Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 559

557 Opleiding en navorsing lewende hawe Bok- en skaapsuiwel 1. Oorsig Skaap- en bokmelk is ’n gesonde suiwelalternatief, selfs al is u fisieke toestand nie in gedrang nie. Dit is ryk in vet en minerale en die (baie gunstige) feite met betrekking tot die voedingswaarde van hierdie melk kan op die webtuistes, wat in hierdie hoofstuk genoem word, gevind word, byvoorbeeld, www.dairygoat.co.za, www.indezi.co.za, www.sasheepdairy. co.za en www.sheepdairying.co.uk. Die melk kan verwerk word om kaas, botter, roomys en ander suiwelprodukte te vervaardig. Hierdie is ’n nismark. 2. Plaaslike sakeomgewing Die notas oor suiwelbokboerdery is by www.dairygoat.co.za beskikbaar. Deskundige raad kan by die Dairy Standard Agency (besonderhede onder opskrif 3) verkry word oor die voorskrifte wat veilige melkproduksie verseker. Die voordele van melkskape: • Skape is ’n driedoelige spesie, wat wol, vleis en melk verskaf. • ’n Mens kan vier keer meer skape per hektaar aanhou as beeste, en hulle plant vinniger as ander spesies voort. • Beeste neem ’n lang tyd om kalwers te produseer wat verkoop kan word. Die meeste bokrasse is seisoenale aanteelvee en lam slegs een maal per jaar. Maar skape kan tot drie keer in twee jaar lam. Melkskape is teelkragtige aanteelvee. • Die Suid-Afrikaanse melkskaap het ’n melktyd van ses maande (ander skape – drie maande). • Die Suid-Afrikaanse melkskaap gee tot vier liters melk per dag. • Die wol is sterk – 30 mikron. • Die ooie is produktief: Twee- en drielinge is die norm. Moederlike instink is uitstekend. • Die karkaskwaliteit van slaglammers is baie goed en het ’n goeie vetverspreiding. Die skape is relatief groot, die ooie weeg tussen 70 en 75 kg. Bron: Elmarie van Aswegen, Ovis Angelica (kyk opskrif 3) 3. Belanghebbendes Vind die volledige lys van lede by www.milkgoats.co.za, webtuiste van die Southern African Goat and Sheep Milk Processors Organisation (SAGS). Sommige van hierdie word hieronder gelys. Die hoofstuk oor suiwel in die afdeling oor landbouverwerking sluit maatskappye en melkerye in wat bokmelk prosesseer. Verenigings en standaarde • Dairy Standard Agency Tel: 012 665 4250 www.dairystandard. co.za • SA Milch Goat Breeders’ Society Tel: 051 410 0954 www.milkgoats. co.za (Vind notas oor bokmelk op die webtuiste) • SA Melkskaaptelersklub Tel: 051 713 7091 / 082 412 3787 • SA Stamboek-en Diereverbeteringsorganisasie Tel: 051 410 0900 www.studbook.co.za • Southern African Goat and Sheep Milk Processors Organisation (SAGS) Tel: 082 377 5698 www.milkgoats.co.za • Grootplaas de Rust Cheese Academy Tel: 082 828 1832 http:// cheeseacademy.co.za • Grootfontein Agricultural Development Institute (GADI) Tel: 049 842 1113 http://gadi.agric.za • Universiteit van Pretoria Prof. Edward Donkin Departement Veeen Wildkunde Tel: 012 420 3272 [email protected] • Universiteit van die Vrystaat Sentrum vir Volhoubare Landbou en Landelike Ontwikkeling en Voorligting Tel: 051 401 3765 www.ufs. ac.za/censard • Universiteit van die Vrystaat Departement Vee-, Wild en Weidingkunde Tel: 051 401 2211 www.ufs.ac.za/animal Produsente en ander belanghebbendes • Alpine Goats’ Cheese Tel: 028 423 3112 www.goats-cheese.co.za • Angel Dew Farms het notas oor boksuiwel-boerdery op die webtuiste, www.dairygoat.co.za. Skakel 082 779 4899 • AXXON is ’n spesialisverskaffers van toerusting en jukke vir die melk van bokke en skape. Bel 011 837 7177/6/0 of skryf aan axxon@global. co.za • Belnori Boutique Cheesery Tel: 082 330 4706 www.belnori.co.za • Boklam Farms Tel: 072 123 0505 • Buffeljagsrivier Laerskool Tel: 028 512 3655 http://bjrs.co.za • Fairview Tel: 021 863 1536 http://fairview.co.za • Flavourex Cheese Factory Tel: 083 397 3531 www.flavourex.com • Fransplaas Sheep Cheese Farm Tel: 023 571 2222 • Goatpeter’s Tel: 072 136 2087 www.goatpeter.com • Greenways Fine Cheese Tel: 011 466 2001 / 082 883 2608 www. greenwayscheeses.co.za • Geluksfontein Goat Cheese Farm verskaf ook begeleide toere, opleiding en konsultasie. Kyk na www.goatmilk.co.za of bel 083 704 4229 • Hillandale Farm Tel: 033 263 2951 • Indezi River Cheese Company Tel/fax: 033 234 4795 www.indezi. co.za • Lattaia Goat’s Cheese Tel: 083 535 4341 • Mooiland Cheesery Tel: 056 777 2253 [email protected] • Nuwehoogte Goatsmilk & Cheese Tel: 023 626 4165 http:// nuwehoogte.weebly.com • Ovis Angelica Tel: 051 713 7091 / 082 412 3787 www.sasheepdairy. co.za • Packo RSA Tel: 058 852 4907 / 082 835 0796 http://packorsa.co.za (Bok- en skaapmelkstalle is een van hul produkte). • Tantinki Tel/faks: 044 279 2384 Sel: 083 340 5821 • Wilde and Roare Tel: 083 280 0643 www.wildeandroare.co.za 4. Publikasies en webtuistes Verwys ook na die suiwel hooftuk in die afdeling oor landbouverwerking. • Belanghebbendes se webtuistes is ’n uitstekende vertrekpunt. • Vind die argiefartikels oor suiwelbokke op www.farmersweekly.co.za. • Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het Info Pakprogrammatuur getiteld “Dairy goats: milk production” en “Starting a dairy goat enterprise”, wat albei op www.daff.gov.za besigtig kan word. • Raising Dairy Goats deur Jerry Belanger is by Kejafa Knowledge Works beskikbaar op www.kejafa.co.za. Hulle kan ook by 011 025 4388 gekontak word. • Maklik verstaanbare “infotoons” is beskikbaar oor die onderwerp: Hoe om vars bokmelk te berei. Besoek die AGIS-webtuiste – www.agis. agric.za/efarmer. • Die British Sheep Dairying Association – www.