577
5. Verenigings wat betrokke is
lewende hawe
Perde – die perdebedryf
1. Oorsig
In Suid-Afrika word perde in ’n wye reeks aktiwiteite gebruik. Hulle word
baie effektief in armer gemeenskappe gebruik as trekdiere, vir algemene
vervoer, en as ’n vinnige manier om vee in afgeleë en landelike gebiede
(waar gemotoriseerde voertuie ontoereikend en onbeskikbaar is) op te
spoor. Perde word ook op groot skaal gebruik in sport en ontspanning,
en in sommige gevalle word hulle beskou as kampioen atlete wat groot
kommersiële waarde kan hê.
Bron: Otto Koekemoer, LNR-OVI
2. Internasionale sakeomgewing
Kenilworth-kwarantynstasie
Tel: 021 761 8338
Faks: 086 514 4537
[email protected]
www.racingsouthafrica.com
Staatsveearts
Dr. Gary Buhrmann
Tel: 021 808 5026 / 083 642 0602
Faks: 021 808 5125
[email protected]
Afrika-perdesiekte (AHS) is ’n aanmeldbare siekte in Suid-Afrika – alle
verdagte gevalle moet aan die staatsveearts gerapporteer word. Gevalle
moet bevestig word by die Office International des Epizooties (OIE)verwysingsentrum vir Afrika-perdesiekte by die LNR-OVI. Lidlande moet
die voorkoms van die siekte by die OIE-hoofkwartier rapporteer. besoek
www.oie.int en www.africanhorsesickness.co.za vir meer inligting.
Die Suid-Afrikaanse Uitvoerprotokol, 97/10/EC, is in 1997 deur die
Europese Unie bekragtig. Op grond van regionalisme word Suid-Afrika slegs
toegelaat om uit te voer vanaf die streek wat vry is van Afrika-perdesiekte
(AHS), en dit is die Wes-Kaap. Kry ““pre-export quarantine” by www.
racingsouthafrica.com.
Vir meer oor die internasionale besigheidsomgewing:
• Klik op van die ander opsies by www.racingsouthafrica.com.
• Federation Equestre Internationale (FEI) – besoek www.horsesport.
org
• International Equine Body Worker Association (IEBWA) – www.
iebwa.com
3. Nuwe toetreders
Die Ruiterontwikkelingskema (EDS)
Tel: 011 702 1657
[email protected]
Die hoofdoel van die skema is om voorheen benadeelde ruiters wat
potensiaal, natuurlike talent en empatie met perde het – en alreeds begin
ry het – te identifiseer en hulle deur die grade te neem sodat hulle in die
toekoms op die hoogste rang kan meeding. Daar word na hul spesifieke
behoeftes gekyk en borgskap (in die geval van kinderruiters, ’n weldoener)
kan gevind word.
4. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV)
Veeartsenykundige Dienste
Tel: 012 319 7679 / 7456
[email protected]
Direktoraat: Diereproduksie
Tel: 012 319 7493
[email protected]
SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging
Tel: 051 410 0900
www.studbook.co.za
Raadpleeg die hoofstuk oor diereverbetering en telers vir die
kontakbesonderhede van die volgende instansies:
• Appaloosa Telersvereniging van SA
• Arabierperd-vereniging van SA
• Friesperd Telersvereniging van SA
• Kaapse Boerperdtelersvereniging van SA
• Lipizzaner-vereniging van SA
• Nooitgedacht Perdetelersvereniging
• Percheron Perdetelersvereniging van SA
• Saalperd-telersvereniging van SA
• SA Boerperd Telersvereniging
• SA Hackney Perdetelersvereniging
• SA Hackney Ponietelersvereniging
• SA Miniatuurperdetelersvereniging
• SA Paint and Pinto Club
• SA Quarter Horse Association
• SA Sportperdfederasie
• SA Vlaamperdetelersvereniging
• SA Warmblood Horse Society
• Standardbred Breeders Association of SA
• Volbloedtelersvereniging van SA
• Trotteurs Francais Breeders Association of SA
• Welsh Pony and Cob Society of SA
South African National Equestrian Federation (SANEF)
Tel: 011 468 3236/7
www.horsesport.org.za
Sanef is die oorkoepelende liggaam vir die volgende provinsiale liggame:
Oos-Kaapse Perdevereniging
Tel: 041 372 2086
www.echs.co.za
KwaZulu-Natalse
Perdevereniging
Tel: 031 768 1220
www.kznhs.co.za
Vrystaatse en Noord-Kaapse
Perdevereniging
Mpumalanga Perdevereniging
Tel/faks: 018 468 1353
Tel: 082 553 7426
www.fsnc.co.za
www.mphs.co.za
Perdevereniging van Gauteng
waarby ingelyf is Limpopo en
Noordwes
Tel: 011 702 1657-9
www.ghsinfo.co.za
Westelike Provinsie
Perdevereniging
Tel: 021 531 7971
www.wphs.co.za
SANEF hou toesig oor die volgende dissiplines: dressuur, dryfkuns,
ruiterkuns, driefase-kompetisie, vertoonkuns, kunsruitery en skouspring.
Dit formuleer die reëls en praktykkodes vir deelnemers en beamptes in SuidAfrika. SANEF val op sy beurt onder die Federation Equestre Internationale
(FEI) – besoek www.horsesport.org wat die sport internasionaal beheer.
Die meeste van die volgende liggame en groepe is by SANEF geaffilieer:
• Die Polocrosse-vereniging van Suid-Afrika – www.polocrosse.
co.za het nuttige wenke oor Polocrosse wêreldwyd.
• Die Wedrenvereniging Tel: 011 683 3220 www.racingassociation.
co.za
• National Horseracing Authority Tel: 011 683 9283 www.
horseracingauthority.co.za
• South African Farriers Association Tel: 083 268 3961
• Soweto Equestrian Centre www.sowetoequestrianfoundation.
co.za
• Die Suid-Afrikaanse Polovereniging Tel: 031 303 3903
• Endurance Ride Association of South Africa Tel: 051 448 2428
www.erasa.co.z