Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 544

542 Dicla Farm and Seeds Tel: 071 692 2229 www.dicla.com Die Dicla Eco Tilapia stelsel is ’n projek wat gebruiksgereed is wat aangebied word met ontwerp, voorsiening en installasie, en opleidingsbystand. Elandskloof Trout Farm Tel: 013 254 0136 www.elandskloof.co.za ’n Plaas naby Dullstroom, Mpumalanga Endangered Wildlife Trust (EWT) Tel: 011 372 3600 / 082 858 6513 www.ewt.org.za Lees oor die Marine and Coastal Programme (EWT-M&CP) op hul webtuiste. Enviro-fish Africa (Edms) Bpk Tel: 046 603 8786 www.envirofishafrica.co.za ’n Onafhanklike privaat konsultantmaatskappy wat onder die beskerming van Rhodes-universiteit bedryf word. Feike Marine Regulatory Law and Tel: 021 788 9131 Environment Management Advisors www.feike.co.za Hulle doen impakstudies, los regsprobleme op wat met die verkryging van goedkeuring gepaardgaan, en bestuur die beginfase en rapportering aan owerhede. Florida Bass Tel: 058 913 2924 / 082 494 2882 Vissery teelplaas Gariep Nature Reserve Tel: 051 754 0026 / 083 236 2924 Daar is ’n visteelplaas vir groot- en kleinbek Geelvis Giants Cup Hatchery™ Tel: 033 701 1511 www.giantscup.co.za Giants Cup spesialiseer in die produksie van lewendige hengelforel. By die plaas word tot ’n miljoen eiers per jaar geteel en voorsien hengelvis dwarsoor KwaZulu-Natal en die OosKaapse Drakensberg. Goldmann Engineering BK Tel: 021 511 3755 www.afrigol.com Vir skeiding, ontgrating, vismootjie-verwerkingslyne, afslagting, malery, weeg en gradering, produksiebeheer, etikettering, kartonvorming en verseëling. Hartbeespoort Fisheries Tel: 012 259 1231 / 083 315 8707 Vis teelplaas vir grootbek bras Highveld Fisheries Nick Roberts 083 226 1329 Hulle doen alles van die lewering van die vis tot die inbedryfstelling van visplase. Hydrotek Tel: 011 974 5715 www.hydrotek.co.za Vervaardig, voorsien en installeer wateropgaartenke en produkte. Invest North West Tel: 014 594 2570/ 5 www.inw.org.za Betrokke by die ontwikkeling van katvisproduksie vir uitvoer na verskillende lande in Asië, insluitende Japan en China. Izintaba Tel: 082 820 1265 www.izintaba.com Krokodilplaas Jonkershoek Fish Hatchery Tel: 072 459 7750 Vis teelplaas in Stellenbosh wat reënboogforel voorsien. Lunsklip Fisheries Tel: 013 235 1248 www.lunsklip.co.za Spesialiseer in die produksie of wye reeks forelprodukte en voorsien ook lewendige reënboog-en bruin forel King Koi Farm Tel: 011 979 3978 www.kingkoi.co.za Vis aangebied wat ingevoer is van Taiwan en Japan asook plaaslike broeivariëteite Nutroscience (Edms) Bpk Tel: 022 482 4575 www.nutroscience.com Vervaardiging, ontwerp, navorsing en ontwikkeling van uitgeperste dierevoere wat wetenskaplik gebalanseerd is vir akwakultuur, marikultuur en troeteldierkosbedrywe. Olgear Tel: 082 890 7927 www.olgear.com Voorsien volledige osoongebaseerde oplossings vir vars- en seewater van ongeëwenaarde gehalte. Path Plastics Co (Edms) Bpk Tel: 021 551 9191 www.pathplastics.co.za Produkte sluit in ’n reeks visdromme, palette, geïsoleerde grootmaatdromme, houers, en voedsel- en verkleekamersluitkaste. Pro-Fish Cape BK Tel: 021 419 6480 [email protected] Vervaardig en verskaf plastiekprodukte vir spesifieke gebruike in die visbedryf. Ratho Farms Tel: 015 575 1425 www.ratho.co.za Krokodilplaas Repcillin Tel: 041 366 1011 www.repcillin.com CITES licensed crocodile oil Riverbend Crocodile Farm Tel: 039 316 6204 www.crocodilecrazy.co.za Krokodilplaas Sannitree International Tel: 021 761 1266 www.sannitreeinternational.co.za Bakterieë wat akwakultuurdamme en vistenks skoon hou. Sowerby Engineering (Edms) Bpk Tel: 011 496 1580 / 021 674 1603 www.sowerby.edx.co.za ’n Omvattende reeks lugblaser 2