Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 576

574 Die kweek van openbare bewustheid is van kritieke belang in enige bestuursplan vir die benutting van inheemse veerasse. Die rasse is nuttig en lewer ’n waardevolle bydrae tot die biodiversiteit van die land. Die Nguni vee-ontwikkelingsprojek word as ’n sukses beskou in die sewe provinsies waar dit uitgevoer word. In elk van die provinsies werk die departement van landbou saam met ’n universiteit wat bestuur voorsien, die administratiewe werk hanteer en tegniese ondersteuning bied. Om te kwalifiseer vir die projek moet boere voldoende land tot hul beskikking hê om die getal vee te kan akkommodeer teen aanbevole syfers en moet voldoen aan die projek se reëls insluitende die versekering dat lewende hawe daagliks in ’n beheerde omgewing bestuur en gekontroleer word. Die Industrial Development Corporation (IDC) is die ander groot vennoot in die projek. 4. Nasionale strategie en regeringskontakte Departement Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) Direktoraat Diereproduksie Tel: 012 319 7662 / 7493 www.daff.gov.za Nasionale Koördineerder van Genetiese Hulpbronne vir Plaasdiere Tel: 012 319 7448 [email protected] Registrateur Tel: 012 319 7424/34 Direktoraat Genetiese Hulpbronbestuur Tel: 012 319 6024 Die opname oor genetiese hulbronne vir plaasdiere (FAnGR) in Suid-Afrika word uitgevoer deur die Direktoraat, Genetiese Hulpbronbestuur. FAnGR is deel van die VN se voedsel en landboukundige wêreldopname vir die bestuur van FAnGR. 5. Belanghebbendes Africanis-vereniging van Suidelike Afrika Tel: 033 343 2699 www.africanis.co.za/africanissociety.htm PELUM Suid-Afrika Michael Malinga – 072 561 9239 www.pelumrd.org Die PELUM-vereniging is ’n streeksnetwerk van meer as 200 “Africanis” is ’n oorkoepelende burgerlikeverenigingorganisasies in naam vir die inheemse sub- Oos-, Sentraal- en Suidelike Afrika. ekwatoriale Afrika-honde. Sciowave Die Farm Animal Conservation Jan Grobbelaar – 084 567 8975 Trust (FACT) – soek Suid-Afrikaanse [email protected] Vereniging van Veekunde SA Stamboek en DiereverbeGrootfontein Landbouteringsvereniging ontwikkelingsinstituut Tel: 051 410 0900 Tel: 049 842 1113 www.studbook.co.za http://gadi.agric.za Dit is deur die toedoen van Landbank Stamboek dat inheemse rasse Tel: 012 686 0500 soos die Nguni geregistreer en www.landbank.co.za gekommersialiseer is. ’n Vennoot, in samewerking met die Universiteit van Zululand, in die inheemse skaapaantelingsprojek in KwaZulu-Natal. Suid-Afrikaanse Vereniging van Veekunde (SASAS) Dierebelange-groep van ontwikkelende gebiede Tel: 012 529 8463 Die Landbounavorsingsraad [email protected] (LNR) by Irene is al vir jare by www.sasas.co.za inheemse en plaaslik ontwikkelde rasse betrokke. Universiteit van Fort Hare Dr. Voster Muchenje • Dr. M. Scholtz (Nguni- Tel: 040 602 2059 beesspesialis) Tel: 012 672 [email protected] 9119 [email protected] www.ufh.ac.za Kruger (Kleinvee• Leon spesialis) Tel: 012 672 9169 Navorsingsresultate oor Ngunibeetse is wêreldwyd gepubliseer. [email protected] Universiteit Stellenbosch Departement Veekundige Wetenskappe Tel: 021 808 4916 [email protected] www.sun.ac.za/animal Universiteit van die Vrystaat www.ufs.ac.za Sentrum vir Volhoubare Landbou en Landelike Ontwikkeling en Voorligting Tel: 051 401 3765 www.ufs.ac.za/censard Departement Vee-, Wild en Weidingkunde Prof. H.O. de Waal – 051 401 2210 Mnr. Willie Combrinck – 051 401 2382 www.ufs.ac.za/animal Paradys proefplaas Tel: 051 443 9011 Departement Dierkunde en Entomologie Prof. J.G. van As – 051 401 2427 Prof. S. Louw – 051 401 9219 Universiteit van Zululand Departement Landbou Tel: 035 902 6649 www.uzulu.ac.za Besonderhede oor die volgende telersverenigings is in die hoofstuk oor diereverbetering en telers beskikbaar. • Afrikaner, Bonsmara, Drakensberger, Nguni en Tuli beeste • Afrino, Damara, Dohné, Dormer, Dorper, Vandor en Van Rooy skape skape • Kalahari Rooi, Namaqua Afrikaner , Boerbok, Savanna Bok en Pedi bokke 6. Publikasies en webtuistes • Kry die aantekeninge op www.indigenousbreeds.co.za. • Landrace breeds: South Africa’s Indigenous and Locally Developed Farm Animals. Saamgestel en geredigeer deur K. Ramsay, L. Harris & A. Kotzé. Uitgewer: Farm Animal Conservation Trust (ISBN 0-62025493-9). Hierdie publikasie kombineer inligting oor die oorsprong van rasse, algemene beskrywings, uitnemende kwaliteite en prestasiedata. Skakel 012 529 8463, e-pos [email protected]. • The Indigenous Sheep and Goat Breeds of South Africa. deur Quentin Campbell. Uitgewer: Dreyer Printers and Publishers. Beskikbaar by die Landbounavorsingsraad (LNR) by Irene. • Commercialisation of indigenous goat production and products in South Africa. Geredigeer deur M. Roets. Uitgegee deur die Advisory Bureau for Development (Edms.) Bpk. • Field Guide of South African Farm Animal Genetic Resources. ’n Veldgids wat ’n opsomming van bestaande inheemse vee bevat. Eksotiese rasse wat die mees opmerklike invloed op landrasse het, is ingesluit om met die identifisering van kruisdiere te help. Nege bees-, 13 skaap-, vier bok-, twee vark-, vyf hoender- en vyf perderasse word gelys; tesame met hul bekende varïeteite en ekotipes. Kontak die LNR (Irene) by 012 672 9030. • The Story of the African Dog University of KwaZulu-Natal Press ISBN 1-86914-024-9. • Ongeveer 1000 van die 6400 erkende rasse van plaasdiere wêreldwyd het gedurende die afgelope 100 jaar uitgesterf, en 300 hiervan tydens die afgelope twee dekades of so!! Die Voedsel- en LandbouOrganisasie waarsku dat nog 2000 rasse se voortbestaan op die spel is indien maatreëls vir hul bewaring nie geneem word nie. Gaan in op die databasis: Domesticated Animal Diversity Information System – http:// dad.fao.org. • Inheemse rasse, plaaslike gemeenskappe. www.mamud.com/ indigenous_breeds.htm • Veerasse – www.ansi.okstate.edu/breeds • RBI (Rare Breeds Internat