Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 422

420 • Lopende Betaalstelsel (LBS) Finansies, belasting en eiendom • Boedelwet (Wet 66 van 1965) • Wysigingswet op Bestuur van Landbouskuld (Wet 45 van 2001) • Herroeping van wysigingswet op Bestuur van Landbouskuld (B 242008) • Aansuiweringswet (B 3-2012) • Maatskappywet (Wet 61 van 1973) aangepas deur Wet 71 van 2008 • Koöperasiewet (Wet 14 van 2005) • Co-operative Banks Act (Act 40 van 2007) • Registrasie van Aktes (Wet 47 van 1937) • Boedelbelastingwet (Wet 45 van 1955) • Inkomstebelastingwet (Wet 58 van 1962) • Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank (Wet 15 van 2002) • Grondopmetingswet 8 van 1997 • Local Government: Property Rates Act (Act 6 van 2004) - die “grondbelasting”. • Wet oor die Ontwikkeling van Minerale- en Energiehulpbronne 2002 • Wysigingswet op Wette oor Minerale en Energie 11 van 2005 • Nasionale Kleinsakewysigingswet (Wet 26 van 2003) • Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) • Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond (Wet 19 van 1998) • Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet 84 van 1996) Wetsontwerpe • Voorgestelde wysiging tot die Drankwet (B 22B-2008) • Spatial Planning and Land Use Management Bill [wat die Development Facilitation 67 van 1995, Wet op Opheffing van Beperkings (Wet 84 van 1967) en die Wet op Fisiese Beplanning (Wet 88 van1967) vervang] • Sustainable Utilisation of Agricultural Resources Bill • Wysigingswet op Veterinêre en Para-veterinêre Beroepe, 2011 – die wet word gewysig om voorsiening te maak vir, onder andere, die verpligte gemeenskapswerk van pas gekwalifiseerde veeartse. Nasionaal, grondhervorming • Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet 53 van 2003) • Wet op Verenigings vir Gemeenskaplike Eiendom (Wet 28 van 1996) • Maatskappywet (Wet 61 van 1973) aangepas deur Wet 71 van 2008 • Wet op Rampbestuur (Wet 57 van 2002) • Development Facilitation Act (Wet 67 van 1995) • Wet op die Verdeling en Oordrag van Sekere Staatsgrond (Wet 119 van 1993) • Wet op Diensbillikheid (Wet 55 van 1998) • Extension Of Security Of Tenure Act (Act 62 of 1997) (ESTA) – word vervang (sien Land Tenure Security Bill) • Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) – vier wysigingswette is ter tafel gelê. • Groenskrif oor Grondhervorming • Wet op die Tussentydse Beskerming van Informele Grondregte (Wet 31 van 1996) • Labour Relations Act (Act 66 of 1995) • Land Administration Act (Act 2 of 1995) • Land Reform Labour Tenants Act 3 of 1996 (LTA) – word vervang (sien Land Tenure Security Bill) • Wet op Grondopmeting 8 van 1997 • Wet op Reëling van Grondtitels (Wet 111 van 1993) • Wet op die Opgradering van Grondbesitregte (Wet 112 van 1991) • Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte Bedrywighede (Wet 19 van 1998) • Wet op die beskikbaarstelling van Sekere Grond vir Vestiging (Wet 126 van 1998) • Wysigingswet op die beskikbaarstelling van Sekere Grond vir Vestiging (B 40-2008) • Restitution Of Land Rights Act (Act 22 of 1994) • Wysigingswet op Herstel van Grondregte (Wet 48 van 2003) • Rural Development and Land Reform General Amendment Act (Act 4 of 2011) • Wet op die Beskikking oor Staatsgrond (Wet 48 van 1961) • Wet op die Transformasie van Sekere Landelike Gebiede (Wet 94 van 1998) Wetsontwerpe • Konsepwet oor onteiening (B3 - 2012) • Land Tenure Bill – wat ten doel is om die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (Wet 62 van 1997) (ESTA) en die Land Reform Labour Tenants Act (Act 3 of 1996) te vervang. Wetgewing gepubliseer in die Staatskoerant en wat tans bespreek word sluit in die Labour Relations Amendment Bill, die Basic Conditions of Employment Amendment Bill, die Employment Equity Amendment Bill en die Employment Services Bill. Vir bywerkings besoek www.pmg.org.za, webwerf van die Parlementêre Moniteringsgroep. Uitvoer en bemarking • Wysigingswet op Landboup &