560
Kontakte by die LNR:
• [email protected] – Suid-Afrika se voorste navorser oor
heuningbye
• [email protected] – die bakterioloog by die NIPB wat
laboratoriumontledings doen
• [email protected] – by-identifisering (taksonoom). Dr. Eardley
is ook ondervoorsitter van die Interna tional Commission on Plant Bee
Relations (ICPBR)
• [email protected] – heuningby-ontwikkelingsprojekte
Bye is die belangrikste groep bestuiwers (ander bestuiwers sluit in vlieë,
torre, vlinders, motte, gaasvlerkiges, voëls, knaagdiere en vlermuise, of
deur die wind of water). Binne die omvang van die huidige navorsing
word die skakels tussen byesistematiek en die ekologiese rol van bye
as bestuiwers, hul belangrikheid vir die landbou, en die aanwesigheid
van ander bestuiwers erken. Deelname aan ekologiese, bestuiwings-,
bewarings- en internasionale beleidsontwikkelingsprojekte is dus
belangrike aktiwiteite. Die byeversameling van die Suid-Afrikaanse
Insekteversameling bestaan uit ongeveer 15 000 databasisrekords.
Bye is in die algemeen baie gevoelig vir steurings in hulle habitat, en
sommige grondgebruikveranderings lei direk tot hulle plaaslike ondergang.
Die biodiversiteitsbewaring van bye het dus ’n wêreldwye onderneming
geword. Taksonomie is noodsaaklik vir behoorlike byebewaring en bestuur.
Kontak: dr. Connal Eardley. E-pos: [email protected]
Rhodes-Universiteit
Departement Dierkunde en
Entomologie
Tel: 046 603 8525
www.ru.ac.za
and programmes”-opsie by www.
sanbi.org.
Universiteit van Pretoria
Departement Dierkunde en
Entomologie
Suid-Afrikaanse Nasionale Bio- Sosiale Insekte Navorsingsgroep
diversiteitsinstituut (SANBI)
Tel: 012 420 3233
Afdeling vir toegepaste
diversiteitsnavorsing
Die navorsingsaantekeninge van
Tel: 021 799 8870 / 8652
prof. R. Crewe, dr. Christian Pirk
Dr. Ruan Veldtman
en dr. H. Human is beskikbaar by
[email protected]
www.up.ac.za/zoology.
Carol Poole
[email protected]
Universiteit van die Vrystaat
Dr. Jonathan Colville
Departement Dierkunde en
[email protected]
Entomologie
Tel: 051 401 2566
SANBI se navorsingsprojekte [email protected]
handel oor die ekostelsel-dienste
wat byeboerdery ondersteun, University of the
sowel as bestuiwing as ’n Witwatersrand
ekostelsel-diens in gewasverbouing. Pharmacy and Pharmacology
Vind die “Honeybee Forage Tel: 011 717 2175/57
Project” onder die “Research [email protected]
Besoek die Internasionale Byenavorsingsvereniging-bladsye by www.ibra.org.uk.
8. Maatskappye wat betrokke is
Byeboerdery-toerusting
• Accelerate Design 012 666 9733 www.accelerate.co.za
• Bee Ware Tel: 082 359 8787 www.beeware.co.za
• Beequipment SA Tel: 011 476 5626 www.beequip.co.za
• BioAfrica Tel: 082 534 4807 www.bioafrica.co.za
• Even-run Apiary Products Tel: 033 345 1016
• Honey Badger Tel: 084 663 9233 www.honeybadger.co.za
• Honeybee Foundation & Products Tel: 021 511 4567
[email protected] www.beekeeping.com/honeybee-africa
• LNR-ILI Tel: 012 842 4000 (’n wasonttrekker wat met sonkrag werk
– vir kleinskaalse byeboerdery-entrepreneurs)
• SM McGladdery Tel/faks: 033 342 4990 www.satweb.co.za/bees
Heuning en heuningprodukte
• Aalcapri Apiaries Tel: 011 825 4764 / 083 267 1133
• Apitherapy Tel: 053 833 1834 www.apitherapy.co.za
• Steph’s Honey Tel: 082 534 4807 www.bioafrica.co.za
• Clover Apiaries Tel: 012 343 6344
• Douglas Bee Farms Tel: 053 298 1101
• Even-Run Apiary Products Tel: 033 345 1016 Faks: 033 394 7542
• Glendarob Tel: 021 914 1109 www.glendarob.co.za
• Fleures Honey Products Tel: 012 804 7887 Faks: 021 804 7888
• Hans Steenpoorte Tel: 083 647 6232
• Hasslers Honey Farm Tel: 011 849 1990 Faks: 011 425 3221
• Highveld Honey Farms Tel: 011 849 1990 / 083 229 4467
• Honeybee Foundation & Products Tel: 021 511 4567 www.
beekeeping.com/honeybee-africa
• Honeysuckle Tel: 083 629 5769 www.honeysucklehoney.com
• Honeywood Farm Tel/faks: 028 722 1823 www.honeywoodfarm.
co.za
• Jourdan Honey Farms Tel: 011 976 2247 www.jourdanhoneyfarms.
za.net
• Makana Meadery Tel: 046 636 1227 www.iqhilika.co.za
• Necta Honey Farm Tel/faks: 011 698 3274
• Nu-Life Beekeepers Tel: 039 433 1140 / 082 578 0827
• Peel’s Honey Tel: 033 330 3762
• The Propolis People Tel: 053 831 2705 www.thepropolispeople.
co.za
• Raw Honey Tel: 083 653 6290 www.rawhoney.biz
• Rivendale Apiculture [email protected] www.apiculture.
co.za
• Rupert’s Honey Tel: 012 650 0064 www.rupertshoney.co.za
• Slabber Apiculture Tel: 082 852 4392 www.pollination.co.za
• Schnetler Tel: 011 782 8996 / 082 927 9629 [email protected]
(velsorgprodukte gemaak van heuning; heuning-kakiebossjampoe vir
dieres)
9. Publikasies en webtuistes
Besoek webtuistes wat op ander plekke in hierdie hoofstuk gelys word, bv
www.sabio.org.za, www.beekeepers.co.za ens.
Beekeeping in South Africa (Die “Blou Boek”). 3de uitgawe. Voorsien
inligting en instruksies, voorsien in die behoeftes van stokperdjieentoesiaste, beginners en professionele boere. Skakel 021 887 4690, e-pos
[email protected] of besoek www.arc.agric.za.
’n Publikasie wat onlangs verskyn het is The Bee Book – A Guide to Top-Bar
Beekeeping in Southern Africa. Outeurs: David Donald, Dominique Marchand
en Jennifer Marchand-Mayne ISBN 978 0 70217836 8. Uitgegee deur JUTA
en Kie Bpk. Die vier hoofdoelwitte van hierdie praktiese gids, wat toeganklik
geskryf en pragtig geïllustreer is, is om die volgende te voorsien:
• ’n handboek om volwassenes te leer en op te lei in die gebied van
landbou, in die VOO- en ABET- kontekste
• ’n praktiese veldgids tot bostaafkorf-byeboerdery – vir onderwysers/
dosente wat ’n byehouery-projek saam met hul leerders/studente in
skole en kolleges aanpak
• ’n
opleidingen
ontwikkelinghandboek
vir
landbouvoorligtingsbeamptes
• ’n praktiese gids en verwysingsbron vir gemeenskappe wat
inkomstegenererende entrepreneursondernemings aanpak