578
South African Equine Veterinary KZN Breeders
Association
www.kznbreeders.co.za
Tel: 087 802 8658
www.saeva.co.za
Perdesorgeenhede
Lees meer by die Nasionale Perdetrust webtuiste, www.nationalhorsetrust.org.za.
Hoëveld Perdesorgeenheid
Tel: 016 360 9900
Noodgevalle: 082 921 1644
www.horsecare.org.za
Navorsing en siektetoesig.
Plettenberg Equestrian
Academy
Tel: 044 532 7590
www.equestrianacademy.co.za
REC Ruiterakademie
Tel: 072 247 2929
http://academyrec.co.za
• Dit is die grootste perdewelsynsorganisasie in die suidelike halfrond en
hanteer alle aspekte van perdewelsyn oor ’n gebied van meer as 4 000
km2 – Musina tot Kimberley.
• Hulle het twee inspekteurs wat voltyds in die townships werk en eienaars
opvoed in die versorging van hulle werkperde of donkies. Hulle staan
die eienaars ook by in primêre sorg – inspannery, wondversorging,
ontwurming, ensovoorts.
Die Oos-Kaapse Perdesorgeenheid wat hoofsaaklik werkperde en
donkies in die baie informele nedersettings in die gebied hanteer, is in Port
Elizabeth geopen. Kontak Megan Hope by 072 357 2505 of skryf aan haar
by [email protected].
Die volgende is deur die Dierebeskermingsvereniging bestuur:
Coastal Horse Care Unit
Tel: 031 782 1434
www.coastalhorsecareunit.org.za
Wes-Kaapse Perdesorgeenheid
Tel: 021 700 4170/3
www.spca-ct.co.za
Rehabilitasie en verwaarloosde perde
Karperdbeskermingsvereniging
se kliniek en opleidingsentrum
(CHPA)
Tel: 021 535 3435
http://carthorse.org.za
opvoeding van perdekar-eienaars
aangewend word, het CHPA die
toestand en standaard van baie
perdekarre wat vandag op ons
paaie is, suksesvol verbeter.
Die afgelope jare het die Karperdbeskermingsvereniging
(CHPA)
gereelde klinieke gestig en die
verkoop van gesubsidieerde voer,
die dienste van ’n hoefsmid en
veterinêre sorg ingestel. Met
70% van die inkomste wat direk
tot die voordeel van die perde,
die handhawing van die relevante
bepalings van die Wet op die
Beskerming van Diere en die
Nasionale Perdetrust
Tel: 011 683 4388/9
www.nationalhorsetrust.org.za
’n Program wat uniek is aan
Suid-Afrika en ontwikkel is om
die moontlike verwaarlosing en
agteruitgang van volbloedperde
ná hul loopbane as renperde te
verminder
6. Opleiding en navorsing
Beaulieu-kollege
Tel: 011 468 2114
www.beaulieucollege.co.za
Cedara Landboukollege
Tel: 033 355 9304/5
Ruitersdiploma,
opleiding
fasiliteite op die terrein
LNR-Onderstepoort
Veeartsenykundige Instituut
(LNR-OVI)
Tel: 012 529 8000 / 9111
www.arc.agric.za
en
Die ERC is gestig om wetenskaplike
en veeartsenykundige dienste aan
die perdewedren- en telersbedryf
te verskaf. Die sentrum is by
die Universiteit van Pretoria se
Fakulteit Veeartsenykunde by
Onderstepoort.
Damelin Equestrian Academy
Tel: 011 948 9801 / 082 871 5467
EquiworkSA
Tel: 031 502 4248 / 076 515 1685
www.equiworksa.co.za
www.equinology.com
Perdenavorsingsentrum (ERC)
Tel: 012 529 8068
[email protected]
Free Form
Tel: 011 702 1223 / 082 491 6678
www.horseman.co.za
Die Suid-Afrikaanse Nasionale
Perdefederasie (SANEF)
Tel: 011 468 3236
www.horsesport.org.za
Vind die “Education”-kieslysopsie.
The SA Trotting Academy
Tel: 031 314 1680
www.harnessracingsa.co.za
Tshwane Universiteit van
Tegnologie
Departement Veekunde
Tel: 012 382 5332
www.tut.ac.za
Universiteit van die Vrystaat
Lengau Agri Sentrum
Tel: 083 453 9364
Kry provinsiale kontakbesonder- [email protected]
hede op hierdie webtuiste.
Universiteit van Pretoria
Fakulteit Veeartsenykunde
Suid-Afrikaanse JokkieTel: 012 420 3111
akademie
www.up.ac.za
Tel: 031 769 1103
www.saja.co.za
SANEF-skole
http://sanesa.co.za
Satellietkampusse in Kaapstad en
Port Elizabeth
7. Ander belanghebbendes
Kry besonderhede van ondernemings wat betrokke is by die perdebedryf
by die volgende plekke:
• www.thehorsedirectory.co.za – “South Africa’s leading equine business
directory”
• The Horse Junction webtuiste – www.horsejunction.co.za – is ’n
bymekaarkomplek vir mense wat in perde belangstel. Daar is
geklassifiseerde advertensies, naamlyste, ’n plek om raad te vra,
ensovoorts.
• ’n Netwerk van perdebedryf-besighede kan besoek word op die
webtuiste van Equine South Africa. Besoek www.equinesa.com.
• Kry die gids oor perde by 0
www.horsegrapevine.co.za.
Kry die gids oor perde by
8. Publikasies en webtuistes
Besoek die webtuistes wat vroeër in hierdie hoofstuk genoem is.
Besoek www.kejafa.co.za of skakel 011 025 4388 vir die volgende
publikasies, beskikbaar by Kejafa Knowledge Works:
• The Complete Equine Veterinary manual Tony Pavord & Marcy Pavord
• Die SA Boerperd (a full colour Afrikaans publication)
• Natural Horse Care Pat Coleby
• Storey’s Guide to Raising horses (breeding, care, facilities) Heather Smith
Thomas
• Storey’s Guide to training horse (ground work, driving, riding) Heather
Smith Thomas
Horse Books Unlimited – www.equiworksa.co.za/books.php
HQ, Panorama Publications (Edms) Bpk. Besoek www.panorama.co.za of
skakel 011 468 2090.
A Guide to Animal Diseases in South Africa – Horses, Donkeys and Mules deur
Pamala Oberem. Beskikbaar by Briza Uitgewers. Besoek www.briza.co.za
of skakel 012 329 3896.
Die argiefartikels beskikbaar by www.farmersweekly.co.za.
Animals in Translation Temple Grandin en Catherine Johnson. Bloomsbury.
’n Kontrolelys om u perd gesond te hou (Verwys na Horse riding and care
handbook) – www.horsekeeping.com.