526
Butlers
Tel: 021 551 5815
www.agl-unl.co.za
Origin Coffee Roasting
Tel: 021 421 1000
www.originroasting.co.za
Ciro Beverage Solutions
Tel: 011 287 6700
Tel: 021 447 6110
Tel: 031 792 0900
www.ciro.co.za
Overberg Coffee and Tea
Company
[email protected]
www.overbergcoffeeco.co.za
Peacock Gourmet Coffee &
Exotic Teas
Tel: 021 762 5067
www.peacockteaandcoffee.co.za
Clipper Coffee & Tea BK
Tel: 021 448 9181
Colombo Tea & Coffee
Company
Tel: 031 205 3283
www.colombo.co.za
Besonderhede
van
landwye
verspreiders is op die webtuiste.
Royal Tea Packers
Tel: 033 397 9264
http://royaltea.co.za
Joekels Tea Packers
Tel: 031 709 1409
www.joekels.co.za
Sara Lee Coffee & Tea SA
Tel: + 31 30 2979111
www.douwe-egberts.com
Kings Tea & Coffee
Tel: 0861 474 474
http://kingsteacoffee.co.za
Southalls (Edms) Beperk – sien
Joekels Tea Packers
LC Packaging
Tel: 041 456 3003
http://lcpackaging.co.za
Tea & Coffee Distributors
Tel: 041 374 0033
http://tea-coffee.co.za
Masterton’s Tea & Coffee
Tel: 041 585 4044
www.mastertonscoffee.co.za
Mzansi Organic Teas
Tel: 079 871 5069
[email protected]
www.jardinsdegaia.com
National Brands Bpk Tea – sien
AVI
New Look Packers
Tel: 011 763 5696
http://newlookpackers.co.za
Tea and Coffee Emporium
Tel: 011 615 7147
www.teaandcoffee.co.za
Tea Blenders Company Bpk
Tel: 031 573 1028
Teabox
Tel: 084 455 6693
www.teabox.co.za
W M Cahn
Tel: 011 807 2180
www.wmcahn.co.za
Toerusting
I & M Smith
Tel: 011 781 6150
www.iandmsmith.com
6. Publikasies en webtuistes
• Kry die Industrial Products: Black Tea Market Value Chain Profile: 20102011 by www.daff.gov.za (neem die “Publications” and “Agricultural
Marketing” kiesopsies).
• Kry die storie “A cup of tea for food security” op www.fao.org.
Verbruikers in swart tee produserende lande drink net ’n tiende van
die hoeveelheid tee as verbruikers van volwasse invoermarkte. Dit
skep ’n groot geleentheid vir teeplanters as bemarkingsstrategieë in
werking gestel word.
• www.teacouncil.co.uk en www.tea.co.uk – Die Teeraad is die
onafhanklike liggaam vir die bevordering van tee en sy unieke
geskiedenis ter wille van diegene wat tee produseer, verkoop en geniet
oor die hele wêreld. Vir nog inligting oor die internasionale teetoneel,
klik op “Tea Directory.” Teeproduserende lande word gelys, ’n kort
geskiedenis word gegee en ’n uiteensetting van hulle soorte tee word
voorsien.
• www.teaadvisorypanel.com – Hierdie webblad dien as belangrike
hulpbron vir mense in die gesondheidsbedryf danksy die jongste teeverwante gesondheidsnavorsing.
akkerbou & tuinbou
Tabak
1. Oorsig
Die
tabakbedryf
in
Suid-Afrika kan in twee
bedrywe verdeel word,
naamlik die primêre en
die sekondêre bedryf.
Die primêre bedryf hou
met alle kwekeraspekte
verband. Dit beteken
die werklike kweek, oes,
uitdroging,
gradering
en
aflewering
van
onverwerkte tabakblare
by ’n verwerkingsaanleg.
Afgesien van koöperasies en maatskappye, is tabakhandelaars of
blaarhandelaars ook deel van die primêre bedryf. Hierdie maatskappye
staan as intermediêre kopers bekend. Hulle koop verwerkte tabak
van verwerkingsaanlegte volgens die spesifikasies van hul kliënte, wat
vervaardigers van tabakprodukte is. In Suid-Afrika koop die blaarhandelaars
meestal tabak van kwekerkoöperasies of -maatskappye, hoewel sommige
luggedroogde tabak direk van gekontrakteerde kwekers gekoop word.
Twee tipes tabak word in Suid-Afrika geproduseer: oondgedroogde tabak,
wat hoofsaaklik vir sigarette gebruik word, en luggedroogde tabak, wat
hoofsaaklik as pyptabak, snuif en selfrolsigarette gebruik word.
Oondgedroogde produksie verteenwoordig ongeveer agt tot tien miljoen
kilogram per jaar, waarvan feitlik die hele oes plaaslik verbruik word.
Luggedroogde produksie verteenwoordig ongeveer twee tot drie miljoen
kilogram per jaar, waarvan 70% tot 80% plaaslike verbruik word.
Die doel is om die oes op kort tot medium termyn te vergroot om aan die
uitvoervraag te voldoen.
Die sekondêre of vervaardigingsbedryf het betrekking op die werklike
vervaardiging en be