447
Tersiêr en navorsing
Durbanse Universiteit van
Tegnologie
Departement Pulp en Papier
Tel: 031 373 2123
www.dut.ac.za
Die Universiteit van Pretoria
FABI – Bosbou en Landboukundige
biotegnologie-instituut
Tel: 012 420 3938/9
www.fabinet.up.ac.za
Forestry and Forest Products ’n wêreldklas instituut wat werk
Research Centre
in die veld van plaagbekamping
Tel: 031 242 2300 / 31
en siektes in die bosbou en
http://ffp.csir.co.za
landboukundige sektore
’n Gesamentlike onderneming Universiteit Stellenbosch
tussen die WNNR en die Departement Bosbou en
Universiteit van KwaZulu-Natal
Houtkunde
Tel: 021 808 3323
Fort Cox College of Agriculture http://academic.sun.ac.za/forestry/
and Forestry
Tel: 040 653 8033/4/6
Bied alle vlakke van grade in bosbou
www.fortcox.ac.za
en houtwetenskap aan
Institute
for
Commercial
Forestry Research (ICFR)
Tel: 033 386 2314
www.icfr.ukzn.ac.za
Universiteit van Venda
Departement Bosbou
Tel: 015 962 8310
www.univen.ac.za
’n navorsingsinstituut befonds Wetenskaplike en Nywerheidsdeur
die
privaatsektor
en navorsingsraad (WNNR)
timmerhoutbedryf
Natuurlike bronne en omgewing
Tel: 012 841 2911
www.csir.co.za
Nelson MandelaMetropolitaanse Universiteit
Die Skool vir die Bestuur van
Kry
die
gepubliseerde
Natuurlike Hulpbronne
navorsingshooftrekke en inligting
Tel: 044 801 5019 / 111
oor die WNNR se betrokkenheid
[email protected]
by bosbou op die webtuiste.
www.nmmu.ac.za/georgecampus
Rhodes
Universiteit,
Nasionale
Diploma,
BTech, die Universiteit
van
die
MTech en DTech in bosbou. Witwatersrand
en
die
Geakkrediteerde kort kursusse Universiteit van Kaapstad bied
word ook aangebied.
opleiding aan wat van toepassing
is op die bosbou hoofstuk bv.
SA Instituut van Boswese
boswêreld
ekologie,
bosbou
Tel: 012 348 1745
ekologie, eko-fisiologie van bome
www.saif.org.za
– Voeding, water & koolstof.
Universiteit of KwaZulu-Natal
Forestry Science,
Community Forestry Science
Tel: 033 260 5808
www.ukzn.ac.za
9. Maatskappye wat betrokke is
• Die leser word verwys na die uitstekende Forestry and Sawmilling
Diretory die mees omvattende gids vir almal betrokke by die bedryf.
Verwys na www.timbersa.com of skakel 011 726 3081.
• Raadpleeg die omvattende Business Directory by www.forestry.co.za.
Daar is 40 verskillende kategorieë, byvoorbeeld agrochemikalieë,
antisplitsplate
vir
paalvervaardigers,
outomatiseringsen
inligtingstegnologie, kettingsae, en so meer.
• ’n Soortgelyke besigheidsgids kan gekry word by www.safca.co.za.
• Soek die skakels na SABS-permithouers, SATAS-gesertifiseerde
verskaffers, inspekteurs en aanvullende behandelaars op die webwerf
van die South African Wood Preservers Association – www.sawpa.org.
za.
10. Publikasies en webtuistes
• Besoek die webtuistes van rolspelers wat vroeër in die hoofstuk gelys
is.
• The Forestry Handbook, gepubliseer deur Suider-Afrikaanse Instituut
van Boswese. Besoek www.saif.org.za vir besonderhede (soek die
“Forestry Handbook”-kieslys) of kontak 082 523 8733. Kry ook ander
publikasies hier soos Southern African Forestry Journal (SAFJ) and the
Fire Manager’s Handbook on Veld and Forest Fires (deur William C. Teie,
redigeer deur Tian Pool).
• Forestry and Sawmilling Directory en Wood SA and Timber Times is
bruikbaar vir enige een wat betrokke is by die bedryf. Besoek www.
malnormags.co.za of skakel 011 726 3081.
• Kry die Industrial Products: Forestry and Wood Products Market Value
Chain Profile 2010-2011 op die www.daff.gov.za, webtuiste van
die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. (neem die
“Publications” and “Agriculture marketing” opsies). Besoek ook die
bladsye oor bosbou by www.daff.gov.za. Die “Resource Centre” opsie,
voorsien, byvoorbeeld vinnige skakels na ’n aantal ou dokumente.
• Southern Forests: a Journal of Forest Science, gepubliseer deur die SuidAfrikaanse Instituut van Boswese (SAIF).
• Making the Most of Indigenous Trees Fanie en Julye-Ann Venter. Briza
Publications. Rig ’n epos aan [email protected] of besoek www.briza.
co.za.
• Remarkable Trees of South Africa Neels Esterhuyse, Jutta von Breitenback,
Hermien Sohnge. Briza Publications. Skryf aan [email protected] of
besoek www.briza.co.za.
• Tree Farming Guidelines for Sappi Outgrowers is ’n praktiese gids vir
timmerhout-bosbou. Die handleiding is op CD-ROM beskikbaar
(kontak 033 347 6629 of skryf aan [email protected]).
Hoofstukke kan van www.sappi.com afgelaai word.
• Field Guide to Trees of Southern Africa (uitgegee deur Struik), bevat meer
as 1 000 spesies. Kyk na www.struikpublishers.co.za
• Die A1-size plakkaat Pests & diseases in South African Forestry kan bestel
word van die SA Forestry tydskrif. Skakel 031 303 6466 of skryf aan
[email protected].
• Vind die artikel “Afforestation in South Africa: Managing forestry
resources using assessment plans” by www.polity.org.za.
• www.paperpickup.co.za – Mpact recycling webtuiste
• Bel 012 842 4017 of e-pos [email protected] om die pamflet Charcoal
production in kilns te bekom. Dit is ook in Afrikaans beskikbaar.
Agroforestry – Die inlywing van bome in plaasstelsels het enorme
potensiaal om die uitwerking van droogte te verlig, woestynvorming en
ingesakte grond te voorkom. Bebossing kan ook help om voedselproduksie
(vir mense en diere) ’n hupstoot te