Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 476

474 swartbekboontjie, amarant, knapsekerwel, wilde jute). akkerbou & tuinbou Inheemse voedselgewasse Tabel 1 gee die gewone en wetenskaplike name van ’n aantal Afrika-groentes wat in Suid-Afrika aangetref word, saam met die dele van die plante wat geëet kan word. Gewone naam Wetenskaplike naam Eetbare dele Angola-ertjie / jugoboon / Bambara-grondboontjie Vigna subterranea Droë neute / sade G ɽ