Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 543

541 3. Maatskappye wat betrokke is Maatskappy Kontakbesonderhede Inligting Abagold (Edms) Bpk Tel: 028 313 0253 www.abagold.com Advance Africa Tel: 011 646 1390 www.advanceafrica.co.za Alnet (Edms) Bpk Tel: 021 530 2400 www.alnet.co.za ’n Wye reeks produkte soos sleepnette, saknette, visboerderynette, tesame met tou, lyn en ’n groot v erskeidenheid hardeware Amanzi Biosecure Tel: 028 313 2411 [email protected] ’n Veeartsenykundige diens vir die akwakultuurbedryf Amatola Fly Fishing Tel: 083 734 0739 / 072 568 7926 www.amatolaflyfishing.co.za Die eerste gemeenskap wat ontspanningshengel in Suid-Afrika besit en bestuur het. U word uitgenooi om ons gasvrye kultuur, dramatiese landskappe, pragtige inheemse fauna, flora en voëllewe terwyl u tuisgaan in ontspannende akkommodasie. Applied UV BK Tel: 021 448 6721 www.applieduv.co.za UV water disinfeksie (’n niechemiese metode). Dit is omgewingsvriendelik en verander glad nie die water op enige wyse nie. Aquaculture & Aquafarming Technologies Tel: 072 747 1500 www.fishfarmingcages.com Aquaculture Innovations Tel: 046 622 3690 / 083 4060 208 [email protected] www.aquaafrica.co.za Dien as konsultante, voer opleiding in uitvoerbaarheidsondersoeke uit, doen sakebeplanning, kies van persele, stelselontwerp en produkouditering, en bied ’n mentorskapprogram aan deur middel waarvan bestaande boere en nuwe toetreders tot die bedryf ondersteun word. AquaEco Tel: 012 807 5190 www.aquaeco.co.za “Your aquaculture partner” Aquaponics Africa [email protected] www.aquaponicsafrica.co.za Verskaf en installeer volledige akwaponikastelsels wat gebruiksgereed is. Hulle spesialiseer in kommersiëlegrootte-eenhede. Advies en ’n handleiding is beskikbaar. Bessemer Tel: 011 762 5341/2 www.bessemer.co.za Produkte vir alle soorte visboerdery Biomin Animal Nutrition Tel: 018 468 1455 www.biomin.net Catfish Supreme (Edms) Bpk Cell: 083 298 1311 Bedryf ’n katvis- (Clarias gariepinus-) broeiery met die vermoë om ±8 000 000 vingerlinge per jaar te teel. Closing the Loop Tel : 073 228 8513 www.closingtheloop.co.za Akwaponiese rolspeler Croc City Crocodile Farm Tel: 083 321 1016 / 083 657 7561 www.croccity.co.za Croc World (Crookes Brothers Beperk) Tel: 039 976 1103 www.crocworld.co.za De Rust Grass Carp Tel: 023 616 2444 http://graskarp.co.za Dewdale Trout Fishery Tel: 021 876 2755 / 083 481 3675 Perlemoenboerdery