543
4. Nasionale strategie en regeringskontakte
Kry die volgende lêers: “Aquaculture policies, guidelines and legislation”,
“Aquaculture Authorisations” en ander by www.daff.gov.za (kies die opsies
“Fisheries”, “Areas of work” en die “Aquaculture”).
• Die regering se Industriële Beleidsaksieplan (IPAP) sluit akwakultuur
in as ’n gebied waar werk geskep kan word.
• Die Strategies-geïntegreerde projekte (SIPe) program van die
Presidensiële Infrastruktuur Koördineringskomitee is in 2012
bekendgestel. Projek elf van hierdie prioriteitsprojekte (SIP 11)
fokus op landbou-logistieke en landelike infrastruktuur. Akwakultuurbroeiskemas word by SIP 11 ingesluit.
• Die Kabinet het in 2012 die beleid vir die kleinskaalse visseryesektor
goedgekeur. Die beleid beoog om meer toegang aan gemeenskappe
te gee, vennootskappe te bevorder en die gesamentlike bestuur van
die beperkte mariene hulpbronne te bewerkstellig en om aan die
tradisionele visserye gemeenskappe nuwe lewe te gee.
• In Desember 2012, het die Departement van Handel en Nywerheid en
die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye die akwakultuurontwikkeling- en verheffingsprogram [aquaculture development and
enhancement programme] bekendgestel.
• Die meeste provinsiale departemente van landbou het nou planne en
ander provinsies is in die proses van implementering. Staatskweekplekke
het nuwe lewe gekry. Turfloop (Limpopo) Amalinda (OosKaap)
Makhathini (KwaZulu-Natal) en Gariep (Vrystaat). ’n Opleidingsgids is
gepubliseer vir voorligtingsbeamptes om hul opleiding aan te vul.
Departement Landbou,
Bosbou en Vissery (DLBV)
Afdeling Visserye
Tel: 0861 123 626
www.daff.gov.za
Marinehulpbronbestuur (MCM)
Tel: 021 402 3911
Departement Waterake
Tel: 0800 200 200
www.dwa.gov.za
Op die webwerf, kies “Fisheries”,
“Areas of work” en “Aquaculture”. Infosa (Infopeche se streekkantoor in die SAOG-streek)
Akwakultuur en landelike leefwyse is ’n interregingsorganisasie vir
(ARL)
die bemarking van inligting en
Tel: 021 402 3038
samewerking in Afrika. Infose is
[email protected]
die streekkantoor vir die SAOGTel: 012 319 7404
streek. Kyk na www.infosa.org.na.
[email protected]
5. Verenigings wat betrokke is
Besonderhede aangaande die onderskeie produsentegroepe verskyn in afdeling 2.
Die Akwakultuurvereniging van
Suid-Afrika (AASA)
Tel: 012 807 6720
[email protected]
www.aasa-aqua.co.za
Die doelwitte van die vereniging
is om deur middel van effektiewe
verteenwoordiging
en
die
verspreiding van inligting ’n
bydra tot die ontwikkeling van
akwakultuur in Suider-Afrika te
Die Akwakultuurvereniging van lewer.
Suid-Afrika (AASA) is ’n struktuur
met verteenwoordiging uit die Die Suid-Afrikaanse Koionderskeie sektore wat ’n bydrae telersvereniging
lewer tot die akwakultuurbedryf Tel: 011 433 2665
van die streek – produsente www.koisa.co.za
sowel as diensverskaffers soos
voermaatskappye,
toerusting- Die Suid-Afrikaanse Troetelverskaffers en veeartsenykundige dierhandelaarsvereniging
Tel: 083 288 7574
dienste.
www.sapettraders.co.za
6. Opleiding en navorsing
AgriSETA
Tel: 012 301 5600
www.agriseta.co.za
As gevolg van die klem op
akwakultuur in die regering se
IPAP (Industriële Beleidsaksieplan)
word dit ingesluit as ’n prioriteit
by AgriSETA-beplanning (Sien
AgriSETA strategiese plan vir
2012-2016).
Aquaculture Innovations
Tel: 046 622 3690 / 083 406 0208
[email protected]
www.aquaafrica.co.za
Oseanografiese
Navorsingsinstituut – Durban
Tel: 031 328 8222
www.ori.org.za
Rhodes-Universiteit
Departement van Igtiologie en
Visserywetenskap (DIFS)
Tel: 046 603 8415/6
www.ru.ac.za/ichthyology
DIFS werk met die bedryf saam, en
hul gegradueerdes beklee dikwels
belangrike poste in die bedryf.
Die Suid-Afrikaanse Instituut
vir Akwatiese Biodiversiteit
Aquaculture
Innovations
is (SAIAB)
Tel: 046 603 5800
’n
diensverskaffer
van
die
www.saiab.ac.za
akwakultuurbedryf in Suider-Afrika
wat sowel konsultasiedienste as “Navorsingsuitnemendheid
vir
teoretiese en praktiese opleiding in die volhoubaarheid van Afrika se
akwakultuur verskaf. Hulle is tans akwatiese omgewings.” SAIAB is ’n
die enigste organisasie wat SETA- navorsingsfasiliteit van die Nasionale
geakkrediteerde opleidingskursusse Navorsingstigting (NNS).
aanbied en dit is vir die opleiding
Die Suid-Afrikaanse netwerk
van katvis- en tilapiaboere.
vir kus- en seenavorsing
Hul klante sluit in inligtings- (SANCOR) is ’n konsulterende,
kommunikasie en adviserende
beamptes,
entrepreneurs,
liggaam
wat
instellings
en
maatskappye en individue.
wetenskaplikes van verskillende
provinsies verteenwoordig. Besoek
Die teoretiese opleiding word http://sancor.nrf.ac.za.
op verskillende plekke in die
SAOG-streek aangebied, terwyl Die
Tompi
Selekadie praktiese opleiding òf op landboukollege bied ’n kursus
die kliënt se terrein òf by die in die praktiese en teoretiese
Aquaculture Innovations Academy metodes van akwakultuur aan. Bel
in Grahamstad gedoen word. 013 268 9300/1/2.
Afstandsonderrig word moontlik
gemaak deur DVD’s wat by hul Die Universiteit van Limpopo
aanlynwinkel op www.aquaafrica. Tel: 015 268 2203 / 188
www.ul.ac.za
co.za/store verkoop word.
Maatskappye wat betrokke ’n Akwakultuurnavorsings-eenheid
is doen interne opleiding bv. en ’n proefplaas tel o