472
5. Belanghebbendes
Africa Land-use Training
Tel: 014 717 3819
www.alut.co.za
plante op ’n gesonde vlak te hou.
Die kwekery se primêre fokus is om
kundigheid beskikbaar te stel aan
insamelaars van medisinale plante,
Onder die talle kursusse wat handelaars en inyangas, en om hulle
aangebied word, tel ook opleiding daarvan bewus te maak dat hulle
in medisinale plante.
hul eie voorraad medisinale plante
kan produseer deur self saailinge te
Agribusiness in Sustainable
plant en te verbou.
Natural African Plant Products
(ASNAPP)
FutureWorks!
Tel: 021 808 2918
Tel: 031 764 6449
[email protected]
www.futureworks.co.za
www.asnapp.org
Association for African
Medicinal Plants Standards
www.aamps.org/en
FutureWorks!
het
vantevore
marknavorsing oor die handel in
inheemse medisyne onderneem
Biomox Pharmaceuticals
Tel: 012 804 8068
www.biomox.com
Grassroots Group
Tel: 023 232 0506
www.grassrootsgroup.co.za
Biowatch South Africa
Tel: 031 206 2954
www.biowatch.org.za
Indigenous Plant Use Forum
(IPUF)
www.uj.ac.za/ipu f
Capricorndistriksmunisipaliteit
Tel: 015 294 1000
www.cdm.org.za
Sien Nasionale Navorsingstigting.
Die kweek van inheemse medisinale
plante is ’n investeringsterrein
onder leiding van Jabu Masondo in
die Munisipaliteit.
Invest North West
Tel: 014 594 2570
[email protected]
www.inw.org.za
Commercial Products from the
Wild (CP Wild)
www.cpwild.co.za
Projekte sluit die verwerking van
duiwelsklou en ander inheemse
medisinale kruie in.
Edakeni Muthi Futhi Trust
Tel: 031 267 1667
www.muthifuthi.co.za
KARWIL Consultancy
Willie Alberts – 072 929 7080
Emingeni Herbals
Tel: 011 673 1692
www.herbalafrica.co.za
Die stadsraad van eThekwini
Tel: 031 311 4228
Durban is een van die grootste
streeksmarkte vir medisinale plante
in Suid-Afrika. Minstens 400 van die
700 soorte medisinale plante wat in
Suid-Afrika verhandel word, kan in
Durban se markte vir medisinale
plante aangetref word.
Institute of Natural Resources
Tel: 033 346 0796
KwaZulu-Natalse
Departement van Landbou en
Omgewingsake
www.kzndae.gov.za
Die Departement stel ’n aantal
plakkaatmodules beskikbaar vir
opleidingsdoeleindes; die modules
is in Engels en Zulu beskikbaar. Die
syfers in hakies dui aan hoeveel
plakkate daar in elke module is:
• Medicinal Plants – Siphonochilus
(11)
• Medicinal plants - Eucomis
(16)
Vir nadere besonderhede, tree in
verbinding met Noreen Mhlongo
by 033 355 9304 of Noreen.
[email protected].
Clive
Die Silverglen-kwekery het ’n Viljoen is nog iemand wat by
nommer
geskakel
vennootskap met die gemeenskap dieselfde
kan word; sy e-pos is Clive.
gesluit om die bestaande bedreigde
[email protected].
eThekwini se Silverglenkwekery vir Medisinale Plante
Tel: 031 404 5628
Laeveld-Botaniese Tuin
Tel: 013 752 5531
www.sanbi.org/lowveld
Parceval Pharmaceuticals
Tel: 021 873 3895
[email protected]
www.parceval.co.za
Die Laeveld- Botaniese Tuin samel
die sade van 120 plante in wat Phyto Nova
die gewildste plante vir moetie- Tel: 021 673 2401
doeleindes is.
www.phyto-nova.co.za
Die
Landbounavorsingsraad
doen navorsing oor verskeie
landboukundige
aspekte
van
medisinale plante met die klem
op plante wat skaars en bedreig
is, asook dié wat kommersiële
waarde het. Die navorsing sluit
in vermeerdering, verbouing,
bio-aktiwiteit, plantsiektes en
plae, gemeenskapsontwikkeling,
vestiging van kwekerye, volhoubare
produksie en gehaltebeheer.Tree in
verbinding met Riana Kleynhans by
012 841 9611 of rig ’n epos aan
[email protected].
Mediese Navorsingsraad
(MNR)
Tel: 021 938 0911
www.mrc.ac.za
Die MNR het ’n aanvoorprogram
oor inheemse kennisstelsels en
gesondheid, die IKS Lead (Health)
Programme, van stapel gestuur
om inheemse kennis te bevorder,
te ontwikkel en te beskerm
deur opvoeding, navorsing en
ontwikkeling.
Muthi Futhi, ’n Gijima KZNprojek,
is
’n
innoverende
landboukoöperasie
in
die
Uthungulu-distrik wat fokus op die
verbouing, verwerking, verpakking
en bemarking van medisinale
plante. Skakel 031 267 1667 of
besoek www.gijimakzn.org.za.
Nasionale Navorsingstigting
(NNS)
Tel: 012 481 4000/1
www.nrf.ac.za
PhytoTrade Africa: The
Southern African Natural
Products Trade Association
www.phytotradeafrica.com
Die webtuiste bevat aantekeninge
oor verskeie “prioriteit”-spesies,
byvoorbeeld
duiwelsklou,
kremetart en grysappel.
Pico-Gro
Tel: 011 314 1029
[email protected]
www.pico-gro.co.za
Verskaffer van kruie- en medisinale
plante.
ResourceAfrica
Tel: 011 805 8007
www.resourceafrica.org
Die WNNR en ResourceAfrica het
’n vennootskap gesluit om moderne
en tradisionele bewaringsmetodes
by mekaar in te skakel. Een uit
elke vier voorskrifmedisynes word
uit plante vervaardig, vandaar
die behoefte om medisinale
plantspesies te bewaar.
Rhodes-Universiteit
Selmar Schonland Herbarium
Tel: 046 622 2312
[email protected]
Institute for Social and Economic
Research (ISER)
Tel: 046 603 8555
[email protected]
Silverglen
Medisinale
Plantprojek – sien eThekwini se
Die NNS befonds die Forum vir Silverglen-kwekery vir Medisinale
die Gebruik van Inheemse Plante Plante.
(IPUF: Indigenous Plant Use Forum),
wat van stapel gestuur is om Skimmelberg
die kulturele, sosio-ekonomiese Tel: 021 482 1771
en wetenskaplike voordele te www.skimmelberg.co.za
bevorder wat kan spruit uit die
volhoubare benutting van Suider- Suid-Afrikaanse Nasionale
Biodiversiteitsinstituut
Afrika se flora.
(SANBI)
Tel: 012 843 5000
Organisasie van Tradisionele
www.sanbi.org
Genesers
Tel: 011 337 6177
SANBI is ’n openbare instelling met
www.traditionalhealth.org.za
die oogmerk om die bewaring en
ekonomiese benutting van Suid-