483
is gratis beskikbaar. Dit bevat onder meer afdelings oor die geskiedenis,
produksie, verwerking en gebruike van katoen.
Die volgende kan ook elektronies bestel word van Katoen SA se webtuiste
– www.cottonsa.org.za:
• Die tydskrif Cotton SA Katoen. Hierdie tydskrif is ook in Afrikaans
beskikbaar en verskyn driemaandeliks. Die klem val veral op die
produsent, hoewel die tydskrif ook inligting oor die hele bedryf bevat.
Katoen SA versprei die tydskrif aan intekenaars in Suid-Afrika.
• Bestuurdersgids vir die katoenprodusent. Hierdie omvattende tweetalige
gids is deur die LNR se Instituut vir Industriële Gewasse opgestel. Dit
is op die kommersiële boer gerig met die doel om sy of haar kennis te
verbreed. Die publikasie dek die volle spektrum van katoenboerdery
en bevat hoofstukke met riglyne oor verbouing, insek- en siektebeheer
asook die oes van katoen.
• Small Farmer Guide
• Company Brochure
• Core Statistics
Besoek Katoen SA se poort vir die volgende skakels:
• Cotlook Indices
• New York Cotton Futures
• cottonafrica.com – die Afrika-katoen- en tekstielhandelskakel
Vind die Cotton Market Value Chain Profile 2010-2011 op die Departement
van Landbou, Bosbou en Visserye se webtuiste, www.daff.gov.za.
Eenvoudige boerdery-notas (Info Pak) oor die produksie van katoen is ook
hier beskikbaar.
The Textile Federation: www.texfed.co.za. ’n Databasis van lede en
rolspelers soos kleurders en afwerkers, breistowwe, garings, ensovoorts,
is hier beskikbaar.
International Cotton Advisory Committee (ICAC): www.icac.org. Die
ICAC is ’n assosiasie van regerings uit lande wat katoen produseer, verbruik
en mee handel dryf.
Vind die verwysingsboek Cotton Exporter’s Guide by www.cottonguide.org.
Besoek die webtuiste van die National Cleaner Production Centre (Nasionale
Skonerproduksiesentrum) by www.ncpc.co.za vir aantekeninge oor katoen
(klik op die “clothing and textile sector”-kieslysopsie).
Cotton & Textiles Trade Directory – dit is by www.cottonafrica.com/related.
asp beskikbaar, en dien ook as poort na die volgende webtuistes:
• African Coalition for Trade (ACT)
• African Growth and Opportunity Act (AGOA)
• Bremen Cotton Exchange (Bremer Baumwollbörse)
• Common Market for Eastern and Southern Africa (COMESA)
• Cotton Egypt
• Cotton International (oor die mense, maatskappye en tendense wat
die internasionale katoenmark vorm)
• Cotton Outlook
• Export Institute Israel link
• International Cotton Advisory Committee (ICAC)
• International Forum for Cotton Promotion (IFCP)
• International Textile Manufacturers Federation (ITMF)
• I