455
Die projek word deur die span van SAB Maltings’ Irrigation Agricultural
Services, in vennootskap met die Departement van Landbou, Bewaring,
Omgewing en Landelike Ontwikkeling van die Noord-Kaap en die plaaslike
stamowerheid bestuur. Dit omsluit ongeveer 1 500 hektaar land en help
om en by 150 opkomende boere in die gebied om ’n inkomste uit gars en
mielies te maak.
Maatskappye
’n Omvattende lys verskyn by www.sagis.org.za. Klik op die kieslys “List of Coworkers” en dan “Barley”.
SAB voorsien geld aan die boere om die gewasse aan te plant, en bied ook
landbouvoorligtingsdienste aan om seker te maak dat dit opbrengste en
gehalte voortbring en ’n mark vir die produk waarborg.
AFGRI Veevoere
Tel: 011 063 2347
www.afgri.co.za
Deur middel van ’n vennootskap met Graan SA, ’n vrywillige vereniging van
garsboere, kan die projek vaardighede vir boere leer wat hulle bemagtig om
op ’n volhoubare basis onafhanklik te boer.
The Beer Keg
www.thebeerkeg.co.za
6. Belanghebbendes
Verenigings en artikel 21 maatskappye
Die Garsevalueringskomitee
Tel: 028 214 3100
Suid-Afrikaanse Graan
Inligtingsdiens (SAGIS)
Tel: 012 523 1400
www.sagis.org.za
Die Gars-Tegniese Komitee, wat
aan die Wintergraantrust verbonde
is, kan ook by die bogenoemde
Die Wintergraantrust
nommer gekontak word.
Tel: 012 663 1660
www.wintercerealtrust.co.za
Graan SA
Die Wintergraanprodusenteorganisasie
Tel: 0860 047 246
www.graansa.co.za
Opleiding en navorsing
Buro vir Voedsel- en
Landboubeleid (BFAP)
www.bfap.co.za
informele opleiding en tree as
raadgewer op vir boere by Taung.
Hy tree ook as genooide dosent by
die Taung Landboukollege op. Die
By Graan SA word opleiding Taung Small Holder Barley Farmersaangebied ten opsigte van projek is in 2010 aangewys as
die
verbouing
van
gars inisiatief van die jaar.
onder
besproeiing.
Die
South African Barley Breeding
kontakbesonderhede
van Institute (SABBI)
opleiers word verstrek op www. Tel: 028 212 2943 / 082 921 7996
graansa.co.za en in die hoofstuk www.sabbi.co.za
“Ondersteuning aan opkomende
boere”.
SABBI is geleë op die plaas Dunghye
Park naby Caledon en word deur
Institute of Brewing and
SABM bestuur. Dit ontvang subsidies
Distilling
van die Wintergraantrust. Soek die
Tel: 082 921 7971
“Research”-opsie op die webtuiste.
www.ibdafrica.co.za
SABBI is verantwoordelik vir die
ontwikkeling van nuwe variëteite
LNR-Kleingraaninstituut (KGI) vir die bedryf.
Tel: 058 307 3507
www.arc.agric.za
Universiteit van Pretoria
Departement Plantkunde
Die
LNR-KGI
bied
’n Tel: 012 420 3770
opleidingskursus aan, gewoonlik [email protected]
in Oktober, vir studente asook www.up.ac.za
voorligtingsbeamptes wat met
opkomende boere werk. Hulle Universiteit Stellenbosch
navorsingswerk dek plantteling, Departement Agronomie
kultivarevaluering, graangehalte, Tel: 021 8084803
plantfisiologie,
grond- www.sun.ac.za/agron
bewerking,
onkruidwetenskap,
plantpatologie, entomologie en Departement Voedselwetenskap
Tel: 021 808 3578
opbrengspotensiaal.
www.sun.ac.za/foodsci
SAB Maltings (SABM)
Universiteit van die Vrystaat
Tel: 028 214 3100
Departement Plantwetenskappe
SAB Maltings se landbou-adviseur, Tel: 051 401 2818
Johannes
Kokome,
verskaf www.ufs.ac.za/plantsci
The Nottingham Road Brewing
Company
Tel: 033 266 6728
www.nottsbrewery.co.za
Soek die skakels vir
mikrobrouerye in Suid-Afrika
Overberg Agri Bedrywe
Tel: 028 214 3800
www.overbergagri.co.za
Boston Breweries
Tel: 021 511 4179
www.bostongroup.co.za
SA Breweries Bpk
Tel: 011 407 1740
www.sabmiller.com
Buhler
Tel: 011 801 3500
[email protected]
www.buhlergroup.com
SAB Maltings (Edms) Bpk
Tel: 028 214 3100
Dannhauser Malt (Edms) Bpk
Tel: 034 621 2661
De Heus Riversdal (Edms) Bpk
Tel: 031 785 1575
www.deheus.co.za
GWK Bpk
Tel: 053 298 8200
www.gwk.co.za
Senwes Bpk
Tel: 018 464 7800
www.senwes.co.za
Sentraal-Suid Koöperasie (SSK
Bpk)
Tel: 028 514 8600
www.ssk.co.za
Trinity Procurement GmbH
Johannesburg-kantoor
Tel: 011 676 9811
Kaap Agri Bpk
Tel: 022 482 8048
www.kaapagri.co.za
7. Publikasies en webtuistes
Kyk na die volgende riglyne en verslae op die webtuiste van die South
African Barley Breeding Institute, (www.sabbi.co.za):
• Guide to Sabbi Southern Cape (Dry Land) Barley Varieties 2012
• Effects of Fungicide on Barley
• SABBI Dry Land Barley Varieties 2011
• Production practices for the variety Cocktail
• Production of Malting Barley under Irrigation
• Production of Malting Barley: Southern Cape (Dry Land)
Die Riglyne vir die produksie van kleingrane in die somerreënvalgebied en die
Riglyne vir die produksie van kleingrane in die winterreënvalgebied is omvattende
en belangrike publikasies. Die onderwerpe wat hierdie publikasies dek, sluit
in die bestuur van garsproduksie (bv. hoe om opbrengsdoelwitte te behaal)
en riglyne ten opsigte van grondbewerking, kultivarseleksie en bemesting,
asook onkruid- en insekbeheer. Skakel die LNR-KGI by 058 307 3507 of
besoek hulle webtuiste by www.arc.agric.za.
SAGIS se webadres is www.sagis.org.za. Die webtuiste bevat inligting
oor nasionale voorrade, produsentelewering, invoere, uitvoere, verbruik,
weeklikse pariteitspryse, ensovoorts. Historiese inligting oor hierdie gewas
is ook beskikbaar.
Daar is ook notas by www.daff.gov.za (klik op “Publications” en daarna
“Brochures”.
www.howtobrew.com, “making quality beers at home”
Ons wil Burrie Erasmus, Gawie Kotze en P Strauss, wat die konsephoofstuk
.G.
gelees het, bedank.