Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 518

516 Olie- en Proteïensaadontwikkelingstrust Tel: 011 234 3400 www.opot.co.za Universiteit van die Vrystaat Departement Plantwetenskappe Tel: 051 401 2818 www.ufs.ac.za/plantsci Proteïennavorsingstigting Tel: 011 803 2579 / 1894 www.proteinresearch.net 7. Maatskappye wat betrokke is ’n Volledige lys is by www.sagis.org.za – Klik op “List of Co-Worker” en daarna op “Sunflowers” in die kieslys. • AFGRI Tel: 011 063 2347 www.afgri.co.za • Capital Oil Mills Tel: 033 387 9786 • Darsotoil Tel: 011 948 9949/50 • Elangeni Oil & Soaps (Edms) Bpk Tel: 031 203 5000 www. elangenioil.co.za • Epic Foods Tel: 011 248 0000 www.epic.co.za • Epko Oil Seed Crushing (Edms) BpkTel: 018 632 1614 • Louis Dreyfus Africa (Edms) Bpk Tel: 011 217 5300 www. louisdreyfus.co.za • MBF International Tel: 082 738 0080 / 072 796 3793 www.mbfi. co.za • Nedan (Edms) Bpk Tel: 015 491 5810 • Nola Industries Tel: 011 411 5874 www.foodcorp.co.za • Pannar Seed (Edms) Bpk Tel: 033 413 9500 / 83 www.pannar.com • Sealake Industries (Edms) Bpk Tel: 033 845 0786 www.sealake. co.za • Senwes Bpk Tel: 018 464 7800 www.senwes.co.za • Stimuplant Tel: 012 802 0940 www.stimuplant.co.za • Suidwes Landbou Bpk Tel: 018 581 1000 www.suidwes.co.za • Sun Oil Raffinaderye Tel: 031 912 1000 www.africasunoil.com • Sunola Oil Mills Tel: 039 682 4507 www.goldenglo.co.za • VKB Bpk Tel: 058 863 8276 www.vkb.co.za • Willowton Oil & Cake Mills Tel: 033 355 7800 www.willowtongroup. com • Wilmar Continental Edible Oils (Voorheen Continental Oil Mills) Tel: 011 278 0300 www.contioil.co.za 8. Publikasies en webtuistes Kry die publikasie Sunflower Seed Market Value Chain Profile: 2010-2011 onder die “Publications”- en “Agricultural Marketing”-opsie by www.daff. gov.za. Field Crops: Sunflowers, a concise guide to the production of sunflower is nog ’n publikasie wat op hierdie hoofstuk betrekking het. Mens kan dit kry onder “Publications” en “Brochures” Daar is allerlei nuttige inligting oor sonneblomme op die LNR se webtuiste www.arc.agric.za. Gedrukte riglyne oor sonneblomproduksie en ander inligting is ook beskikbaar by die LNR se Instituut vir Graangewasse (IGG). www.sagis.org.za – die Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens (SAGIS) se webtuiste verskaf historiese inligting en statistieke (waaronder nasionale oeste, produsentlewerings, uitvoer, invoer, verbruik, weeklikse pariteitspryse en dergelike meer. Kry gerus die sonneblomaantekeninge by www.agis.agric.za. Die Pannar Sonneblomproduksiegids kan by www.pannar.com geraadpleeg word. www.sunflowernsa.com, is die webtuiste van die National Sunflower Association (VSA) Ons dank aan SAGIS vir terugvoering oor die konsephoofstuk.