524
•
Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging gee opleiding
en rus nuwe en ontluikende suikerrietkwekers toe met tegniese
vaardighede. Die Vereniging bied voorts werkswinkels oor rekenings
en finansiële bestuur aan, beskik oor ekonomiese streeksraadgewers
en steundiensbeamptes, en help met toegang tot spesiale BTW- en
dieseltoegewings vir kleinskaalse suikerrietkwekers.
Die meulemaarmaatskappye lewer ook ’n uitgebreide diens aan
•
kleinskaalse, medium en grootskaalse swart boere.
SASRI Mount Edgecombe
Uitbreidingshulpbronbestuurder
031 508 7492 / 082 654 0056
geoff.maher@sugar.org.za
Uitbreiding-tegnologiehulpbron- 031 508 7491 082 654 3547
spesialis
bongi.bengu@sugar.org.za
Suidkusstreek
akkerbou & tuinbou
Swart Tee
1. Oorsig
Die teeplant oorleef die beste in ’n subtropiese klimaat met geringe
temperatuurskommelinge. Tzaneen, Barberton, Vryheid en dele van
KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is die gebiede waar tee verbou word.
Op grond van die langer groeiseisoen en die hoë reënval dwarsdeur die
groeiseisoen word die Oos-Kaap allerweë as die beste teeproduserende
gebied in Suid-Afrika beskou.
Streeksuitbreidingsbestuurder
039 975 1377 / 083 655 5012
dirk.mcelligott@sugar.org.za
Streekuitbreidingspesialis: Suidkus
039 682 1822 / 082 653 3151
justin.bowley@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: SuidMiddeland
031 781 2001 / 082 654 3546
otto.dehaas@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis:
kleinskaalkwekers
039 975 1349 / 082 655 0387
joe.nkala@sugar.org.za
Ten spyte van hul voldoening aan die aanvraag vir hoë kwaliteit tee en die
uitvoering van die oorblywende produksie, ondervind die Suid-Afrikaanse
produsente van swart tee al sedert 2003 groot struikelblokke om ’n
volhoudende profyt te verseker.
Uitbreidingspesialis:
kleinskaalkwekers
031 302 2847 / 082 655 0356
william.gillespie@sugar.org.za
Suid-Afrika is ’n netto invoerder.
Noordkusstreek
Uitbreidingspesialis: Durban Noord 032 947 1410 / 082 653 3144
adrean.naude@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Durban
Noordkus
032 947 1410 / 082 654 3536
nathi.hlongwa@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: NoordMiddeland
033 503 1818 / 082 654 3549
david.wilkinson@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis:
Kleinskaalkwekers
031 302 2885 / 082 655 0358
bongani.phewa@sugar.org.za
Zululand-streek
Streeksuitbreidingsbestuurder
035 772 5871 / 082 653 3150
tom.fortmann@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Sentraal- en 035 337 1593 / 082 653 3147
Suid-Zululand
gary.lagerwall@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Umfolozi
035 550 0097 / 083 320 9099
alex.searle@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Pongola
034 413 2120 / 083 655 5011
marius.adendorff@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Kleinskaalkwekers (Noord/Pongola)
035 474 5217 / 082 653 3149
john.neen@sugar.org.za
Uitbreidingspesialis: Nuwe
vrypagkwekers (Zululand)
035 772 5871 / 082 653 3148
thulani.masondo@sugar.org.za
Noordelike Besproeiingstreek
Uitbreidingspesialis: Kleinskaalkwekers (Komatipoort / Malelane)
031 790 0230
Bronne: Die South African Sugar Industry Directory wat is beskikbaar by www.sugar.
org.za. Ons bedank graag CANEGROWERS en SASA vir hulle terugvoering oor die
ontwerphoofstuk.
Teeplantasies is in 1970 en 1980 gevestig in gebiede met ’n hoë
werkloosheidsyfer Hulle is gevestig om mense wie andersins na die stede
sou migreer ’n rede te gee om aan te bly.
’n Hoë mate van vaardigheid is nodig om die kwaliteite van een tee só
met dié van ’n ander te komplementeer dat gehalte en geur konstant bly.
Teemengers se taak is om die unieke smaak van ’n bepaalde mengsel te
handhaaf. Hulle het nie ’n presiese resep tot hul beskikking nie; slegs deur
te proe kan hulle die regte teekombinasie kry.
Die gehalte van oeste wissel van dag tot dag en van land tot land. Selfs
die pluktyd kan die smaak beïnvloed. Die grond, hoogte bo seespieël en
klimaat, maar ook die proses waaraan dit onderwerp word, beïnvloed
die uiteindelike geur.
Die vermenging van die belangrikste handelsmerke in Suid-Afrika verg
gewoonlik ’n mengsel van Suid-Afrikaanse tee en wisselende hoeveelhede
tee uit ander lande.
Hoe dit gedoen word:
• Die afgeplukte blare word eers op rakke uitgesprei en deur
sirkulerende warm lug gedroog.
• Die gedroogde blare word fyn gerol, -gesny, -geskeur of gekrul
sodat die natuurlike sappe vrygestel word.
• Die fyngemaakte blare word dan in ’n koel, vogtige omgewing gehou
om te fermenteer.
• As gevolg van die fermentasieproses kry die blare ’n helder
koperkleur.
• Hierna word die gefermenteerde tee deur warm lug gedroog om in
die bekende swart tee te verander.
• Die droë swart tee word dan met vibrerende sifmasjiene deur
verskillende groottes maas in grade gesorteer.
Aantekeninge oor al die fases betrokke by prosessering is ingesluit in die
Industrial Products: Black Tea Market Value Chain Profile: 2010-2011 by www.
daff.gov.za.
2. Internasionale sakeomgewing
Die Industrial Products: Black Tea Market Value Chain Profile: 2010-2011 by
www.daff.gov.za ontleed die swart tee invoer en uitvoer syfers oor die afgelope
dekade.
Binne die omvang van die bevordering van Suid-Afrikaanse handel met
Afrika is dit merkenswaardig dat daar meer as drie Afrika lande op die top
tien lys van verskaffers van tee aan Suid-Afrika verskyn (sien tabel 1) In 2010
is die top tien gelei deur Malawi gevolg deur Tanzanië en Zimbabwe wat