473
Afrikaanse flora te bevorder, asook
om kundigheid oor die planteryk
se potensiaal en die dienste
wat daarmee verband hou, te
bevorder.
SANBI is in eie reg en as vennoot
betrokke by bioprospektering. Die
liggaam verteenwoordig die staat
in verskeie beleidsforums. Die
organisasie is betrokke by ’n aantal
inisiatiewe wat ten doel het om die
verdeling van toegang en voordele
te bevorder.
Swanpack Buchu
Tel: 021 874 1020
www.grapenet.co.za
Tlholego Kitchen & Herb
Garden Workshop
Tel: 072 118 7357
[email protected]
Tshwane-Universiteit vir
Tegnologie
Prof. Alvaro Viljoen
Tel: 012 382 6360
www.alvaroviljoen.com
Umthathi-Opleidingsprojek
Tel: 046 637 0012
www.umthathi.co.za
www.africulture.co.za
Universiteit van Johannesburg
Departement Plantkunde en
Plantbiotegnologie
Tel: 011 559 2412
www.uj.ac.za
Universiteit van Kaapstad
Departement Plantkunde en
Instituut vir Plantbewaring
Tel: 021 650 2440
www.pcu.uct.ac.za
Navorsing
oor
bewaringsaangeleenthede
wat
die Wes-Kaapse flora raak (Flora
Capensis – een van die ses
plantkoninkryke in die wêreld en
die kleinste, maar met ’n hoë graad
van endemisme, met ander woorde
die hoogste aantal verskillende
endemiese plantspesies, naamlik 8
600).
Universiteit van KwaZuluNatal (Pietermaritzburg)
Research Centre f