504
voedselsekuriteit in die landelike 1616 of e-pos Phyllis@ecoafro.
gebiede van KwaZulu-Natal te com.
verlig.
South African Gourmet
Mushroom Academy
The Jungle Berry Company
Tel: 021 881 3586 / 082 749 8553
Tel: 021 874 1020
www.mushroomacademy.com
www.jungleberry.co.za
LNR-Infruitec-Nietvoorbij
Sampioennavorsingsentrum
Dr. W. A. Smit – 082 749 8553
Deur die sampioenprogram van
die
LNR–Navorsingsinstituut
vir Plantbeskerming (LNRNIPB) is betekenisvolle bydraes
tot armoedeverligting gemaak.
Gemeenskappe word opgelei
en ’n produksie-infrastruktuur
gevestig om oestersampioene
vir hul eie en plaaslike markte te
produseer. Kontak dr. Susan Koch
by [email protected] of praat
met haar by 012 808 8000.
Medallion Mushrooms
Tel: 021 880 1135
[email protected]
Northern Cape Mushrooms
Tel: 053 871 1170
[email protected]
Nouvelle Mushrooms
www.nouvelle.za.net
Ocean Mushrooms
Tel: 028 284 9278
[email protected]
Rhodes-universiteit
Tel: 046 603 8443
[email protected][email protected]
SEED Gourmet Mushrooms
Project
[email protected]
www.seed.org.za
Shrooms, wat in Newcastle,
KwaZulu-Natal,
gebaseer
is,
verkoop ’n sampioenproduksieen
besigheidsaanvangspakket.
Hulle gee raad aan kliënte oor die
verskillende bemarkingstegnieke
wat beskikbaar is en bied seminare
aan oor die kweek van sampioene.
Die aanvangspakket sluit ’n
instruksiehandleiding in. Daar
is ook ’n nuusbrief beskikbaar.
Kontakbesonderhede is 082 939
akkerbou & tuinbou
Sigorei
Kry die Edible Fungi Associationskakel op die webwerf.
South African Mushroom
Farmers’ Association
Tel: 012 665 2210
www.mushroominfo.co.za
Die South African National
Collection of Fungi, wat ongeveer
60 000 eksemplare aanhou, is
nasionaal asook internasionaal
onder die akroniem PREM bekend.
Die naam PREM is van die stad
afgelei waarin die versameling
geleë is, naamlik Pretoria (PRE),
en die M definieer die versameling
as mikologies (swamkundig). Die
LNR se Navorsingsinstituut vir
Plantbeskerming (LNR-NIPB) is die
beskermheer van die versameling.
Vir meer inligting, kontak dr. Elna
van der Linde by VDLindeE@arc.
agric.za of 012 808 8000.
Sylvan Africa
Tel: 012 665 2210
[email protected]
www.sylvaninc.com
Porcini Mushrooms
Tel: 021 874 1020
www.grapenet.co.za
Tropical Mushrooms
Tel: 014 577 2680 / 0071
www.tropical.co.za
Truffles of Africa
Tel: 072 538 1707
www.trufflesofafrica.co.za
Tshwane University of
Technology
Dr. T. Regnier
[email protected]
Wild Mushroom
Tel: 021 881 3586
www.wildmushroom.co.za
Soek die “Mycotourism”-opsie op
die webtuiste.
3. Publikasies en webtuistes
• Vind die Production Guidelines: Mushrooms dokument onder die
“Publications”- en “Brochures”-opsies by www.daff.gov.za.
• Step by Step Guide on growing mushrooms ISBN 978-0-620-42224-6.
Daar is ook ’n DVD wat uit drie dele bestaan. Bestel by www.ecoafro.
com of kontak Shrooms by 082 939 1616.
• Pocket Guide: Mushrooms of South Africa deur Marieka Gryzenhout.
Lees nog by www.gardeningeden.co.za.
• Commercial mushroom production in South Africa. Bulletin 418. A. Eicker.
Departement Plantkunde. Universiteit van Pretoria.
• Growing Gourmet and Medicinal Mushrooms, derde uitgawe (2000). Paul
Stamets (574 bladsye, 510 figure, ISBN 1-58008-175-4, Ten Speed
Press). Beskikbaar via www.amazon.com en www.kalahari.net. Dit kan
ook gratis by www.ebook3000.com afgelaai word.
1. Oorsig
Sigorei (Cichorium intybus) is ’n lid van die sonneblomfamilie en produseer
’n lang, spitsvormige wortel. Dit word al baie jare lank gebruik, omdat dit ’n
heilsame uitwerking op die mens se spysverteringstelsel het (lees na oor die
gesondheidsvoordele van sigorei op www.chicory.co.za).
Die wortels van sigorei word gedroog, gemaal en as plaasvervanger vir
koffie gebruik. Sigorei word ook alom gebruik in drankies as ’n mengsel
saam met koffie en as ’n bestanddeel van troeteldierkos en ontbytkosse.
Sigorei is in 1895 vir die eerste keer kommersieel in Suid-Afrika verbou
in die Alexandrië-distrik in die Oos-Kaap. Die meeste van Suid-Afrika se
sigorei word nog daar verbou en die sigoreibedryf is ’n groot verskaffer van
werksgeleenthede.
Suid-Afrika produseer jaarliks 25 000 ton sigorei. Chicory SA in Alexandrië
koop die geoeste sigoreiwortels by boere, droog en rooster dit, en verkoop
dit aan maatskappye soos Nestlé International in KwaZulu-Natal en National
Brands in Johannesburg, vir die produksie van drankies soos koffie-sigoreimengsels.
2. Plaaslike sakeomgewing
• Daar word met sigorei geboer onder kontrak aan Chicory SA.
• Daar is geen beperking op die hoeveelheid sigorei wat ingevoer word
nie. Invoere is veral ’n bedreiging vir die bedryf as die rand sterk is.
• Ten spyte van die feit dat die getal produsente die afgelope tien jaar
verminder het, het verbeterde tegnologie en bestuur die volume
sigorei, wat in Suid-Afrika geproduseer word, op dieselfde vlak gehou.
’n Toename in invoere is egter besig om die volume af te dwing.
• Sigorei is tradisioneel ’n gewas wat net die reën nodig het om te groei
en waarvan die beste oeste van die kus kom. Ná die verandering in
weerpatrone die laaste jare, word sigorei egter nou op sommige
plekke deur besproeiing natgelei.
• Die produksie van sigorei is arbeidsintensief (onkruidbeheer en
oeswerk word met die hand gedoen) en arbeidskoste behels ’n groot
deel van die invoerkoste.
’n Ander sigorei word in die Wes-