556
• Toepaslike haarsortering- en klasseringskennis by die boer en die
werknemer. Dit is noodsaaklik om in skeer- en sorteringsopleiding te
belê.
Om volle voordeel uit die gedereguleerde bemarkingstelsel te trek, moet
die produsente toegang hê tot ’n doeltreffend en werkende infrastruktuur
wat die vrye vloei en beskikbaarheid van bemarkingsinligting insluit.
5. Vervaardiging en verwerking van sybokhaar
Die omskakeling van sybokhaar in ’n produk soos ’n kledingstuk of ’n
huishoudelike artikel is ’n lang proses. Dit kan egter in vier duidelik stadia
ingedeel word:
• die vesel word skoongemaak en gekam
• die vesel word tot draad gespin
• die vesel word in ’n weefstof of tekstielstof omskep
• die finale stadium behels die omskepping van die stof tot ’n
eindproduk
Alhoewel sybokhaar min of meer op dieselfde manier as wol verwerk
word, vereis dit ook spesifieke aandag tydens sekere van die prosesse ten
einde te verseker dat die sybokhaar se gladde, glansende voorkoms behou.
Aangesien die ingewikkelde besonderhede van die proses ’n goed bewaarde
geheim bly, is die verwerking van sybokhaar tot eindprodukte meer ’n kuns
as ’n wetenskap – in die tuisnywerheid- én die groot bedryfsmeulens.
Gehalte bly die hoogste prioriteit in Suid-Afrikaanse sybokhaarproduksie.
Daar bestaan vasgestelde standaarde om gehalte van die grondstof
dwarsdeur die wêreld te verseker.
Dit kan boere duur te staan kom om nie van die klasstandaarde gebruik te
maak nie. Kopers sal nie ag slaan op bale wat nie eenvormig geklassifiseer is
nie, en agente kan sodanige bale vir eie gewin hersorteer.
6. Belanghebbendes
Maatskappye wat betrokke is
Kliek op die “Buyers”, “Processors” en “Manufacturers-keuselysopsies op www.
mohair.co.za.
• ABAFAZI Tel: 042 231 1295 www.abafazi.com
• Adele’s Mohair Tel: 046 675 1090 www.adelesmohair.co.za
• Ali-Jean’s Fibre Design Studio Tel: 031 765 1602 aldroberts@mweb.
co.za
• Annette Oelofse Mohair Products Tel: 049 834 9011 / 082 466 6174
www.mohairblanket.co.za
• Blue Crane Wool and Mohair Tel: 042 243 3210
• BKB (Edms) Bpk Tel: 041 503 3111 www.bkb.co.za
• Border Combing Company ’n Afdeling van Samil (Edms) Bpk Tel:
043 685 2015 (prosessering) Tel: 041 486 2430 (aankope)
• Camdeboo Mohair Tel: 041 484 5255 www.camdeboo.com
• Cape Mohair and Wool (CMW) Deel van OVK (Bedryf) Bpk Tel: 041
406 7500 www.cmw.co.za
• Cape Mohair Bpk Tel: 021 534 4134 www.capemohair.co.za
• Cape Mohair Spinners (Edms) Bpk Tel: 041 486 2433/4 www.
capemohairspinners.com
• Coral Stephens Tel: 011 442 4145 www.coralstephens.com
• Dombeya Farm Homespun Yarns Tel: 021 881 3746
• Elsa Barnard Mohair Carpets Tel: 046 648 2687 www.mohaircarpets.
co.za
• Gubb and Inggs Bpk (’n Afdeling van Stucken & Company (Edms)
Beperk) Tel.: 041 994 7500 (prosessering) Tel: 041 397 4700
(bemarking) www.stucken.co.za
• Hinterveld Tel: 041 992 4880 www.hinterveld.com
• Ikhwezi-Cacadu Angora Goat Project Tel: 049 838 0001 / 083 244
1028
• Jan Paul Barnard Tel: 042 231 1247
• Karoo Classics Tel: 021 886 7596 www.karooclassics.co.za
• Lanata (Edms) Bpk Tel: 041 451 1478 www.lanata.co.za
• Linspire Ivan Smith – 083 459 2242 [email protected]
• LouBear Mohair Tel: 021 868 1837 www.loubear.com
• Mohair Spinners SA (Edms) Bpk Tel: 041 995 4700
• Mohair Weavers SA – soek Jan Paul Barnard
• Mohair and Wool Traders (MWT) Tel: 083 459 2242
• Mohair Yarns Tel: 041 995 4700
• Momentos of Africa Tel: 041 507 7270 www.momentos.co.za
• Mosenthals Wool & Mohair SA Tel: 041 581 8613
• New England Wool SA Tel: 083 759 8589
• Peta-Lee Tel: 011 483 0214 www.peta-lee.co.za
• PureCape – sien Hinterveld
• Samil Tel: 082 654 9624
• Sanmin & Sanhong Textile www.cz-sm.com
• Seal South Africa www.silholdings.co.uk
• Shuttleworth Weaving Tel: 033 266 6818 www.shuttleworthweaving.
com
• Southseas Mohair – sien Adele’s Mohair
• Stucken & Company Tel: 041 397 4700
Verenigings
Die verskillende telersverenigings verskyn onder die hoofstuk oor
diereverbetering en telers.
Sybokhaar SA
Tel: 041 487 1386
www.mohair.co.za
Die maatskappy ondersteun oorsese
en plaaslike vervaardigers met
mark- en produkontwikkeling en
die bevordering van die gebruik van
sybokhaar. Sybokhaar Suid-Afrika
bevorder die sybokhaarbedryf.
Sybokhaar SA befonds navorsing,
opleiding en inligting. Hul webtuiste
bevat veiling- en marknuus, artikels
en ander nuttige inligting.
SA Wool and Mohair Buyers
Association
Tel: 041 484 5252
Faks: 041 484 5629
SA Sybokhaarkwekersvereniging
Tel: 049 836 0140
[email protected]
www.angoras.co.za
South African Textile Industry
Export Council
Tel: 021 702 4140 / 082 455 3263
www.satiec.co.za
Mohair Empowerment Trust
Tel: 041 487 1386 / 072 621 7336
www.mohairempower.co.za
Opleiding en navorsing
Nelson Mandela
Metropolitaanse Universiteit
Port Elizabeth Noord-Kampus
Tel: 041 504 3527
Faks: 041 504 9527
www.nmmu.ac.za/agri
Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingraad (WNNR)
Vesel- en Tekstielware
Nywerheidsondersteuning
Tel: 041 508 3223 / 89
www.csir.co.za
7. Publikasies en webtuistes
’n Uitstekende oorsig oor bokke in Suid-Afrika word in die Mohair Market
Value Chain Profile: 2010-2011 voorsien. Besoek die webtuiste www.daff.
gov.za en kies “Publications” en “Agricultural Marketing” vir toegang tot die
dokument.
Besoek die verskillende belanghebbendes webtuistes bv. www.mohair.
co.za, www.cmw.co.za en ww ˘