572
8. Nasionale strategie en regeringskontakte
Strategie verskil van provinsie tot provinsie, en die Departement van
Vervoer – veral in Limpopo en Noordwes – en die Suid-Afrikaanse Buro vir
Standaarde is, wat donkiekarre betref, ook betrokke.
Universiteit van Johannesburg
Department of Industrial Design
Chris Bradnum (Ontwerpgroepsleier: Trekdierkarre)
Tel: 011 559 1387
[email protected]
ander donkiesorgtegnieke, en by
die ontwerp van donkiekarre, waens en -tuie.
Universiteit van die Vrystaat
Departement Dierkunde en
Entomologie
Prof. O.B. Kok
Tel: 051 401 2427
[email protected]
9. Belanghebbendes
Universiteit van Pretoria
Fakulteit Veeartsenykunde,
Onderstepoort
Prof. C. McCrindle
Tel: 012 529 8000
www.veterinary.up.ac.za
Kry besonderhede van die Hoëveld-Perdesorgeenheid, die Oos-Kaapse
Perdesorgeenheid en die Kliniek en Opleidingsentrum van die Karperdbeskermingsvereniging in die hoofstuk oor perde. Hierdie groepe is ook baie nou gemoeid
met donkies.
Navorsing is gedoen oor die
inwendige parasiete van donkies, en “Harnessing Africa’s Animal Power
die Fakulteit is tans aktief betrokke to unlock Africa’s people power”
by die kastrering van donkies en
Vind inligting en kontakbesonderhede van die verskillende Departement van
Landbou, Bosbou en Visserye direktorate by www.daff.gov.za.
Animals in Distress
Tel: 011 466 0261 / 083 640 8822
[email protected]
www.animalsindistress.org.za
Nasionale Raad van DBV’s:
Plaaseenheid
Tel: 011 907 3590
www.nspca.co.za
De Rust-Donkieprojek
Tel: 044 241 2231
[email protected]
Die NDBV verskaf opleiding en
toerusting aan donkie-eienaars
deur die hele Suid-Afrika. Ou,
verslete, ongeskikte en stukkende
Hulle help plaaslike gemeenskappe tooms en tuie word verwyder en
met toerusting en donkiesorg ten deur goed passende en geskikte
einde donkiegebaseerde toerisme toerusting vervang.
aan te moedig.
Indien die situasie dit vereis, word
Donkey Power Facilitation and
plaaslike veeartse/staatsveeartse
Consultancy
gevra om hingste te kastreer,
Dr. Peta Jones
Tel: 083 817 6047 / 083 686 7539 dikwels op koste van die NDBV.
Sulke uitreikprogramme word
[email protected]
in behoeftige landelike gebiede
waar
hulpbronne
Raad oor die bestuur van donkies aangebied
en die maak van toerusting vir plaaslik onverkrygbaar is of
hulle, asook deelnemende opleiding eienaars nie die fondse daarvoor
vir eienaars, hanteerders en het nie, selfs al is dit beskikbaar.
voorligtingswerkers word verskaf.
South African Network for
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary Animal Traction (SANAT)
Dr. Bruce Joubert
Tel: 023 625 1593
Tel: 040 602 2125 / 082 200 1234
www.donkeysanctuary.co.za
[email protected]
Die visie van die toevlugsoord is www.sanat.org.za
om die welstand van alle donkies te
bevorder en om permanente sorg Hierdie
groep
organiseer
en skuiling te bied vir mishandelde, vergaderings en hou ’n gids by van
verwaarloosde en ou donkies in die belanghebbendes in Suid-Afrika wat
Wes-Kaap.
met trekdiere, insluitende donkies,
gemoeid is.
LNR – Instituut vir Landbouingenieurswese
Universiteit Stellenbosch
Tel: 012 842 4000
Departement Bewaringsekologie
[email protected]
en Entomologie
[email protected]
Dr. S. Matthee
Tel: 021 808 4777
LNR-Instituut vir
[email protected]
Diereproduksie
Rain Gerhard
Navorsing is oor inwendige
Tel: 012 672 9111 / 9086
parasiete (wurms) by donkies en
[email protected]
die bestryding daarvan gedoen.
