422
Regshulp
ten
opsigte
van Regshulpbronsentrum (LRC)
grondkwessies en ander verwante Tel: 011 836 9831
dienste aan plaasbewoners in www.lrc.org.za
KwaZulu-Natal.
Die LRC het take en kontakte in
Kaapstad, Durban end Grahamstad.
Lawyers for Human Rights
Kontakbesonderhede verskyn op
www.lhr.org.za
die LRC se webtuiste.
Legal Aid South Africa
Rural Legal Trust
Tel: 0800 110 110
Tel: 011 403 4426
www.legal-aid.co.za
Die doelwit van Legal Aid South
Africa is om regshulp aan te bied
aan dié wat dit nie kan bekostig nie.
Satellietkantore bestaan regoor die
land (kontakbesonderhede op die
webwerf).
Sentrum vir Landelike
Regstudies
Centre for Rural Legal Studies
(CRLS)
Tel: 021 883 8032
www.crls.org.za
Nkuzi Development
Organisation
Tel: 015 297 6972
www.nkuzi.org.za
Die CRLS bevorder die grond- en
arbeidersbelange van manlike en
vroulike plaaswerkers in die Wes-,
Oos- en Noord-Kaap in SuidAfrika.
Nkuzi is aktief in Gauteng en
Limpopo. Onder hul hoofdoelwitte
is om in te lig en plaasbewoners
en ander te adviseer oor hulle
grondregte; te assisteer in
onderhandelings met grondeienaars
om aanvaarbare oplossings te
bereik om grondgeskille te besleg;
en om uitsettingsbevele in die hof
teen te staan.
South African Society for
Labour Law (SASLAW)
www.saslaw.org.za
Stigting vir Menseregte
Foundation for Human Rights / FHR
Tel: 011 339 5560/1/2
www.fhr.org.za
Howe
• Constitutional Court – www.constitutionalcourt.org.za
• Supreme Court of Appeal – www.justice.gov.za/sca/
• South African High Court – www.justice.gov.za/master/m_main.
htm
• The Land Claims Court of South Africa – www.justice.gov.za/lcc/
index.html
8. Publikasies en webtuistes
Ingesluit by die vele behulpsame gidse by www.labour.gov.za is die
volgende:
• Basic Guide to Annual Leave (Farm Workers)
• Basic Guide to Child Labour (Farm Workers)
• Basic Guide to Compensation for Medical Expenses
• Basic Guide to Compensation for Occupational Fatalities
• Basic Guide to Compensation for Occupational Injuries and Diseases
• Basic Guide to Deductions (Farm Workers)
• Basic Guide to Employment Contracts (Farm Workers)
• Basic Guide to Family Responsibility Leave (Farm Workers)
• Basic Guide to Health and Safety Committees
• Basic Guide to Health and Safety Duties of Workers
• Basic Guide to Maternity Leave (Learnerships)
• Basic Guide to Minimum Wages (Farm Workers)
• Basic Guide to Overtime (Farm Workers)
• Basic Guide to Pay Slips (Farm Workers)
• Basic Guide to Public Holidays (Farm Workers)
• Basic Guide to Sick Leave (Farm Workers)
• Basic Guide to Termination (Farm Workers)
• Basic Guide to Working Hours (Farm Workers)
• Basic Guide to Working on Sundays (Farm Workers)
Vind die nodige dokumente by www.labour.gov.za. Hierdie sluit inligting
in oor:
• Basiese Diensvoorwaardes
• Vergoeding vir Beserings aan Diens en Siektes
• Arbeidsgelykheid
• Arbeidsverhoudinge
• Beroepsgesondheid en Veiligheid
• Dienslewering
• Openbare Indiensnemingsdienste (PES)
• Werkloosheidsversekering (UIF)
Ingesluit by die vele behulpsame webtuistes, gidse ensovoorts is die
volgende:
• Kry die “Labour and social welfare”-opsie onder “Komitees” by www.
agrisa.co.za, webwerf van Agri SA.
