431
Kontak Clive Viljoen of Noreen Mhlongo by Opleidingshulpmiddeleontwikkeling (tel. 033 355 9304 of e-pos [email protected] of
[email protected].
6. Nasionale strategie en regeringskontakte
Departement Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV)
www.daff.gov.za
• Direktoraat Plantgesondheid: Tel: 012 319 6072 [email protected]
• Direktoraat Plantproduksie:Tel: 012 319 6079 [email protected]
• Direktoraat Voedselveiligheid en Gehaltebeheer: Tel: 012 319 7306
[email protected]
Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR)
Tel: 012 341 1115
www.namc.co.za
Perishable Products Export
Control Board
Tel: 021 930 1134
www.ppecb.com
7. Ander belanghebbendes
• Die name van verskillende rolspelers verskyn by www.potatoes.co.za.
In sommige gevalle word kontakbesonderhede voorsien, bv. die lys
kontakte onder “Exports”.
• U word ook aangemoedig om die relevante hoofstukke in hierdie gids
te raadpleeg, bv. “Oesbeskerming”.
• ’n Lys verwerkers verskyn in die publikasie Horticultural crops market
value chain profiles, wat van die Departement Landbou, Bosbou en
Visserye aangevra kan word.
Masjinerie en implemente
Dormas
Tel: 011 496 2800
www.dormas.co.za
Turnerland Manufacturing
Tel: 022 723 1413 / 083 258 5083
www.turnerland.co.za
Oos Kaap Trekkers
Tel: 042 284 0301
[email protected]
Uniekum Agricultural
Machinery
Tel: 021 981 3516
www.uniekum.co.za
Implemente vir kommersiële en
opkomende produsente
Wes-Vrystaat
Aartappelmoerkwekers (Edms)
Bpk
053 4412241
www.wvmoere.com
Rascal Seed Research
Laboratories (Edms) Bpk
Tel: 053 441 3408
www.minitubers.co.za
Western Cape Seed Potatoes
083 400 1828
www.spudsa.co.za
8. Publikasies en webtuistes
Die webtuiste www.potatoes.co.za is die eerste plek om te besoek. Dit
bevat agtergrondinligting asook inligting oor sake en netwerke.
Chips is ’n tydskrif wat spesifiek op die aartappelbedryf gerig is. Skakel 012
349 1906/7 of e-pos [email protected] om meer inligting te bekom.
Die Potato Industry Report word jaarliks uitgegee, en bied ’n oorsig van
die aktiwiteite van Aartappels Suid-Afrika, die Potato Certification Service,
Prokon en Potato Laboratory Services.
Die Potato Production Quick Reference Guide is gepubliseer om as ’n handige
gids vir kleinskaalse aartappelprodusente te dien en is gratis van Potatoes
South Africa beskikbaar in Engels, Zulu en Sotho.
Die Guide to Potato Production in South Africa beslaan 173 bladsye nuttige
inligting vir boere, studente en veldbeamptes. Die handleiding kan teen
R300,00 (wat sowel BTW as posgeld insluit) van Aartappels Suid-Afrika
verkry word.
Die LNR se Instituut vir Landbou-ingenieurswese (die LNR-ILI) gee die
publikasie Processing of root crops uit, waarin daar op aspersies, beet, wortels,
knoffel, uie, aartappels en patat gefokus word. Skakel 012 842 4017 of e-pos
[email protected] om ’n eksemplaar hiervan te bekom.
Besoek www.potatonation.co.za, ’n veldtog deur ASA.
Aantekeninge oor aartappels verskyn by www.aboutpotatoes.co.za en
www.agis.agric.za/efarmer.
Inligtingsbrosjures (Info Paks) oor aartappelproduksie kan by www.daff.gov.
za verkry word – klik op “Publications”.
Potatoman
Tel: 082 553 3262
[email protected]
Besoek www.cgiar.org en klik op die opsie “Publications”, asook op die
skakel na die International Potato Centre (CIP).
Toerusting vir aartappelverbouing
– nuut en tweedehand