Madzivhandila-Landboukollege
Tel: 015 962 7200
The Donkey Trail
Tel: 083 628 9394
www.donkeytrail.com
Makana and Ndlambe Donkey
Equine & Livestock Association Universal Wellbeing – sien Wheel
Alexis Olds – 084 511 3900
and Water
[email protected]
Wheel and Water
Tel: 021 422 1699 / 082 925 3892
http://wheelandwater.co.za
10. Publikasies en webtuistes
Kry baie artikels, vertellings en staaltjies, foto’s ensovoorts by www.
donkeypower.donkecology.com.
Besoek www.sanat.org.za, webwerf van die South African Network for Animal
Traction. Publikasies is hiervandaan beskikbaar.
Laai die publikasies af in pdf-formaat by www.sanat.org.za.
Kyk ook die blog by www.donkecology.com.
• Donkeys for Development. Jones, P ATNESA/ARC/Donkey Power.
.A.
ISBN 0-620-22177-1. Hierdie klein handboekie, wat ontwerp is vir
landelike donkie-eienaars wat min hulpbronne het, dek alles van die
kies en koop van donkies, deur hulle lewensiklus en voedings- en
veeartsenykundige behoeftes, tot by die maak van toerusting en die
afrigting van donkies. Dit beslaan net 160 bladsye en bevat talle foto’s en
diagramme. ’n Bygewerkte weergawe op CD (saam met PowerPointaanbiedings oor die gebruik van donkies) is ook beskikbaar. Dit is teen
R100 verkrygbaar by Donkey Power BK. Kontak Peta by 083 817 6047
/ 083 686 7539 of e-pos [email protected].
• Care and Use of Working Donkeys, ’n opvoedkundige boekie, is op
die webtuiste van die DLBV, www.daff.gov.za verkrygbaar. Volg die
kieslysopsies Publications en Info Paks. Vind “Animal traction: care and
use of working donkeys” op die lys. Hierdie publikasie kan ook by die
Hulpbronsentrom (012 319 7141) of van die Nasionale Raad van DBV’s
(NDBV) by 011 907 3590 verkry word. ’n Hersiene weergawe is ook
elektronies verkrygbaar by [email protected].
• Daar is verskeie dokumente beskikbaar op www.atnesa.org (gebruik
die kieslysopsie “Documents by country and region”). Suid-Afrikaanse
titels sluit in Profitability of using animal traction under small holder farming
conditions in Eastern Cape, South Africa (T.E. Simalenga, A. Belete, N.A.
Mseleni & L.L. Jongisa), Extension methods for improving the welfare of
traction animals (Cheryl M.E. McCrindle & Limakatso E. Moorosi),
Response to demand: meeting farmers’ need for donkeys in southern Africa
(Peta A. Jones), Animal traction in South Africa: overview of the key issues
(Paul Starkey, Funiwe Jaiyesimi-Njobe & Dirk Hanekom), en so meer.
Ander werke sluit die volgende in:
.,
• Fielding, D., & Krause P 1998. Donkeys. London: Macmillan ISBN 033-62750-4
• Hutchins, B., Hutchins P & Patton L., 1999. The definitive donkey (2nd
.
edn). Texas: Hee-Haw Book Service. ISBN 0-9659312-0-X
• James, M. & Jones, P 2007. Care and use of working donkeys. Fort
.,
Hare: South African Network for Animal Traction and National Council
of SPCAs. (Beskikbaar in pdf-formaat).
• Svendsen, E.D., Duncan J. and Hadrill D. (eds), 2008. The professional
handbook of the donkey. Yatesbury, UK: Whittet Books. ISBN 13 9781-873580-68-4
Tensy anders vermeld, kom die inligting in hierdie hoofstuk van dr.
Peta Jones. Kontak haar by [email protected].