Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 460

458 Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens (SAGIS) Tel: 012 523 1400 www.sagis.org.za Die hoofdoel van SAGIS is om betroubare en nuttige markinligting oor graan en oliesade byeen te bring, te verwerk, te ontleed, en betyds onder alle betrokke rolspelers te versprei. Makro-ekonomiese inligting is beskikbaar, sowel plaaslik as internasionaal, om rolspelers in die graan- en oliesaadbedryf (kommersiële en opkomende sektore) in staat te stel om voort te gaan om sinvolle besluite te neem. SAGIS se inligting word deur verskillende kanale versprei, naamlik tydskrifte, fakse, verteenwoordigende organisasies en www.sagis.org.za. Die inligting is gedetailleerd en gereeld. Die webtuiste bevat ook skakels na eksterne webtuistes, soos die handelsrade van Kansas City en Chicago. Trust-administreerders Mielietrust Tel: 012 807 3958 www.maizetrust.co.za Wintergraantrust Tel: 012 663 1660 www.wintercerealtrust.co.za Olie- & Proteïensadeontwikkelingstrust Tel: 011 234 3400 www.opot.co.za Sorghumtrust Tel: 012 807 3958 Verenigings en komitees Oliesade-advieskomitee Tel: 011 234 3400 www.opot.co.za Sorghumprosesseerdersvereniging Tel: 018 297 7181 / 082 561 5742 SA Cereals & Oilseeds Trade Association (SACOTA) p.a. AFMA by 012 663 9097 SA Olieverwerkersvereniging (SAOPA) Tel: 082 533 0692 Faks: 086 627 7603 [email protected] SA Grondboonprosesseerdersen Handelaarsvereniging Tel: 056 343 2892 Ander Die Nasionale Kamer van Meulenaars Tel: 012 663 1660 www.grainmilling.org.za Animal Feed Manufacturers Association (AFMA) Tel: 012 663 9097 / 361 www.afma.co.za SA Kamer van Bakwese Tel: 012 663 1600 www.sacb.co.za SA Bioenergievereniging Tel: 011 655 7332 www.saba.za.org Suid-Afrikaanse Graanarbitrasiediensvereniging (SAGAS) Tel: 012 807 3958 / 3002 www.graansilo.co.za Die Grain Value Chain Network (GVCN) is ’n informele groep bestaande uit sakeondernemings en andere wat “op grondvlak ’n verskil wil maak in die landbou”. Insetondernemings (bv. Pannar, Monsanto en Omnia), agriondernemings (bv. VKB) en verenigings (bv. die Landboubesigheidskamer, Graan SA en die Nasionale Kamer van Meulenaars) woon die vergaderings by. Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (GOSA) Tel: 011 237 6100 www.gosa.za.net Graan Silo Industrie (Edms) Bpk Tel: 012 807 3002 www.graansilo.co.za Besonderhede van verteenwoordigende liggame en die verskillende forums kan ook op die SAGIS-webtuiste www.sagis.org.za gevind word. Kies die “List of Associations” of die “List of Forums”. 7. Opleiding en navorsing Navorsing word deur die onderskeie trusts gefinansier en deur die Landbounavorsingsraad (LNR), die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) en ander navorsingsinstansies gedoen. Die verskillende trustadministreerders kan ook gekontak word met betrekking tot opleiding. Kontakbesonderhede verskyn onder opskrif 6. Mielieforum Tel: 012 807 3958 Sonneblom- en sojaboonforum Tel: 011 234 3400 Die Landboukolleges bied diplomakursusse aan. Provinsiale Departemente van Landbou, in noue samewerking met hierdie kolleges, bied kortkursusse oor gewasproduksie. Kontakbesonderhede verskyn in die hoofstuk oor Landbou-opvoeding en -opleiding. Koringforum Tel: 012 807 3958 Sorghumforum Tel: 012 807 3958 AgriSETA-geakkrediteerde opleiers (raadpleeg die hoofstuk oor Landbou-opvoeding en -opleiding en kyk na www.agriseta.co.za). Forums Grondboonforum Tel: 011 234 3400 Graan SA bied kursusse aan oor graanproduksie asook oor SAFEX (sien “Kommoditeitehandel” in die “Finansies”-afdeling in hierdie boek). Die Boere-ontwikkelingsprogram van Graan SA sluit weeklange inleidings tot die produksie van mielies, koring, sonneblom en ander graangewasse in. Besonderhede hieroor en oor ander opleiding is beskikbaar in die hoofstuk oor steun aan opkomende boere. Raadpleeg ook die “Farmer Development”kieslysopsie by option on www. graansa.co.za. help om onafhanklike graanboere te word. Die GFADA is begin deur die Landboubesigheidskamer, die Mielietrust, die Sorghumtrust, Graan SA, Omnia, Pannar Saad, L&L Landboudienste, Syngenta SA, Tongaat Hulett Starch, die Nasionale Kamer van Meulenaars, die Suid-Afrikaanse Kamer van Bakwese en die Wintergraantrust. LNR-Instituut vir Graangewasse (IGG) Tel: 018 299 6100 www.arc.agric.za Die mandaatgewasse van die LNRGCI sluit die volgende stapel- en Graan-opleidingsinstituut hoëproteïenvoedsels en voere in: Tel: 012 546 9240 mielies, sonneblom, droëbone, www.gtinstitute.co.za sorghum, grondbone, sojabone, kanola en minder belangrike Die Graanboer-ontwikkelings- gewasse soos swartbekbone, vereniging (GFADA) is ’n liggaam mannakoring en bambara. wat nuwe inkomelinge in die graanbedryf ondersteun en hulle