501
2. Plaaslike en internasionale sakeomgewing
Die Staat se Nywerheidsbeleid-aksieplanne (IPAP’s) sluit rooibos in as ’n
terrein waarop werk geskep kan word.
Die rooibosteebedryf verskaf tradisioneel werk aan 5 000 mense op plase
en in die verwerkingsaanlegte. Die rooibosteebedryf is ’n waardevolle
verskaffer van werk aan mense in die landelike provinsies van Suid-Afrika;
daar is sowel permanente as seisoenale werksgeleenthede in die bedryf.
Suid-Afrika is die enigste uitvoerder van rooibostee in Afrika en voer
ongeveer 7 000 ton per jaar uit; terselfdertyd is die land ook nie ’n invoerder
van rooibostee nie. Tans is die belangrikste uitvoermarkte vir rooibostee
Duitsland, Nederland, die Verenigde Koninkryk, Japan en die Verenigde
State van Amerika.
Die SWOT-ontleding in die Industrial Products: Rooibos Tea Market Value
Chain Profile 2010-11 noem die volgende geleenthede:
• Sertifisering van klaarprodukte as natuurlik en organies: natuurlike en
organiese rooibosgrondstowwe, intermediêre en klaarprodukte.
• Daar is ’n toenemende belangstelling by kosmetiekvervaardigers
om natuurlike produkte te gebruik en hulle soek na geleenthede vir
gesamentlike ondernemings en oornames van nismaatskappye wat
natuurlike kosmetiese produkte vervaardig.
• Daar is beduidende ruimte om bewustheid en die aanwesigheid van
rooibos op die plaaslike en buitelandse mark te vergroot.
• Groter uitvoervolumes van rooibostee en ander produkte na nuwe
en ontluikende markte soos Australië, Maleisië, China, Kanada, SuidKorea en Rusland.
• Daar is ’n groter verband tussen rooibosteeproduksie en toerisme,
byvoorbeeld die rooibosroete in die Wes-Kaap.
Bron: Industrial Products: Rooibos Tea Market Value Chain Profile 2010-11 op www.
daff.gov.za. Kies die “Publications”- en die “Agricultural Marketing”-opsie.
3. Opleiding en navorsing
Gaan na die “Research”-opsie onder die “Rooibos Council”-duimgids op
www.sarooibos.co.za.
Opleiding word meestal op die plase self gedoen. ’n Kursus vir ’n Nasionale
Sertifikaat in Rooibosproduksie en prosessering, wat deur Rooibos Bpk
ontwikkel is en deur SAKO (Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid) en AgriSETA onderskryf word, is in 2006 by Clanwilliam ingestel.
AgriSETA
Tel: 012 301 5600
www.agriseta.co.za
Elsenburg Agricultural Training
Institute
Tel: 021 808 5111
www.elsenburg.com
Rooibos is as ’n prioriteit ingesluit
by AgriSETA se beplanning (sien Mediese Navorsingsraad
die AgriSETA strategiese plan vir PROMEK-eenheid
Dr. Wentzel Gelderblom
die tydperk 2012-2016).
Tel: 021 938 0286 / 0911
LNR-Infruitec-Nietvoorbij
Universiteit Stellenbosch
Dr. Elizabeth Joubert
Departement Bewaringsekologie
Tel: 021 809 3444
en Entomologie
Prof. Michael Samways
LNR – Navorsingsinstituut vir
Tel 021 808 3728
Plantbeskerming
www.cons-ent.com
Dr. Sandra Lamprecht
Tel: 021 887 4690
Universiteit Stellenbosch
Departement Voedselwetenskap
LNR – Kleingraaninstituut
Tel: 021 808 3578
Dr. Justin Hatting
www.sun.ac.za/foodsci
Tel: 058 307 3400
Kaapse Skiereiland Universiteit
vir Tegnologie
Antioksidante-eenheid
Dr. Jeanine Marnewick
Tel: 021 953 8416
Universiteit van die Vrystaat
Departement Landbou-ekonomie
Tel: 051 401 2824
www.ufs.ac.za/agri-econ
4. Ander rolspelers
Maatskappye en produsente
• African Rooibos Tea Company www.fresh-rooibos.co.za
• Afriplex Tel: 021 872 4976 www.afriplex.co.za
• Augsburg Landbougimnasium Tel 027 482 2120 www.augsburggim.
co.za.
• Big Five Rooibos Tea Tel: 021 982 8555 www.africandawn.com
• Cape Natural Tea Products Tel: 021 982 5030 www.rooibostea.
co.za
• Cape Honey Bush Tea Company Tel: 044 697 7070 www.
capehoneybushtea.co.za
• Carmién Tea Tel: 022 921 3405 www.carmientea.co.za
• Coetzee & Coetzee [email protected] www.coetzeeltd.co.za
• Heiveld Rooibos Teekoöperasie Tel: 027 218 1318 www.heiveld.
co.za
• I & M Smith Tel: 011 781 6150 www.iandmsmith.com
• Intaba Teas of Africa Tel: 021 982 5030 www.intabateas.com
• KhoiSan Tea Tel: 021 511 4991 www.khoisantea.co.za
• King’s Products Tel: 027 422 1726 / 1388 www.kingsproducts.