44
Daarmee saam die volgende vereistes:
• Die dak van die huis moet duursaam en waterdig wees.
• Die huis moet glasvensters hê wat kan oopmaak.
• Indien die nodige infrastruktuur op die plaas bestaan, moet elektrisiteit
in die huis beskikbaar wees.
• Daar moet veilige water binne-in die huis of baie na aan die huis wees
– nie meer as 100m van die huis af nie.
• Daar moet ’n spoel- of puttoil WB