• Kies “Legislation” by www.agbiz.co.za, webtuiste van die Landboubesigheidskamer.
• Skakel Apcor Legal Publishing vir regsboeke, muurkaarte en CD’s.
Die boeke is klein genoeg om gerieflik in ’n sak te pas vir maklike
verwysing. Arbeidsreg (waaronder die plaassektor) word gedek.
Skakel 011 828 7700 of besoek www.apcor.co.za.
• Besoek www.fwdeklerk.org (Sentrum vir Konstitusionele Regte)
vir regshersienings en kommentaar.
• Video’s, besprekingsdokumente, konferensieverslae, opdragdokumente
en so meer is verkrygbaar by die Sentrum vir Landelike Regstudies
(CRLS). Vind besonderhede by www.crls.org.za of skakel 021 883
8032.
• Vind die “Legislation and Policies” opsie by www.ruraldevelopment.
gov.za.
• Vind sommige stukke wetgewing onder die “News” en dan “Useful
documents” opsies by www.farmersweekly.co.za.
• Kies “Legislation” op die kieslys op die webtuiste van Forestry South
Africa website www.forestry.co.za.
• Die Gaffney Group voorsien gebruiksklaar regsdokumente vir u
onderneming. Besoek www.gaffney.co.za of bel 011 268 5804.
• Daar is ’n skakel by die Kwanalu webwerf, www.kwanalu.co.za
genaamd “Acts and gazettes” wat handel oor wetgewende sake.
• Die Labour Guide webwerf (www.labourguide.co.za) is besonder
nuttig. Daar is verskeie kieslysopsies as u meer inligting oor ’n onderwerp
wil bekom, byvoorbeeld werkloosheidsversekering, waarskuwings en
die goeiepraktykskode, ensovoorts. ’n Suid-Afrikaanse nuusbrief is ook
beskikbaar.
• Die LWO Werkgewersorganisasie voorsien arbeidsverwante
handleidings, pro forma vorms, dissiplinêre kodes, beleide en
prosedures, toepaslike regsplakkate, ens. Op hul webwerf is inligting
beskikbaar in beide Engels en Afrikaans. Skakel 0861 101 828 of
besoek www.lwo.co.za.
• Labourwise – www.labourwise.co.za – is die beslissende elektroniese
regshulpbron in Suid-Afrika. Kies “Farmworkers” op die kieslys wat
u toegang gee tot skakels na verskeie gidse en vorms, waaronder ’n
dienskontrak met verklarende aantekeninge. ’n Mens moet egter ’n
lid wees om toegang tot hierdie dokumente te verkry. Skakel 0860
102 871.
• Besoek die Paralegal Advice webwerf by www.paralegaladvice.org.
za.
• www.polity.org.za bied gereeld die nuutste inligting oor wetgewing.
U kan op hul daaglikse nuusbrief inskryf.
• Die webtuiste van die Openbare Beskermer / Public Protector is
www.publicprotector.org.
• Sabinet bied aanlyn regsdienste waarvoor ’n mens registreer en
vooruit betaal. Besoek www.sabinet.co.za vir verdere besonderhede.
• Die Southern African Legal Information Institute (SAFLII)
versamel en publiseer regsmateriaal van Suider- en Oos-Afrika vir
gratis aanlyntoegang. Lees meer by www.saflii.org.
• Die Shop Steward (Hoofredakteur: Zwelinzima Vavi) is bekombaar by
www.cosatu.org.za.
• Regsvrae (arbeidsverwant) word beantwoord in elke Solidariteit
nuusbrief. Dit is weekliks in Afrikaans en Engels beskikbaar. Besoek
www.solidariteit.co.za.
• TLU SA se CD (of gedrukte kopie vir daardie boere wat nie toegang
het tot rekenaars nie) sluit riglyne in oor sektorale bepalings, minimum
lone en verskeie regsprosedures wat ’n boer moet nakom. Tel: 012
804 8031
Ons dank aan Marius Rieger (LWO Werkgewersorganisasie) vir rigtinggewers
aangaande die voorlopige hoofstuk.