480
2.
Belanghebbendes
LNR- Instituut vir Industriële
Gewasse
Dr. Tom Vorster
Tel: 014 536 3150
[email protected]
www.arc.agric.za
Soek die tegniese verslag Results
obtained from a baseline study on
cassava in South Africa en ander
publikasies oor kassawe (sy
belangrikheid in die wêreld, sy
potensiaal, ens) onder die Instituut
vir Industriële Gewasse-bladsye op
die webtuiste.
LNR-Roodeplaat Instituut vir
Groente en Sierplante
Tel: 012 841 9611
Eastern Cape Development
Corporation (ECDC)
Tel: 043 704 5600
www.ecdc.co.za
Proewe met kassawe is in die OosKaap naby Port St Johns, Bizana en
Ncera Village naby Oos-Londen
gedoen.
akkerbou & tuinbou
Industrial Development
Corporation (IDC)
Tel: 011 269 3000
www.idc.co.za
Katoen
iNEMBE BABY FOOD
Tel: 013 752 8307
SABMiller
Cervejas de Mocambique
Tel: +258 21 352 300
www.sabmiller.com
Universiteit van die Vrystaat
Departement Plantwetenskap
Tel: 051 401 2514
www.ufs.ac.za
Universiteit van KwaZuluNatal
Afrikasentrum vir
Gewasverbetering
Tel: 033 260 5524 / 6288
www.acci.org.za
Universiteit van die
Witwatersrand
Skool vir Molekulêre en
Selbiologie
Tel: 011 717 6310/26
www.wits.ac.za/mcb
1. Oorsig
Katoen bly een van die veelsydigste gewasse wat deur die mensdom
gekweek word. Dit is bekend om sy voorkoms, gemaklike klere en talle,
nuttige produkte wat daaruit vervaardig word.
• Van die saad: meel en voer, verfynde olie (slaai- en kookolie), margarien,
seep en kosmetiek, skryfmateriaal, rayon- industriële materiale, garing,
plastiek, lamp- en kerspitte, lyn, matte, klosbesems, meubeloortreksels,
ens.
• Van die pluis: klere, onderklere, seilvoerings, tente, verbande, lakens,
handdoeke, gordyne, ens.
Histories word katoen in die volgende provinsies verbou: Limpopo (die
Springbokvlakte van Bela-Bela ѽЁ5