459
Kursusse word aangebied vir
kleinboere en voorligtingsbeamptes
oor graanproduksie in die algemeen;
mielieproduksie;
grondboonproduksie; droëboonproduksie en
sorghumproduksie. ’n Kursus oor
mielieproduksie in die oostelike
en westelike gebiede kan ook
aangebied word.
LNR-Kleingraaninstituut (KGI)
Tel: 058 307 3400
www.arc.agric.za
Die Kleingraan-instituut fokus
op die teling en verbetering van
kleingraangewasse soos koring,
gort/gars, hawermout, krog en rog.
Die navorsingswerk dek plantteling,
die evaluering van kultivars,
graangehalte,
plantfisiologie,
grondbewerking, onkruidwetenskap, plantpatologie, entomologie
en opbrengspotensiaal.
LNR-Navorsingsinstituut vir
Plantbeskerming
Tel: 012 808 8000
Hulle verskaf ringtoetse en
bied laboratoriumopleiding, en
word erken as die graananaliseverwysingslaboratorium in SuiderAfrika.
Die universiteite (sien hoofstuk
oor landbou-opvoeding en opleiding) bied graadkursusse aan
waarby Gewaswetenskap ingesluit
word. Voorbeelde sluit in:
Universiteit Stellenbosch
Departement Agronomie
Tel: 021 808 4803
www.sun.ac.za/agron
Departement Voedselwetenskap
Tel: 021 808 3578
www.sun.ac.za/foodsci
Universiteit van die Vrystaat
Departement Plantwetenskappe
Tel: 051 401 2514
www.ufs.ac.za/plantsci
Universit eite bied kortkursusse vir
sowel kommersiële as opkomende
boere aan. ’n Voorbeeld van ’n
Proteïennavorsingstigting
kursus vir kommersiële boere
Tel: 011 803 2579/1894
www.proteinresearch.net
is ’n tweedaagse kursus oor die
risikobestuur van kontantgewasse,
Suider-Afrika
wat die boer in staat stel
Graanlaboratorium (SAGL)
om risikoverskansing op alle
Tel: 012 807 4019
vlakke te bemeester. Dit word
www.sagl.co.za
deur die Universiteit van die
Vrystaat aangebied. Skakel die
Die SAGL is ’n vereniging wat universiteit by 051 401 2535.
onder Artikel 21 (niewinsgewende
verenigings)
geïnkorporeer WNNR – Biowetenskappe
is.
SAGL
is
’n
gehalte- Dr. Joe Molete
ontledingslaboratorium en het ISO/ Tel: 012 841 4220/2000
IEC 17025-akkreditering. Hulle [email protected]
doen ’n verskeidenheid gehalte- www.csir.co.za
ontledings op graansoorte en
oliesade. Nasionale inligting word
op www.sagl.co.za. gepubliseer.
8. Maatskappye wat betrokke is
Kyk na maatskappye wat onder die individuele graan- en oliesaadhoofstukke gelys is,
asook onder die hoofstukke oor graanberging en -hantering, die meulenaarsbedryf,
sade en saailinge, veevoer en produkhandel. Uitgebreide lyste is ook beskikbaar op
www.sagis.org.za.
9. Publikasies en webtuistes
Sien internasionale webtuistes by opskrif 2.
• GSA gee ’n maandelikse publikasie vir sy lede uit – SA Graan/Grain
– wat gewy word aan graankwessies, en ook onder geïdentifiseerde
rolspelers soos politieke leiers en leiers uit die sakewêreld, ministers,
onderwys- en opleidingsinstansies, skole en ander bedrywe versprei
word. Daar is ook weeklikse radioprogramme (raadpleeg die hoofstuk
oor landboumedia). Die Graan SA nuusbrief Perspektief/Perspective gee
’n oorsig oor die verskillende graangewasse.
• Relevante opsies kan gevind word op die webtuiste van Graan SA,
www.graansa.co.za. Dit sluit statistieke en verslae in oor produksie,
markte en insette. Kontakbesonderhede van lede van die verskillende
werkgroepe is daarop beskikbaar (klik op “Corporate Info” en
“Organisational Structure”). Daar is ook baie ander opsies.
• www.sagis.org.za – SAGIS se webtuiste: Nasionale voorrade,
produsentlewerings, invoer, uitvoer, verbruik, weeklikse pariteitspryse,
historiese inligting, ensovoorts.
• Daar is verskeie publikasies, wat op hierdie hoofstuk van toepassing,
is op die webtuiste van die Departement van Landbou, Bosbou en
Visserye, www.daff.gov.za te vinde (neem die “publications”-opsie).
- Kry die ontleding van die verskillende waardekettings onder die
“Agriculture marketing”-opsie.
- Vind die uitstekende “Agricultural Marketing Extension” onder die
“General publications”-opsie. Die dokument “Field Crop Marketing”
handel oor die bemarking van grane en oliesade.
- ’n Aantal boerdery-aantekeninge is beskikbaar deur op “Infopaks” en
“Brochures” te klik. Ingesluit is ’n brosjure oor saffloer (“safflower”),
’n minder bekende jaarlikse oliesaadgewas, wat goed aangepas is vir
droër gebiede. Hierdie boekies en brosjures kan ook bestel word deur
die Hulpbronsentrum te skakel by 012 319 7141.
• Kontak 012 842 4017 of skryf aan [email protected] vir die volgende
inligtingspamflette, beskikbaar van LNR in Silverton:
- Processing of Cereal Crops Vol. 1 (Maize, oats, rice)
- Processing of Cereal Crops Vol. 2 (Sorghum, wheat)
- Processing of Cereal Crops Vol. 3 (Barley, sesame, poppy seed, rye)
- Processing of Oil Seeds (Soy beans, sunflower)
• Onder die baie publikasies wat beskikbaar is by Kejafa Knowledge
Works is Hantering en berging van graan op die plaas en How to grow
top quality corn deur dr H. Willis. Besoek www.kejafa.co.za of skakel
011 025 4388.
Dankie aan SAGIS vir die terugvoering oor die konsephoofstuk.
akkerbou & tuinbou
Groente
1. Oorsig
Groente bied ’n unieke mark aan die Suid-Afrikaanse produsent aangesien
dit ’n basiese deel van elke mens se dieet is. Groente speel ’n kernrol in die
verskaffing van voedselsekuriteit en die voorsiening van voedingsaanvullings
en mense se behoeftes.
Die groentebedryf is die grootste in die tuinboukundegroep wat produksie
en waarde betref.
Suid-Afrika is selfonderhoudend ten opsigte van groenteproduksie, en voer
vars en verwerkte groente uit.
’n Aansienlike deel van die totale werksmag in die groentevoorsieningsketting bestaan uit laag geskoolde mense en/of arbeiders wat die
minimumloon verdien. Hulle wissel van plaasarbeiders of bestaansboere tot
vermenigvuldigers in die waardeketting en werk byvoorbeeld in die vervoer
van groente, by verpakkingsaanlegte, supermarkte of kitskosafsetgebiede,
of as informele handelaars. In Suid-Afrika is werkskepping ’n belangrike
oogmerk, en die groentebedryf is miskien die belangrikste landbousektor as
dit kom by die skepping van werksgeleenthede.
2. Aartappels
Raadpleeg die hoofstuk oor aartappels.
3. Beet
Kry die dokument Beetroot Value Chain Profile: 2010-2011 onder die opsies
“Publications” en “Agricultural Marketing” by www.daff.go.za. Die dokument sluit
’n in- en uitvoeranalise in.
Die aangeplante vorm van die plant Beta vulgaris van die gansvoetfamilie