander produkte.
Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Domestic_sheep
2. Internasionale sakeomgewing
Nieu Seeland, Australië en die VK is die wêreld se grootste skaapuitvoerders.
Australië het die grootste markaandeel van skaapvleis in Suid-Afrika gevolg
deur Nieu Seeland. Australië is ook die top invoerder van Suid-Afrikaanse
skaapvleis
Markinligting is beskikbaar by Agrimark Trends. ’n Voorbeeld van hul
markverslae kan gevind word op hul webtuiste – www.agrimark.co.za. Die
oorsig sluit ’n internasionale perspektief in, bv. Australiese uitvoere.
3. Plaaslike sakeomgewing
In Suid-Afrika word skape hoofsaaklik geteel in die Oos-Kaap, NoordKaap, die Vrystaat en Mpumalanga, terwyl daar kleiner getalle in die
ander provinsies voorkom. Lees oor die verskillende skaaprasse by www.
studbook.co.za. Suid-Afrika is ’n netto invoerder van skaapvleis.
Volgens die Nasionale Landbou Bemarkingsraad en die Departement van
Landbou, Bosbou en Visserye het die getal skape afgeneem van 30 miljoen
in 1970 tot omtrent 25 miljoen in 2012. Die afname word toegeskryf
aan “hoë veediefstalvlakke” en “beduidende verliese as gevolge van
roofbedrywighede”; dit het daartoe aanleiding gegee dat produsente vanaf
beesboerdery na wildboerdery oorgeskakel het.
Omtrent 4.5 miljoen skape per jaar word geslag by geregistreerde slagpale
Die beskikbaarheid van skaapvleis in die formele sektor is gemiddeld 110
000 ton per jaar. Die slagting van skape in die formelesektor kan ’n verdere
40% van die figure beslaan.
Vir statistiese inligting oor slagtings by abattoirs, veilingpryse vir vleis aan
die haak, en produksie en verbruik, kan u www.daff.gov.za besoek. Die
statistiese inligting is te vinde onder “Publications”. Lees ook opskrifte soos
“Sheep and goat numbers: Breed composition in RSA”.
Die weeklikse landboupublikasies Landbouweekblad en Farmer’s Weekly
pub