403
landboudienste en -tegnologie
Kartering
1. Oorsig
Dit is noodsaaklik dat enige boerderyonderneming oor akkurate kaarte
beskik, veral as u presisieboerdery beplan (sien die volgende punt). Daar is
ook ander geleenthede waar kaarte nuttig is:
• beplanning van lugbespuiting van gewasse
• bepaling van die potensiaal van ’n stuk grond
• toediening van plaagdoders
• bestel van saad en misstof
• versekering van u gewasse
• huur of verhuring van grond
• beplanning van weidingstydperke
• installering van oorhoofse installasies, bv. kragkabels
• skatting van oesopbrengs
• bepaling van geskiktheid van gewasse
• soektogte na aanteelvee
Geografiese Inligtingstelsels (GIS), ’n stelsel waarvolgens inligting
gesintetiseer word, gebruik kaarte en ortogerektifiseerde fotografie as
invoere om data te genereer (gewone foto’s kan tot onakkuraathede lei en
GIS gaan oor meting). Ander karteringstelsels sluit die gebruik van satelliete
en topo-kadastrale kartering in.
2. Belanghebbendes
Maatskappye
U naaste Agribusiness ( Suidwes en Senwes) sal betrokke wees by kartering
en geografiese inligtingstelsel wat u sal help om toegang te kry tot plaas en
streekskaarte. Kry kontakbesonderhede in die Agri-ondernemings hoofstuk.
e-Liso SAT
Tel: 012 004 0102
www.e-lisosat.co.za
Geographic Information
Management Systems (GIMS)
– soek ESRI Suid-Afrika
EWheels
www.ewheels.co.za
GISCOE (Edms) Bpk
Tel: 012 345 8000
www.giscoe.com
ESRI Suid-Afrika
Tel: 011 238 6300
www.esri-southafrica.com
GTI Geoterraimage
Tel: 012 807 9480
www.geoterraimage.com
Kry kontakbesonderhede van takke
in Kaapstad, Durban, Port Elizabeth Land Resources International
en Mosambiek op die webtuiste.
(Pty) Ltd
Tel: 033 392 8360
www.lri.co.za
Farm-IT
Tel: 012 666 7000
www.farm-it.co.za
MAPCO Plaaskaarte
Tel: 017 712 1075
Farmsecure Agri Science
[email protected]
Tel: 021 974 1900 / 28
www.mapcosa.co.za
Tel: 058 307 6945
www.fsagriscience.co.za
Plaaskaarte en presisieboerdery.
Gelamineerde kaarte op ’n vaste
GPS kartering en grondassessering skaal geteken: 1/10 000 A4
gelamineerde boek en fotokopieë
From Above Aerial
ingesluit. Elektroniese data op
Photographs
versoek beskikbaar (Pdf.- en shp.Tel: 015 795 5182 / 083