457
3. Meulenaars
Tiger Milling is ’n voorbeeld van ’n meulenaar wat silo’s op sy eie perseel
het. Hulle hou groot voorraad aan ingeval die meulens onverwags gaan
staan. Dit werk ook goedkoper uit om soveel moontlik graan op hul eie
perseel te berg. Meulenaars koo