528
5. Verenigings wat betrokke is
Die Tabakinstituut van Suider-Afrika (TISA)
Tel: 021 421 0011
www.tobaccosa.co.za
TISA is ’n vrywillige handelsvereniging wat die belange van die vervaardigers
van tabakprodukte, invoerders en uitvoerders van tabakprodukte,
tabakblaarhandelaars en tabakkwekers verteenwoordig.
6. Nasionale strategie en regeringskontakte
Die “Legislation” -opsie is by www.tobaccosa.co.za beskikbaar.
Inligting oor die verskillende direktorate van die Departement Landbou,
Bosbou en Visserye verskyn onder die “Division”-opsie by www.daff.gov.
za beskikbaar.
Departement Gesondheid
Tel: 012 312 3165
www.doh.gov.za
Suid-Afrika het in 2005 tot die Framework Convention on Tobacco
Control (FCTC) toegetree. FCTC is ’n regsliggaam wat alle sake wat met
tabak verband hou beheer, van die verbouer tot die eindgebruiker. Dit
behels dat Suid-Afrika wetlik daartoe verbind is om die bepalings van die
ooreenkoms te handhaaf. Vir meer inligting, besoek FCTC se webtuiste
by www.who.int/fctc/en.
7. Opleiding en navorsing
LNR – Instituut vir Industriële Gewasse (IIG)
Tel: 014 536 3150
www.arc.agric.za
Opleidingskursusse oor tabak word op versoek saamgestel.
Die infrastruktuur vir navorsing is goed gevestig en val onder die volgende
dissiplines:
• Kultivarontwikkeling
• Plantbeskerming (patologie, nematologie en entomologie)
• Gewas- en grondkunde
Die hoofkampus in Rustenburg is op ’n proefplaas van 238 hektaar geleë.
Hierdie instituut is die enigste verskaffer van luggedroogde tabaksaad en
produseer 80% van die oondgedroogde tabaksaad wat in Suid-Afrika
geplant word.
Hul ondersteuningsdienste sluit die volgende in:
• Grondtoetsingslaboratorium – ontleding van alle plantvoedingstowwe,
insluitende spesiale toetse soos anorganiese nitrogeen
• Analitiese laboratorium vir die toetsing van die gehalte van
besproeiingswater
• Analitiese laboratorium vir plantontledings, insluitende nikotien en
suiker
Bogenoemde laboratoriums is lede van die Agri-laboratoriumvereniging van
Suidelike Afrika (AgriLVSA) en voldoen ten volle aan die navorsingsbehoeftes
en bemestingaanbevelings van die tabakbedryf. Hulle bied:
• Diagnostiese dienste vir alle tabaksiektes
• Nematodelaboratorium vir identifisering en kwantifisering
• Entomologiese identifisering
Die Laeveld Landboukollege in Nelspruit bied ’n kursus oor tabak aan..
Tel: 013 753 3064
Lowveld Agri Research & Support Services (LARSS)
Tel: 071 681 0851
Interne opleiding word deur koöperasies en vervaardigers van
tabakprodukte gedoen.
8. Maatskappye wat betrokke is
Produsente-organisasies
• Afgri Tobacco Tel: 014 596 5090 www.afgri.co.za
Sigaretvervaardigers, -invoerders en -verspreiders
• Absolute Cigarettes Tel: 011 314 9809 www.absolutecigarettes.
com
• British American Tobacco South Africa (Pty) Ltd Tel: 021 888
3500 www.batsa.co.za
• Delta Tobacco South Africa Tel: 011 833 0929
• Gold Leaf Tobacco Company Tel: 011 608 2525 www.gltc.co.za
• JT International South Africa Tel: 011 540 7700 www.jti.com
• Philip Morris South Africa Tel: 021 527 4840 www.pmi.com
• Savanna Tobacco Company SA (Edms) Bpk Tel: 011 807 1511
www.savannatobacco.com
• United African Trading Network Tel: 011 312 3958 www.uatn.
co.za
Tabakblaarhandelaars
• Alliance One International (Dimon SA) Tel: 011 447 2467 www.
aointl.com
• Tobacco Traders Tel: 021 701 0025
• Universal Leaf South Africa (Edms) Bpk – ULSA Tel: 014 596
5202 www.universalcorp.com. Universal speel ’n dubbele rol as
produsent sowel as handelaar. ULSA het 87 gekontrakteerde kwekers
wat hoofsaaklik in die Limpopo provinsie en Gamtoos-vallei vir hulle
donker luggedroogde tabak kweek.
• Universal Leaf Africa – ULA Tel: 011 361 2600 www.universalcorp.
com
• Tribac Zimbabwe Tel: 0026 34 708 391
Pyp- en snuiftabakvervaardigers/-invoerders
• AJ Padia Tobacco Merchants PO Box 2030, Durban, 4000
• MLP Distributors Tel: 011 661 5777
• Brasant Tel 021 905 1363
• OTP Distributors Tel: 021 905 4905
• Van Erkoms Tabakke (Edms) Bpk Tel: 015 491 3204
10. Publikasies en webtuistes
• Maatskappy-webtuistes soos British American Tobacco South Africa