Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 514

512 5. Verenigings wat betrokke is Graan SA (GSA) Tel: 0860 047 246 www.graansa.co.za Olie- en Proteïensadeontwikkelingstrust Tel: 011 234 3400 www.opot.co.za Suid-Afrikaanse Graan- en Oliesaadhandelsvereniging p.a. AFMA by 012 663 9097 Sonneblom- en Sojaboonforum Tel: 011 234 3400 Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens (SAGIS) Tel: 012 523 1400 www.sagis.org.za Soy Southern Africa Tel: 036 448 1605 / 082 802 1635 www.ssa.org.za SA Olieverwerkersvereniging (SAOPA) Tel: 082 533 0692 Faks: 086 627 7603 [email protected] 6. Opleiding en navorsing • Sien ook hierdie opskrif in die hoofstuk oor Graan en Oliesade. • Die Olie- en Proteïensade-ontwikkelingstrust stel geld beskikbaar vir navorsing oor sonneblomme, sojabone en grondbone. Hierdie navorsing moet in die belang van produsente, verwerkers en verbruikers wees LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) Tel: 018 299 6100 www.arc.agric.za Universiteit van die Vrystaat Departement Plantwetenskappe Tel: 051 401 2514 www.ufs.ac.za/plantsci ’n Kortkursus oor sojaboonproduksie word op versoek aangebied. Universiteit van KwaZuluNatal Departement Plantpatologie Prof. Mark Laing Tel: 033 260 5524 www.ukzn.ac.za Olie- en Proteïensadeontwikkelingstrust Tel: 011 234 3400 www.opot.co.za Proteïennavorsingstigting Tel: 011 803 2579 / 1894 www.proteinresearch.net Specialised Protein Products Tel: 011 803 2579 / 1894 www.proteinresearch.net SPP het ’n wetenskaplike paneel met lede uit onder andere die Mediese Navorsingsraad, NoordwesUniversiteit en Wits wat aspekte van sojavoedsel ondersoek. Universiteit van Pretoria Departement Plantproduksie en Grondwetenskap Tel: 012 420 3809 / 223 www.up.ac.za 7. Maatskappye wat betrokke is Vir ’n omvattende lys, besoek www.sagis.org.za – klik op “List of Co-workers” en daarna op “Soy Beans” in die kieslys. • A J Products & Kie Tel: 021 699 1030 www.ajproducts.co.za • Agriocare Tel: 034 315 2741 • Alpro Soya Tel: 011 226 8800 www.alprosoya.co.za • Ayos Foods Tel: 015 491 5834 www.ayos.co.za • Diva Nutritional Products Tel: 021 783 4111 www.diva.co.za • Eden Manufacturing Tel: 036 448 1605 www.edenman.co.za • Grainco Tel: 021 807 8900 www.grainco.co.za • Capstone Seeds Tel: 033 330 4474 www.capstoneseeds.com • GWK Bpk Tel: 053 298 8200 www.gwk.co.za • Good Hope International Beverages Tel: 021 529 3980 www.ghib. com • Impilo Products Tel: 012 940 8665 / 562 0726 www.impiloproducts. co.za • Kanhym Landgoed Tel: 013 249 7964 www.kanhym.co.za • MBFi Tel: 082 921 8428 www.mbfi.co.za • Metson Tel: 011 792 8968 www.metson.co.za • Nutritional Foods Tel: 018 464 2113 www.nfoods.co.za • NWK Beperk Tel: 018 633 1000 www.nwk.co.za • Pannar Seed Tel: 033 413 9500 www.pannar.com • Prodsure Tel: 012 252 3778 www.prodsure.co.za • Phyto Nutraceuticals Tel: 021 783 5738 www.phyto.co.za • Rainbow Nation Renewable Fuels Tel: 041 402 4000 www.rnrf. co.za • Senwes Tel: 018 464 7800 www.senwes.co.za • Soya-Food South Africa Tel: 082 490 8000 www.soya-food.com • SoyLites Tel: 076 632 1973 www.soycandles.co.za • Specialised Protein Products (Edms) Bpk Tel: 018 293 9900 www. sppcom.com • Stimuplant Tel: 012 802 0940 www.stimuplant.co.za • Taste of Asia Tel: 021 706 7690 www.tasteofasia.co.za Daar word ’n Sojaontwikkelingstrust gestig om klein, medium en mikroondernemings (KMMO’s) met die produksie en verwerking van soja te help. Die fokuspunt is kortkursusopleiding wat gepaste tegnologie, produkontwikkeling en tegniese konsultasiedienste sal benut en veral op klein, medium en mikro-ondernemings gerig is. Kontak Soy Southern Africa vir meer besonderhede.