510
Skakel KwaZulu-Natal
Cut- Skakel beide die South-African
Flowers Association deur SAFGA. Protea Producers and Exporters
(SAPPEX) en Protea Producers
HORTGRODIENSTE
of South Africa (PPSA) deur
Tel: 021 870 2905
HORTGRODIENSTE.
www.hortgro.co.za
6. Opleiding en navorsing
Agri Skills Transfer Network Tel: 012 460 9585 / 083 271 6378 www.
agriskills.net
Die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Tropiese en Subtropiese
Gewasse (LNR-ITSG) bied opleidingskursusse in die volgende aan: bestuur,
algemene kwekerypraktyk, voortplantingsprosedures wat nodig is om die
kwekery effektief te bestuur, en verbouing. Tel: 013 713 7000.
Hortiserv (prof. Hentie Boshof) is betrokke by programme vir opkomende
boere. Bel 018 290 6019.
Lees oor BC Landscape Training and Consultancy by www.bclandscape.
co.za.
Nkele’s Florist bied opleidingskursusse in blommerangskikking aan. Die
nommer is 082 780 7443.
Skakel Sandy Floral Academy by 083 461 6306 of stuur ’n e-pos aan,
[email protected]
SAFEC bied in samewerking met die DLBV en die Gautengse Departement
van Landbou ’n aaneenlopende opleidingsprogram aan wat gemik is op
BEE, SME en landbouopleiding en ontwikkeling. SAFEC het hulle daartoe
verbind om nuwe boere in die plukblomsektor by te staan, en Jac Duif is die
koördineerder van hierdie nuwe projekte. Bel hom by 082 443 1755.
Skakel die School of African Flower Design by 021 689 5266 vir basiese
blomklasse.
Kry besonderhede van toepaslike universiteite in die “Blomkwekery- en
kwekerygewasse” hoofstuk.
Raadpleeg ook die relevante hoofstukke in hierdie handlboek, bv.”
Waterkweking en verbouing onder bedekking”, “Bemesting”, ens.
Vragversenders en uitvoeragente
• Agriver SA – 011 394 6225 www.agriversa.co.za
• Bergflora – 021 385 0160 www.bergflora.co.za
• Elro J Braak – 012 803 1017 www.braaks.com
• Cape Mountain Flora – 021 885 2420 www.capeflora.co.za
• Flora Exports – www.dfg.nl
• Kairali Flora – 011 483 3362
• Living Gold – 018 788 8500 www.livinggold.co.za
• Lonrho Logistics – 011 571 0800 http://lonrhologistics.co.za
• Notren Trading – 021 689 4907 www.notrentrading.com
• Oz Flora www.dfg.nl
• Plantwise – 011 953 4540 www.plantwise.co.za
• Sky Services – 011 390 2371 www.skyservices.co.za
• Uniflo Marketing – 013 752 4530 www.unifloroses.com
Verskaffers van plantmateriaal
• Anro Floral Farm – 076 488 9626 www.anroflowermarket.co.za
• Ball Straathof – 011 794 2316 www.ballstraathof.co.za
• De Beers Boedery – 012 258 0396 www.debeersflowers.co.za
• Dekker Chrysanten SA – 083 824 9355 www.dekkersa.co.za
• Emerald Green Horticulture – 012 734 2687 www.emerald-green.
co.za
• Hadeco Flowers – www.hadecoflowers.com
• Living Gold – 018 788 8500 www.livinggold.co.za
• Ludwig’s Rose Farm – 012 544 0144/5 www.ludwigsroses.co.za
• Roeloff’s Nurseries – 014 576 2362 www.roeloffs.co.za
• SAKATA Seeds – 011 548 2800 www.sakata.co.za
• SAFROPA – 012 258 8000 www.fides.nl
• Van Zanten SA – www.royalvanzanten.com
Lees oor AMABLOM, die handelsnaam waaronder alle blomme verkoop
word wat deur by ’n gemeenskap van blomkwekervakleerlinge by die
Timbali Tehnology Incubator en onafhanklike /gegradueerde blomkwekers
geproduseer is. AMABLOM produseer oor die 5,5 miljoen blomme wat
oral in die wêreld verkoop word. Besoek www.amablom.co.za.
7. Maatskappye wat betrokke is
8. Publikasies en webtuistes
www.multiflora.co.za gee kontakbesonderhede van blomwinkels, agente
en groothandelaars van blomme in die groter Johannesburg gebied.
Raadpleeg die webtuistes van rolspelers; begin by www.saflower.co.za en
www.sappex.org.za.
Die SAFGA-lidmaatskaplys dek kategorieë soos blomkwekers, konsultante,
verskaffers van kweekhuise, bemestingstowwe en groeimediums;
vragversenders, uitvoeragente, ensovoorts.
Undercover Farming word gratis na lede versprei. Dit hou hulle op datum
met die jongste ontwikkelings in die bedryf en word versprei na inrigtings in
Afrika en word oorsee gestuur. Besoek www.undercoverfarming.co.za.
Kry besonderhede van Cut Flowers of the World: A Complete Reference for
Growers and Florists