488
6. Opleiding en navorsing
Sien hierdie opskrif in die hoofstuk oor Graan & Oliesade.
Die Wintergraantrust is verantwoordelik vir die toewysing van befondsing
en die evaluering van relevante navorsingsprojekte in die wintergraanbedryf.
Sedert 1998 is statutêre heffings op die verkope van wintergraan gehef om
die Wintergraantrust te finansier. Die Landbounavorsingsraad (LNR) se
Kleingraaninstituut op Bethlehem bestuur die navorsing oor koring en ander
wintergraansoorte.
LNR-Kleingraaninstituut
Tel: 058 307 3507 / 3400
Opleiding word op versoek verskaf:
indien enigiemand belangstel, stel
die LNR-KGI ’n opleidingsprogram
saam. Benewens opleiding bied die
Kleingraaninstituut ook ’n aantal
ander dienste aan, byvoorbeeld
plantontleding, laboratoriumtoetse
om koringgehalte te bepaal,
ensovoorts. Besonderhede is
beskikbaar op www.arc.agric.za.
Graan SA
Tel: 0860 047 246
www.graansa.co.za
Graanopleidinginstituut
Tel: 012 546 9240
www.gtinstitute.co.za
Suid-Afrikaanse
Graanlaboratorium (SAGL)
Tel: 012 807 4019
www.sagl.co.za
Universiteit Stellenbosch
Departement Agronomie
Tel: 021 808 4803
www.sun.ac.za/agron
Departement Voedselwetenskap
Tel: 021 808 3578
www.sun.ac.za/foodsci
Universiteit van die Vrystaat
Die Boere-ontwikkelingsprogram Departement Plantwetenskappe
van hierdie instansie sluit ’n Tel: 051 401 2818
weeklange inleiding tot die www.ufs.ac.za/plantsci
produksie van koring in.
7. Nasionale strategie en regeringskontakte
8. Maatskappye wat betrokke is
Vir ’n uitgebreide lys, besoek www.sagis.org.za – kies “List of Co-workers” en dan
die “Wheat”-menu opsie.
• Albany (Tiger Brands) Tel: 011 840 4000 www.tigerbrands.co.za
• Blue Ribbon (Premier Foods) Tel: 011 565 4300 www.blueribbon.
co.za
• Buhler Tel: 011 801 3500 www.buhlergroup.com
• Carel van Niekerk Engineering verskaf geenbewerking saaimasjiene
vir koringboere. Skakel 022 913 2435 of besoek www.piket.co.za.
• Grain Training Institute Tel: 012 546 9240 www.gtinstitute.co.za
• Grainco (Edms) Bpk Tel: 021 807 8900 www.graincosa.co.za
• GWK Ltd Tel: 053 298 8200 www.gwk.co.za
• JSE Beperk Kommoditeitsderiwatiewe Tel: 011 520 7535 www.jse.
co.za/commodities
• Kaap Agri Tel: 022 482 8000 www.kaapagri.co.za
• MBFi Tel: 082 921 8428 www.mbfi.co.za
• Metson Tel: 011 792 8968 www.metson.co.za
• Moorreesburgse Koringboere (Edms) Bpk Tel: 022 433 8300
www.mkb.co.za
• OVK Ltd Tel: 051 923 4500 www.ovk.co.za
• Pannar Seeds Tel: 033 413 9500 www.pannar.com
• Sasko (Pioneer Foods) Tel: 022 482 7272 www.sasko.co.za
• Sensako Tel: 011 790 8200 www.sensako.co.za. Kry
kontakbesonderhede ( bv. van Bethlehem en Napier navorsingsplase)
op dié webtuiste.
• Senwes Tel: 018 464 7800 www.senwes.co.za
• Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium Tel: 012 807 4019 www.sagl.
co.za
• Suidwes Tel: 018 581 1000 www.suidwes.co.za
• Sunbake (Foodcorp) Tel: 012 327 0933 www.sunbake.co.za
9. Publikasies en webtuistes
Raadpleeg hierdie opskrif in die hoofstuk oor Graan & Oliesade.
Kry die koring kultivar klassifikasielys (Wheat Cultivar list) soos goedgekeur
deur die uitvoerende beampte van die Agricultural Product Standards onder
die “Inligting” en “Dokumente” opsies by www.graansilo.co.za.
International Trade Administration Commission of SA
Tel: 012 394 3590 / 0861 843 384
www.itac.org.za
Die LNR-Kleingraaninstituut het die volgende publikasies:
- Koringsiektes in Suid-Afrika
- Veldgids vir die identifikasie van koringinsekte in Suid-Afrika
- Riglyne vir die produksie van kleingraan in die somerreënvalgebied
- Riglyne vir die produksie van kleingraan in die winterreënvalgebied
Nasionale Landboubemarkingsraad
Tel: 012 341 1115
www.namc.co.za
Die publikasies Riglyne vir die produksie van kleingraan in die somerreënvalgebied
en Riglyne vir die produksie van kleingraan in die winterreënvalgebied is
hoogs omvattende en noodsaaklike publikasies. Onderwerpe sluit in die
bestuur van koringproduksie (bv. die bereiking van oesteikens), riglyne
vir grondbewerking, riglyne vir keuse van kultivar, bemestingriglyne, en
onkruid- en insekbeheer. Raadpleeg www.arc.agric.za vir bogenoemde
publikasies of skakel 058 307 3507.
Besoek die SAGIS-webtuiste, www.sagis.org.za vir statistiek (nasionale
voorraad, produsentaflewerings, invoer, uitvoere, verbruik, weeklikse
pariteitspryse, historiese inligting, ens.)
Kry die Wheatmarket Value Chain 2010-2011 dokument – kies die
“Publications” en dan die “Agricultural Marketing”-opsie by www.daff.gov.
za. Die tegniese handleiding” Karnal Burnt of Wheat” en aantekeninge oor
koringaanplanting is ook beskikbaar op die webtuiste.
Raadpleeg www.sagl.co.za – nasionale vir besonderhede oor nasionale
koringoes gehalte asook die gehalte van ingevoerde koring
’n Koringmuseum, “een van s Y