571
7. Die donkiekar
Hoe om alles aanmekaar te sit, stap vir stap:
Die heel slegste soort donkiekar is die een wat ook die algemeenste in
Suid-Afrika voorkom: twee wiele, wat balansprobleme veroorsaak, en een
disselboom, wat inspanprobleme veroorsaak (inspan is die manier waarop
die trekdier verbind word aan wat hy moet beweeg). Dit is belangrik vir
die gesondheid en doeltreffendheid van die donkies dat hierdie probleme
oorkom word.
Stap
1
GOEDKOOP MAKLIK EN DONKIEVRIENDELIK: Inspan voor ’n
,
eendisselboomkar
Wat ’n mens nodig sal hê:
Item
Beskrywing
Wat ’n mens moet
doen
Haak swingelstelle aan
die voorste en agterste
hake van die kar vas.
Maak die stringe/kettings
Van bo:
tussen die swingels vas,
maar hou hulle reguit
en styf.
Aantal
1
Kar
Een disselboom, minstens
2m lank gemeet vanaf die
voorkant van die laaiblad.
Twee vasmaakpunte (hake
of ogies):
* bo-op die disselboom,
aan die voorkant,
* trekpunt onderaan die
disselboom, net voor die
laaiblad.
Wiele so groot moontlik.
Lugbande, indien moontlik.
Vere, indien moontlik
(ontwerpskets beskikbaar
op aanvraag).
(NB Dit kan permanent so
vasgeheg bly)
Tuie
In goeie kondisie, veral
bene en pote.
2
Sit twee tuie op elke
donkie, een vir die bors
en een vir die agterkant.
3
Terwyl die disselboom
op die grond is, plaas die
donkies in posisie tussen
die stringe, en weg van
die voorste en agterste
swingels (as die donkies
hieraan gewoond is, sal
hulle dit op stembevel
doen).
4
Donkies
Hoe dit lyk
Aan beide kante van elke
donkie (maklik om oor
te leun): Lig die stringe
op en haak stewig aan
tuie vas. Voorste tuig
haak aan agterste een
vas. Agterste tuig haak
aan voorste een vas. (Dit
is ’n bietjie makliker as
iemand die disselboom
oplig). Die slap ketting
bly tussen die hake.
5
Staan terug en
kontroleer of:
* die disselboom voor
hoog genoeg bo die
grond is (indien nie,
maak die stringe stywer
met hake).
* die donkie voor en
agter ver genoeg van die
swingels is sodat hy nie
daaraan raak wanneer
hy beweeg nie (indien
nie, haak die donkie los
en verbeter donkie se
posisie voor hy weer
vasgehaak word).
6
REG VIR DIE PAD !
Donkie se gemak en
doeltreffendheid is
verseker.
2
Geen skerp kante of draad. 4
Moet die donkie wat dit
dra, goed pas – moet
dus verkieslik verstelbaar
wees.Verskeie
materiale
is moontlik, maar dit
moet –sterk wees, maklik
skoongemaak kan word,
verkieslik
absorberend
wees (ontwerp beskikbaar
op aanvraag).
Swingel-en-ewenaarstelle
Gemaak van ligte, sterk,
star materiaal (metaal of
hout). Elke swingel aan
ewenaar verbind deur
twee kettingskakels.
Swingels lank genoeg sodat
die stringe vry van die
donkie se lyf beweeg.
2
Stringe
Verkieslik 4 mm-kettings,
elk hoogstens 2m
4
Hake
Sterk koolstofstaal (wat krag (soos
kan neem). S-vormiges kan nodig)
tuie aan swingels verbind,
as dit nie vas is nie, en
ewenaars aan die kar, as dit
nie vas is nie. C-vormiges,
indien nie reeds aan tuie
vas nie, kan tuie aan stringe
verbind.