Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 456

454 kan sink- en mangaantekorte ontstaan, waarvoor gars uiters gevoelig is. ’n Grondmonster moet geneem word om vas te stel hoeveel fosfor toegedien moet word. Indien daar meer as 30mg sitroensuur-oplosbare fosfor per kg grond voorkom, kan 12 tot 15kg per hektaar